fbpx
Wikipedia

Koerde

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Koerdies.

Die Koerde (Koerdies: کورد, Kurd) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Irak, Iran, Sirië en Turkye en hulle praat Koerdies, 'n Irannese taal asook Gorani en Zazaki. Koerde leef hoofsaaklik in die streek van Koerdistan wat oor die noorde van Irak, die noordweste van Iran, die noordooste van Sirië en die suidooste van Turkye strek.[50]

Koerde

Totale bevolking: ca. 30–32 miljoen[1][2]
Belangrike bevolkings  in:  Turkye 12–16 miljoen[1][3][4][5]

 Irak 4–6,5 miljoen[6][1][4][7][8]
 Iran 3,35–8 miljoen[9][10][1][4]
 Sirië 1,3–2,5 miljoen[11][12][13][14][4][15][16][17][18][19]
 Duitsland 800 000[20]
 Israel 100 000–200 000[21][22][23]
 Frankryk 150 000[24]
 Swede 83 600[25]
 België 80 000[26]
 Nederland 70 000[27]
 Rusland 63 800[28]
 Verenigde Koninkryk 50 000[29][30][31]
 Kasakstan 42 300[32]
 Armenië 37 500[33]
 Switserland 35 000[34]
 Denemarke 30 000[35]
 Jordanië 30 000[36]
 Oostenryk 23 000[37]
 Griekeland 22 000[38]
 Georgië 20 800[39]
 Verenigde State 15 400[40]
 Kirgisië 13 200[41][42]
 Kanada 11 685[43]
 Finland 10 700[44]
 Australië 7 000[45]
 Azerbeidjan 6 100[46]

Taal: Koerdies en Zaza-Gorani-tale
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam, maar ook Sjiïtiese Islam en Soefisme; Minderhede van Deïsme, Agnostisisme, Jesiede, Zoroastrisme, Christendom en Judaïsme
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Ossetiërs, Pasjtoene, Perse en Tadjike[47][48][49]
Vlag van Koerdistan en die Koerde
Verspreiding van Koerde in die Midde-Ooste volgens die CIA in 1986

Wêreldwyd leef tussen 30 en 32 miljoen Koerde, waarvan tussen 12 en 16 miljoen in Turkye (15–25% van die bevolking), 4 tot 6,5 miljoen in Irak (15–23%), 3,35 tot 8 miljoen in Iran (5–10%) en 1,3 tot 2,5 miljoen in Sirië (6–15%). Hulle vorm die belangrikste etniese minderheid in drie van die vier lande; in Iran vorm Koerde die tweede belangrikste etniese minderheid naas die Azerbeidjanners. Daarbenewens vorm Koerde inheemse minderhede in die drie lande van die Kaukasus: Armenië, Azerbeidjan en Georgië. Behalwe die Turkse suidooste leef belangrike groepe van Koerde nog in groot stede soos Ankara en Istanboel, waar hulle naas Turke die belangrikste bevolkingsgroep vorm.

Die meeste Koerde is aanhangers van die Soennitiese Islam met minderhede van Sjiïsme en Soefisme. Jesiede vorm 'n eie etnies-godsdienstige groep wat soms as Koerde beskou word met hul eie geloof.

