fbpx
Wikipedia

Koeweit

Koeweit (Arabies: الكويت, al-Kuwait, [ɪl‿ɪkweːt] of [lɪkweːt]), amptelik die Staat Koeweit (دولة الكويت, Dawlat al-Kuwait, ), is 'n staat in die Midde-Ooste en Wes-Asië. Die land is aan die spits van die Persiese Golf (hier "Arabiese Golf" genoem) net suid van die Sjatt al-Arab (saamvloei van beide die Eufraat en Tigrisrivier) se monding, geleë. Dit lê noordoos van Saoedi-Arabië, suidoos van Irak en suidwes van Iran. Koeweit beslaan 'n oppervlakte van 17 818 km² en het 'n bevolking van 4 621 638 in 2016 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Koeweitstad, met die Al Hamra-toring. Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeïene. Koeweit beskik oor 'n groot aantal immigrante wat sowat 69% van die land se bevolking vorm.[6]

Staat Koeweit
Vlag Embleem
Volkslied: النشيد الوطني
Al-Nasheed Al-Watani
Hoofstad Koeweitstad

29°22′N 47°58′O / 29.367°N 47.967°O / 29.367; 47.967

Grootste stad Koeweitstad
Amptelike tale Arabies[1]
Regering

• Emir
Eerste minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Nawaf al-Sabah
Sabah al-Sabah
Onafhanklikheid
Vorming
• Onafhanklikheid van die
Emiraat Al Hasa
• Anglo-Ottomaanse ooreenkoms
• Einde van verdrae
met die Verenigde Koninkryk
• Huidige grondwet



1752
1913

19 Junie 1961
11 November 1962
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
17 818 km2  (152ste)
6 880 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2019-skatting
 - 2005-sensus
 - Digtheid
 
4 420 110[2] (127ste)
2 213 403[3]
200,2 / km2 (61ste)
518,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$312,100 miljard[4] (58ste)
$66 387[4] (5de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$137,591 miljard[4] (55ste)
$29 267[4] (8ste)

MOI (2018) 0,808[5] (57ste)  –  baie hoog
Geldeenheid Dinar (KWD)
Tydsone
 - Somertyd
AST / KSA (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .kw
Skakelkode +965
Nasa-Satellietbeeld van Koeweit
Kaart van Koeweit

In 1938 is ruoliereserwes in kommersiële hoeveelhede ontdek. Vanaf 1946 tot 1982 het die land 'n grootskaalse opknapping ondergaan. In die 1980's het Koeweit 'n tydperk van geopolitieke instabiliteit en ekonomiese krisis as gevolg van die ineenstorting van die aandelemark beleef. In 1990 is Koeweit deur sy buurland Irak onder Saddam Hoesein binnegeval en toe geannekseer. Die Irakse besetting is in 1991 deur 'n militêre koalisie onder leiding van die Verenigde State tydens die Golfoorlog beëindig. Koeweit is 'n belangrike nie-NAVO bondgenoot van die Verenigde State.[7] Dit is ook 'n vername bondgenoot van ASEAN en handhaaf ook sterk bande met die Volksrepubliek China.[8][9] Koeweit is 'n lidland van die Verenigde Nasies, Beweging van Onverbonde Lande, Arabiese Liga, Organisasie van Islamitiese Samewerking, OPUL en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande.

Koeweit is 'n grondwetlike monargie met 'n semi-demokratiese politieke stelsel. Die land beskik oor 'n hoë-inkomste ekonomie, geborg deur die wêreld se sesde grootste ruoliereserwes. Die Koeweitse dinar is die geldeenheid met die hoogste waarde wêreldwyd.[10] Volgens die Wêreldbank het die land die vierde hoogste inkomste per capita. Die grondwet is in 1962 afgekondig.[11][12][13] Kuwait Airways is die nasionale vlagdraerlugredery met sy spilpunt op Koeweit Internasionale Lughawe in Koeweitstad.

Verwysings

  1. (en) "Kuwait's Constitution of 1962, Reinstated in 1992" (PDF). Constitute Project. Besoek op 1 Oktober 2020.
  2. (en) . Statistic PACI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2014. Besoek op 1 Oktober 2020.
  3. (en) "Population of Kuwait". Kuwait Government Online. 2013. vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2015.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Kuwait". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op 1 Oktober 2020.
  5. (en) "2019 Human Development Index Ranking". United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 1 Oktober 2020.
  6. (en) "Kuwait". Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 1 Oktober 2020.
  7. (en) Associated Press. "U.S. tightens military relationship with Kuwait". nl.newsbank.com. vanaf die oorspronklike op 6 September 2018. Besoek op 1 Oktober 2020.
  8. (en) Times, Global. "KUNA : Kuwait calls for stronger GCC-ASEAN partnership – Politics – 28/09/2017". www.kuna.net.kw. vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2020.
  9. (en) . GBTIMES. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
  10. (en) "10 Most Valuable Currencies in the World". Silicon India. 21 Maart 2012. vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020.
  11. (en) Ibrahim Ahmed Elbadawi, Atif Abdallah Kubursi. (PDF). American University of Beirut. p. 7. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Oktober 2017. Besoek op 12 Maart 2016.CS1 maint: uses authors parameter (link)
  12. (en) "Kuwait". Reporters without Borders. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 Maart 2016.
  13. (en) . Wall Street Journal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 Maart 2016.

