×
Koetsier (sterrebeeld)

Die Koetsier (Latyn: Auriga) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Die sterre van die konstellasie vorm die gepunte helm van ’n koetsier. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Koetsier
Latynse naam Auriga
Genitief Aurigae
Afkorting Aur
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 6h
Deklinasie 40º
Grootte 657 vk. grade (21ste)
Kwadrant NQ1
Besonderhede
Hoofsterre 5, 8
Helderste ster Alpha Aurigae (Capella)
Naaste ster QY Aurigae
Sterre helderder as 3 m 4
Sterre met planete 6
Messier-voorwerpe 3
Bayer-/Flamsteed-sterre 65
Meteoorreëns Aurigids, Delta Aurigids
Aangrensende sterrebeelde
Kameelperd, Perseus, Bul, Tweeling, Rooikat
Portaal Sterrekunde

Die helderste ster in die Koetsier is Alpha Aurigae (Capella). Dit is 42 ligjare weg van die aarde en die sesde helderste ster in die sterrehemel. Capella is ’n spektroskopiese dubbelster wat bestaan uit twee geel reuse.

Die galaktiese antisentrum (die punt regoor die middel van die Melkweg) is sowat 3,5° oos van die ster Beta Aurigae. Dié streek het dus baie minder sterre en is dowwer as die res van die stofstrook wat die spiraal-arms van die Melkweg vorm. Omdat die Melkweg deur die Koetsier loop, het die sterrebeeld baie oop sterreswerms en ander voorwerpe. Die drie helderste swerms is Messier 36, Messier 37 en Messier 38; al drie kan met ’n verkyker of ’n teleskoop gesien word.

  1. Ridpath, Ian; Tirion, Wil (2001). Stars & Planets (3de uitg.). Princeton, New Jersey: Princeton University Press. ISBN 0-691-08913-2.
  2. Crossen, Craig; Rhemann, Gerald (2004). Sky vistas: astronomy for binoculars and richest-field telescopes. Springer. p. 177. ISBN 3-211-00851-9.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  3. Pasachoff, Jay M. (2006). Stars and Planets. Kaarte deur Wil Tirion (4de uitg.). New York City: Houghton Mifflin. ISBN 978-0-395-93432-6.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: September 27, 2021

koetsier, sterrebeeld, koetsier, latyn, auriga, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, sterre, konstellasie, vorm, gepunte, helm, koetsier, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, koetsierlatynse, naam, auriga. Die Koetsier Latyn Auriga is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim Die sterre van die konstellasie vorm die gepunte helm van n koetsier Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde KoetsierLatynse naam AurigaGenitief AurigaeAfkorting AurWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 6hDeklinasie 40ºGrootte 657 vk grade 21ste Kwadrant NQ1BesonderhedeHoofsterre 5 8Helderste ster Alpha Aurigae Capella Naaste ster QY AurigaeSterre helderder as 3 m 4Sterre met planete 6Messier voorwerpe 3Bayer Flamsteed sterre 65Meteoorreens Aurigids Delta AurigidsAangrensende sterrebeeldeKameelperd Perseus Bul Tweeling RooikatPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie helderste ster in die Koetsier is Alpha Aurigae Capella Dit is 42 ligjare weg van die aarde en die sesde helderste ster in die sterrehemel Capella is n spektroskopiese dubbelster wat bestaan uit twee geel reuse 1 Die galaktiese antisentrum die punt regoor die middel van die Melkweg is sowat 3 5 oos van die ster Beta Aurigae Die streek het dus baie minder sterre en is dowwer as die res van die stofstrook wat die spiraal arms van die Melkweg vorm 2 Omdat die Melkweg deur die Koetsier loop het die sterrebeeld baie oop sterreswerms en ander voorwerpe Die drie helderste swerms is Messier 36 Messier 37 en Messier 38 al drie kan met n verkyker of n teleskoop gesien word 3 Verwysings Wysig Ridpath Ian Tirion Wil 2001 Stars amp Planets 3de uitg Princeton New Jersey Princeton University Press ISBN 0 691 08913 2 Crossen Craig Rhemann Gerald 2004 Sky vistas astronomy for binoculars and richest field telescopes Springer p 177 ISBN 3 211 00851 9 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Pasachoff Jay M 2006 Stars and Planets Kaarte deur Wil Tirion 4de uitg New York City Houghton Mifflin ISBN 978 0 395 93432 6 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Auriga The clickable Auriga Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine Star Tales Auriga Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koetsier sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Koetsier sterrebeeld amp ol,