As gevolg van politiese konflikte in die Midde-Ooste het 'n Koerdiese diaspora van sowat 2 miljoen in lande van Wes-Europa soos Duitsland, Noord-Amerika en Oseanië gevestig. Koerdiese nasionaliste maak sedert die einde van die Eerste Wêreldoorlog en die ondergang van die Ottomaanse Ryk aanspraak op 'n eie Koerdiese staat in Koerdistan.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) World Factbook (Online uitg.). Langley, Virginia: US Central Intelligence Agency. 2015. ISSN 1553-8133. Besoek op 2 Augustus 2015.
  2. (en) Mackey, Sandra (2002). The Reckoning: Iraq and the Legacy of Saddam. W.W. Norton and Co. p. 350.
  3. "Over 22.5 million Kurds live in Turkey, new Turkish statistics reveal" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 11 April 2020. Besoek op 26 Julie 2015.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Yildiz, Kerim; Fryer, Georgina (2004). The Kurds: Culture and Language Rights. Kurdish Human Rights Project.
  5. Ağirdir, Bekir (21 Desember 2008). "Kürtlerin nüfusu 11 milyonda İstanbul"da 2 milyon Kürt yaşıyor – Radikal Dizi". Radikal.com.tr (in Turks). vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2012. Besoek op 12 Julie 2013.
  6. (en) Hoare & Parrish, red. (2010). "Country Factfiles — Iran". Atlas A–Z (4th uitg.). p. 239.
  7. (en) Dabrowska, Karen; Hann, Geoff (2008). "Ethnic groups and languages". Iraq Then and Now: A Guide to the Country and Its People. Chalfont St Peter, UK: Bradt Travel Guides. pp. 12–13. ISBN 978-1-84162-243-9.
  8. "Iraq" (in Engels). The World Factbook. vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 26 Augustus 2013.
  9. (en) Volume 2. Dabbagh – Kuwait University. — Iran, page 1111–1112. // Encyclopedia of Modern Middle East & North Africa. Second Edition. Volume 1 — 4. Editor in Chief: Philip Mattar. Associate Editors: Charles E. Butterworth, Neil Caplan, Michael R. Fischbach, Eric Hooglund, Laurie King–Irani, John Ruedy. Farmington Hills: Gale, 2004, 2936 pages. ISBN 978-0-02-865769-1
  10. (en) Hoare, Ben; Parrish, Margaret, reds. (1 Maart 2010). "Country Factfiles — Iran". Atlas A–Z (Fourth uitg.). London: Dorling Kindersley Publishing. p. 238. ISBN 978-0-7566-5862-5.
  11. (en) Hoare & Parrish, red. (2010). "Country Factfiles — Syria". Atlas A–Z (4th uitg.). p. 331.
  12. (en) Jacobs Sparks, Karen, red. (2011). "World Data — Syria". Britannica Book of the Year 2010. Chicago: Encyclopaedia Britannica, Inc. p. 709. ISBN 978-1-61535-366-8.
  13. (en) Van Bruinessen, Martin (1992). "General Information on Kurdistan — Population". Agha, Shaikh and State: The Social and Political Structures of Kurdistan. London: Zed Books. p. 15. ISBN 978-1-85649-018-4.
  14. (en) McDowall, David (2004). "Appendix 2. The Kurds of Syria". A Modern History of the Kurds (Third uitg.). London: I.B. Tauris. p. 466. ISBN 978-1-85043-416-0.
  15. (en) Lowe, Robert. "Studying the Kurds in Syria: Challenges and Opportunities". Syrian Studies Association Bulletin. Besoek op 12 Julie 2013.
  16. (en) Henriques, John L. Syria: Issues and Historical Background. Nova Science Publishers. ISBN 978-1-59033-763-9.
  17. Khasraw Gul, Zana (22 Julie 2013). "Where are the Syrian Kurds heading amidst the civil war in Syria?". openDemocracy.net (in Engels). openDemocracy. vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2018. Besoek op 4 November 2013.
  18. "Syria" (in Engels). Central Intelligence Agency. Mei 2015. vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 11 Mei 2015.
  19. "Syria Overview" (in Engels). Minority Rights Group International. Oktober 2011. vanaf die oorspronklike op 23 April 2019. Besoek op 14 Januarie 2014.
  20. (en) "Camps built in Germany, Austria to win new members for PKK, reports reveal". Zaman. 9 Augustus 2012. Besoek op 28 Oktober 2012.
  21. (en) Berman, Lazar (30 September 2013). "Cultural pride, and unlikely guests, at Kurdish Jewish festival". TimesOfIsrael.com.
  22. . JCJCR.org (in Engels). Jerusalem Center for Jewish–Christian Relations. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2013. Besoek op 3 Augustus 2015.
  23. Zivotofsky, Ari Z. (2002). "What's the Truth about...Aramaic?" (PDF). OU.org (in Engels). Orthodox Union. (PDF) vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2011. Besoek op 14 Januarie 2007.