Bronnelys

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koeweit.
  • (en) Toerisme-inligting oor Koeweit op Wikivoyage
  • (ar) (en) Amptelike webwerf van die Koeweitse regering

Koeweit
koeweit, arabies, الكويت, kuwait, ɪkweːt, lɪkweːt, amptelik, staat, دولة, الكويت, dawlat, kuwait, luister, hulp, inligting, staat, midde, ooste, asië, land, spits, persiese, golf, hier, arabiese, golf, genoem, suid, sjatt, arab, saamvloei, beide, eufraat, tigr. Koeweit Arabies الكويت al Kuwait ɪl ɪkweːt of lɪkweːt amptelik die Staat Koeweit دولة الكويت Dawlat al Kuwait luister hulp inligting is n staat in die Midde Ooste en Wes Asie Die land is aan die spits van die Persiese Golf hier Arabiese Golf genoem net suid van die Sjatt al Arab saamvloei van beide die Eufraat en Tigrisrivier se monding gelee Dit le noordoos van Saoedi Arabie suidoos van Irak en suidwes van Iran Koeweit beslaan n oppervlakte van 17 818 km en het n bevolking van 4 621 638 in 2016 gehad Die hoofstad en grootste stad is Koeweitstad met die Al Hamra toring Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeiene Koeweit beskik oor n groot aantal immigrante wat sowat 69 van die land se bevolking vorm 6 Staat Koeweitدولة الكويت Arabies Vlag EmbleemVolkslied النشيد الوطنيAl Nasheed Al Watani source source track track Hoofstad Koeweitstad 29 22 N 47 58 O 29 367 N 47 967 O 29 367 47 967Grootste stad KoeweitstadAmptelike tale Arabies 1 Regering Emir Eerste minister Unitere parlementeregrondwetlike monargieNawaf al SabahSabah al SabahOnafhanklikheid Vorming Onafhanklikheid van dieEmiraat Al Hasa Anglo Ottomaanse ooreenkoms Einde van verdraemet die Verenigde Koninkryk Huidige grondwet 1752191319 Junie 196111 November 1962Oppervlakte Totaal Water 17 818 km2 152ste 6 880 myl2feitlik niksBevolking 2019 skatting 2005 sensus Digtheid 4 420 110 2 127ste 2 213 403 3 200 2 km2 61ste 518 5 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 312 100 miljard 4 58ste 66 387 4 5de BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 137 591 miljard 4 55ste 29 267 4 8ste MOI 2018 0 808 5 57ste baie hoogGeldeenheid Dinar a href ISO 4217 html title ISO 4217 KWD a Tydsone Somertyd AST KSA UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD kwSkakelkode 965 Nasa Satellietbeeld van Koeweit Kaart van Koeweit In 1938 is ruoliereserwes in kommersiele hoeveelhede ontdek Vanaf 1946 tot 1982 het die land n grootskaalse opknapping ondergaan In die 1980 s het Koeweit n tydperk van geopolitieke instabiliteit en ekonomiese krisis as gevolg van die ineenstorting van die aandelemark beleef In 1990 is Koeweit deur sy buurland Irak onder Saddam Hoesein binnegeval en toe geannekseer Die Irakse besetting is in 1991 deur n militere koalisie onder leiding van die Verenigde State tydens die Golfoorlog beeindig Koeweit is n belangrike nie NAVO bondgenoot van die Verenigde State 7 Dit is ook n vername bondgenoot van ASEAN en handhaaf ook sterk bande met die Volksrepubliek China 8 9 Koeweit is n lidland van die Verenigde Nasies Beweging van Onverbonde Lande Arabiese Liga Organisasie van Islamitiese Samewerking OPUL en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande Koeweit is n grondwetlike monargie met n semi demokratiese politieke stelsel Die land beskik oor n hoe inkomste ekonomie geborg deur die wereld se sesde grootste ruoliereserwes Die Koeweitse dinar is die geldeenheid met die hoogste waarde wereldwyd 10 Volgens die Wereldbank het die land die vierde hoogste inkomste per capita Die grondwet is in 1962 afgekondig 11 12 13 Kuwait Airways is die nasionale vlagdraerlugredery met sy spilpunt op Koeweit Internasionale Lughawe in Koeweitstad Verwysings Wysig en Kuwait s Constitution of 1962 Reinstated in 1992 PDF Constitute Project Besoek op 1 Oktober 2020 en Nationality by Religion in Kuwait 2018 Statistic PACI Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2014 Besoek op 1 Oktober 2020 en Population of Kuwait Kuwait Government Online 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2015 4 0 4 1 4 2 4 3 en Kuwait Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 1 Oktober 2020 en 2019 Human Development Index Ranking United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 1 Oktober 2020 en Kuwait Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 1 Oktober 2020 en Associated Press U S tightens military relationship with Kuwait nl newsbank com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2018 Besoek op 1 Oktober 2020 en Times Global KUNA Kuwait calls for stronger GCC ASEAN partnership Politics 28 09 2017 www kuna net kw Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2020 en China and Kuwait agree to establish strategic partnership GBTIMES Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 en 10 Most Valuable Currencies in the World Silicon India 21 Maart 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020 en Ibrahim Ahmed Elbadawi Atif Abdallah Kubursi Kuwaiti Democracy Illusive or Resilient PDF American University of Beirut p 7 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 10 Oktober 2017 Besoek op 12 Maart 2016 CS1 maint uses authors parameter link en Kuwait Reporters without Borders Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 12 Maart 2016 en Kuwait s Democracy Faces Turbulence Wall Street Journal Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 12 Maart 2016 Bronnelys Wysig en Kuwait Encyclopaedia Britannica 11 Oktober 2016 Besoek op 1 Oktober 2020 en Kuwait Central Intelligence Agency Besoek op 1 Oktober 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koeweit en Toerisme inligting oor Koeweit op Wikivoyage ar en Amptelike webwerf van die Koeweitse regeringOntsluit van https af wikipedia org w index php title Koeweit amp oldid 2412014,