  24. "3 Kurdish women political activists shot dead in Paris" (in Engels). CNN. 11 Januarie 2013. vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2020. Besoek op 9 Junie 2014.
  25. "Sweden". Ethnologue (in Engels). 2015. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 14 Januarie 2015.
  26. "The Kurdish Diaspora". Institut Kurde de Paris (in Engels). vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op 9 Junie 2014.
  27. (nl) "Kurds in Netherlands". WereldJournalisten.nl. 23 Mei 2007. Besoek op 9 Junie 2014.
  28. "Всероссийская перепись населения 2010 г. Национальный состав населения Российской Федерации". Demoscope.ru (in Russies). vanaf die oorspronklike op 17 November 2019. Besoek op 4 Julie 2012.
  29. "QS211EW – Ethnic group (detailed)". NOMISweb.co.uk (in Engels). UK Office for National Statistics. vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2019. Besoek op 3 Augustus 2013.
  30. "Ethnic Group – Full Detail_QS201NI" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 4 September 2013.
  31. "Scotland's Census 2011 – National Records of Scotland, Language used at home other than English (detailed)" (PDF). scotlandscensus.gov.uk (in Engels). Scotland Census. (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020. Besoek op 29 September 2013.
  32. (ru) Численность населения Республики Казахстан по отдельным этносам на начало 2014 года ЭТНОДЕМОГРАФИЧЕСКИЙ ЕЖЕГОДНИК КАЗАХСТАНА 2014
  33. "Information from the 2011 Armenian National Census" (PDF). Statistics of Armenia (in Armeens). (PDF) vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 27 Mei 2014.
  34. "Switzerland". Ethnologue (in Engels). vanaf die oorspronklike op 26 September 2019. Besoek op 14 Januarie 2015.
  35. "Fakta: Kurdere i Danmark". Jyllandsposten (in Deens). 8 Mei 2006. vanaf die oorspronklike op 5 April 2019. Besoek op 24 Desember 2013.
  36. Al-Khatib, Mahmoud A.; Al-Ali, Mohammed N. "Language and Cultural Shift Among the Kurds of Jordan" (PDF) (in Engels). p. 12. (PDF) vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2018. Besoek op 10 November 2012.
  37. "Austria". Ethnologue (in Engels). vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 14 Januarie 2015.
  38. "Greece". Ethnologue (in Engels). vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2020. Besoek op 14 Januarie 2015.
  39. "The Human Rights situation of the Yezidi minority in the Transcaucasus" (PDF). United Nations High Commissioner for Refugees (in Engels). United Nations High Commissioner for Refugees. p. 18. (PDF) vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018.
  40. (en) "2006–2010 American Community Survey Selected Population Tables". FactFinder2.Census.gov. Washington, DC: US Census Bureau. Besoek op 5 Augustus 2013.
  41. (PDF). UNStats.UN.org (in Engels). Verenigde Nasies. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Maart 2016. Besoek op 9 Julie 2012.
  42. (ru) . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2012. Besoek op 29 Februarie 2016.
  43. (en) "2011 National Household Survey: Data tables". StatCan.GC.ca. Statistics Canada. Besoek op 19 Januarie 2013.
  44. (en) "Language according to age and sex by region 1990–2014". Stat.fi. Statistics Finland. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2013. Besoek op 19 Januarie 2013.
  45. (en) The People of Australia: Statistics from the 2011 census (PDF). Australian Department of Immigration and Border Protection. 2014. ISBN 978-1-920996-23-9. Besoek op 29 Mei 2014.
  46. (en) Statistical Yearbook of Azerbaijan 2014. 2015. p. 80.
  47. (en) John A. Shoup III (17 Oktober 2011). Ethnic Groups of Africa and the Middle East: An Encyclopedia. ABC-CLIO. p. 159. ISBN 978-1-59884-363-7.
  48. "Kurds". The Columbia Encyclopedia, 6th ed. (in Engels). Encyclopedia.com. 2014. vanaf die oorspronklike op 27 September 2008. Besoek op 29 Desember 2014.
  49. (en) Izady, Mehrdad R. (1992). The Kurds: A Concise Handbook. Taylor & Francis. p. 198. ISBN 978-0-8448-1727-9.
  50. (en) Kurdish Awakening: Nation Building in a Fragmented Homeland, (2014), by Ofra Bengio, University of Texas Press

Eksterne skakels

Koerde
koerde, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, koerdies, koerdies, کورد, kurd, irannese, etniese, groep, inheems, irak, iran, sirië, turkye, hulle, praat, koerdies, irannese, taal, asook, gorani, zazaki, leef, hoofsaaklik, streek, koerdistan, no. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Koerdies Die Koerde Koerdies کورد Kurd is n Irannese etniese groep inheems aan Irak Iran Sirie en Turkye en hulle praat Koerdies n Irannese taal asook Gorani en Zazaki Koerde leef hoofsaaklik in die streek van Koerdistan wat oor die noorde van Irak die noordweste van Iran die noordooste van Sirie en die suidooste van Turkye strek 50 KoerdeTotale bevolking ca 30 32 miljoen 1 2 Belangrike bevolkings in Turkye 12 16 miljoen 1 3 4 5 Irak 4 6 5 miljoen 6 1 4 7 8 Iran 3 35 8 miljoen 9 10 1 4 Sirie 1 3 2 5 miljoen 11 12 13 14 4 15 16 17 18 19 Duitsland 800 000 20 Israel 100 000 200 000 21 22 23 Frankryk 150 000 24 Swede 83 600 25 Belgie 80 000 26 Nederland 70 000 27 Rusland 63 800 28 Verenigde Koninkryk 50 000 29 30 31 Kasakstan 42 300 32 Armenie 37 500 33 Switserland 35 000 34 Denemarke 30 000 35 Jordanie 30 000 36 Oostenryk 23 000 37 Griekeland 22 000 38 Georgie 20 800 39 Verenigde State 15 400 40 Kirgisie 13 200 41 42 Kanada 11 685 43 Finland 10 700 44 Australie 7 000 45 Azerbeidjan 6 100 46 Taal Koerdies en Zaza Gorani taleGeloofsoortuiging Hoofsaaklik Soennitiese Islam maar ook Sjiitiese Islam en Soefisme Minderhede van Deisme Agnostisisme Jesiede Zoroastrisme Christendom en JudaismeVerwante etniese groepe Ander Irannese volke soos Beloetsje Hasara Jesiede Ossetiers Pasjtoene Perse en Tadjike 47 48 49 Vlag van Koerdistan en die Koerde Verspreiding van Koerde in die Midde Ooste volgens die CIA in 1986 Wereldwyd leef tussen 30 en 32 miljoen Koerde waarvan tussen 12 en 16 miljoen in Turkye 15 25 van die bevolking 4 tot 6 5 miljoen in Irak 15 23 3 35 tot 8 miljoen in Iran 5 10 en 1 3 tot 2 5 miljoen in Sirie 6 15 Hulle vorm die belangrikste etniese minderheid in drie van die vier lande in Iran vorm Koerde die tweede belangrikste etniese minderheid naas die Azerbeidjanners Daarbenewens vorm Koerde inheemse minderhede in die drie lande van die Kaukasus Armenie Azerbeidjan en Georgie Behalwe die Turkse suidooste leef belangrike groepe van Koerde nog in groot stede soos Ankara en Istanboel waar hulle naas Turke die belangrikste bevolkingsgroep vorm Die meeste Koerde is aanhangers van die Soennitiese Islam met minderhede van Sjiisme en Soefisme Jesiede vorm n eie etnies godsdienstige groep wat soms as Koerde beskou word met hul eie geloof As gevolg van politiese konflikte in die Midde Ooste het n Koerdiese diaspora van sowat 2 miljoen in lande van Wes Europa soos Duitsland Noord Amerika en Oseanie gevestig Koerdiese nasionaliste maak sedert die einde van die Eerste Wereldoorlog en die ondergang van die Ottomaanse Ryk aanspraak op n eie Koerdiese staat in Koerdistan Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 en World Factbook Online uitg Langley Virginia US Central Intelligence Agency 2015 ISSN 1553 8133 Besoek op 2 Augustus 2015 en Mackey Sandra 2002 The Reckoning Iraq and the Legacy of Saddam W W Norton and Co p 350 Over 22 5 million Kurds live in Turkey new Turkish statistics reveal in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2020 Besoek op 26 Julie 2015 4 0 4 1 4 2 4 3 en Yildiz Kerim Fryer Georgina 2004 The Kurds Culture and Language Rights Kurdish Human Rights Project Agirdir Bekir 21 Desember 2008 Kurtlerin nufusu 11 milyonda Istanbul da 2 milyon Kurt yasiyor Radikal Dizi Radikal com tr in Turks Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2012 Besoek op 12 Julie 2013 en Hoare amp Parrish red 2010 Country Factfiles Iran Atlas A Z 4th uitg p 239 en Dabrowska Karen Hann Geoff 2008 Ethnic groups and languages Iraq Then and Now A Guide to the Country and Its People Chalfont St Peter UK Bradt Travel Guides pp 12 13 ISBN 978 1 84162 243 9 Iraq in Engels The World Factbook Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 26 Augustus 2013 en Volume 2 Dabbagh Kuwait University Iran page 1111 1112 Encyclopedia of Modern Middle East amp North Africa Second Edition Volume 1 4 Editor in Chief Philip Mattar Associate Editors Charles E Butterworth Neil Caplan Michael R Fischbach Eric Hooglund Laurie King Irani John Ruedy Farmington Hills Gale 2004 2936 pages ISBN 978 0 02 865769 1 en Hoare Ben Parrish Margaret reds 1 Maart 2010 Country Factfiles Iran Atlas A Z Fourth uitg London Dorling Kindersley Publishing p 238 ISBN 978 0 7566 5862 5 en Hoare amp Parrish red 2010 Country Factfiles Syria Atlas A Z 4th uitg p 331 en Jacobs Sparks Karen red 2011 World Data Syria Britannica Book of the Year 2010 Chicago Encyclopaedia Britannica Inc p 709 ISBN 978 1 61535 366 8 en Van Bruinessen Martin 1992 General Information on Kurdistan Population Agha Shaikh and State The Social and Political Structures of Kurdistan London Zed Books p 15 ISBN 978 1 85649 018 4 en McDowall David 2004 Appendix 2 The Kurds of Syria A Modern History of the Kurds Third uitg London I B Tauris p 466 ISBN 978 1 85043 416 0 en Lowe Robert Studying the Kurds in Syria Challenges and Opportunities Syrian Studies Association Bulletin Besoek op 12 Julie 2013 en Henriques John L Syria Issues and Historical Background Nova Science Publishers ISBN 978 1 59033 763 9 Khasraw Gul Zana 22 Julie 2013 Where are the Syrian Kurds heading amidst the civil war in Syria openDemocracy net in Engels openDemocracy Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2018 Besoek op 4 November 2013 Syria in Engels Central Intelligence Agency Mei 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020 Besoek op 11 Mei 2015 Syria Overview in Engels Minority Rights Group International Oktober 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2019 Besoek op 14 Januarie 2014 en Camps built in Germany Austria to win new members for PKK reports reveal Zaman 9 Augustus 2012 Besoek op 28 Oktober 2012 en Berman Lazar 30 September 2013 Cultural pride and unlikely guests at Kurdish Jewish festival TimesOfIsrael com Kurdish Jewish Community in Israel JCJCR org in Engels Jerusalem Center for Jewish Christian Relations 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2013 Besoek op 3 Augustus 2015 Zivotofsky Ari Z 2002 What s the Truth about Aramaic PDF OU org in Engels Orthodox Union Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2011 Besoek op 14 Januarie 2007 3 Kurdish women political activists shot dead in Paris in Engels CNN 11 Januarie 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2020 Besoek op 9 Junie 2014 Sweden Ethnologue in Engels 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 14 Januarie 2015 The Kurdish Diaspora Institut Kurde de Paris in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020 Besoek op 9 Junie 2014 nl Kurds in Netherlands WereldJournalisten nl 23 Mei 2007 Besoek op 9 Junie 2014 Vserossijskaya perepis naseleniya 2010 g Nacionalnyj sostav naseleniya Rossijskoj Federacii Demoscope ru in Russies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2019 Besoek op 4 Julie 2012 QS211EW Ethnic group detailed NOMISweb co uk in Engels UK Office for National Statistics Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2019 Besoek op 3 Augustus 2013 Ethnic Group Full Detail QS201NI in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2019 Besoek op 4 September 2013 Scotland s Census 2011 National Records of Scotland Language used at home other than English detailed PDF scotlandscensus gov uk in Engels Scotland Census Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020 Besoek op 29 September 2013 ru Chislennost naseleniya Respubliki Kazahstan po otdelnym etnosam na nachalo 2014 goda ETNODEMOGRAFIChESKIJ EZhEGODNIK KAZAHSTANA 2014 Information from the 2011 Armenian National Census PDF Statistics of Armenia in Armeens Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 3 April 2019 Besoek op 27 Mei 2014 Switzerland Ethnologue in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2019 Besoek op 14 Januarie 2015 Fakta Kurdere i Danmark Jyllandsposten in Deens 8 Mei 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2019 Besoek op 24 Desember 2013 Al Khatib Mahmoud A Al Ali Mohammed N Language and Cultural Shift Among the Kurds of Jordan PDF in Engels p 12 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2018 Besoek op 10 November 2012 Austria Ethnologue in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019 Besoek op 14 Januarie 2015 Greece Ethnologue in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2020 Besoek op 14 Januarie 2015 The Human Rights situation of the Yezidi minority in the Transcaucasus PDF United Nations High Commissioner for Refugees in Engels United Nations High Commissioner for Refugees p 18 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018 en 2006 2010 American Community Survey Selected Population Tables FactFinder2 Census gov Washington DC US Census Bureau Besoek op 5 Augustus 2013 Number of resident population by selected nationality PDF UNStats UN org in Engels Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 4 Maart 2016 Besoek op 9 Julie 2012 ru Naselenie Kyrgyzstana Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2012 Besoek op 29 Februarie 2016 en 2011 National Household Survey Data tables StatCan GC ca Statistics Canada Besoek op 19 Januarie 2013 en Language according to age and sex by region 1990 2014 Stat fi Statistics Finland Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2013 Besoek op 19 Januarie 2013 en The People of Australia Statistics from the 2011 census PDF Australian Department of Immigration and Border Protection 2014 ISBN 978 1 920996 23 9 Besoek op 29 Mei 2014 en Statistical Yearbook of Azerbaijan 2014 2015 p 80 en John A Shoup III 17 Oktober 2011 Ethnic Groups of Africa and the Middle East An Encyclopedia ABC CLIO p 159 ISBN 978 1 59884 363 7 Kurds The Columbia Encyclopedia 6th ed in Engels Encyclopedia com 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2008 Besoek op 29 Desember 2014 en Izady Mehrdad R 1992 The Kurds A Concise Handbook Taylor amp Francis p 198 ISBN 978 0 8448 1727 9 en Kurdish Awakening Nation Building in a Fragmented Homeland 2014 by Ofra Bengio University of Texas PressEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koerde en Kurd Encyclopaedia Britannica Besoek op 5 Oktober 2018 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Koerde amp oldid 2445809,