×
Koekoorlog

Die Koekoorlog (Frans: Guerre des Pâtisseries, Spaans: Primera Intervención francesa en México) was 'n oorlog, wat met die Franse intervensie in Meksiko op 16 April 1838 begin het en met die onttrekking van die Franse troepe op 9 Maart 1839 geëindig het.

Koekoorlog

Bombardering van San Juan de Ulua op 27 November 1838.
Datum 16 April 18389 Maart 1839
Ligging Meksiko
Resultaat Franse oorwinning
Die Meksikaanse regering aanvaar die betaling van die 600 000 pesos
Strydende partye
Frankryk

Ondersteun deur:
Verenigde State

Meksiko

Ondersteun deur:
Verenigde Koninkryk

Republiek van Texas
Aanvoerders
Charles Baudin Antonio López de Santa Anna
Guadalupe Victoria
Mariano Arista
onbekend
Sterkte
3 000 3 239 een bataljon
Ongevalle en verliese
8 gesneuweldes
60 gewondes
224 gesneuweldes of gewondes geen
Die Franse fregat Gloire tydens die Koekoorlog.
Die bombardering van die San Juan de Ulua vesting op 27 November 1838.
Die slag van Veracruz op 6 Desember 1838.

Die tyd tussen die stigting van die Meksikaanse Republiek in 1824 en die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846-1848) was onrustig. Daar was baie plunderings en die geplunderdes kon skaars hoop op 'n kompensasie deur die Meksikaanse Republiek. Daarom het buitelandse inwoners van Meksiko dikwels gedraai na die regerings van hul tuislande en het 'n kompensasie vir ervare onreg geëis.

Dus was daar 'n Franse bakker in Tacubaya, 'n voorstad van Meksikostad, Monsieur Remontel. Sy bakkery is in 1828 deur plunderende Meksikaanse beamptes verwoes en hy het die Franse koning Louis-Philippe (1773-1850) om hulp gevra. Frankryk het daarop 600 000 peso's as kompensasie vir die vernietigde bakkery geëis en die diplomaat Baron Beffaudis het Meksiko 'n ultimatum gestel. Nadat die Meksikaanse President Anastasio Bustamante (1780-1853) nie betaal het nie, het Louis Philippe 'n vloot onder admiraal Charles Baudin (1792-1854) na Meksiko gestuur, om alle Mexikaanse hawens in die Golf van Meksiko te blokkeer, die vesting van San Juan de Ulúa te bombardeer (27 November 1838) en die hawe van Veracruz te beset. Meksiko het op 30 November 1838 oorlog teen Frankryk verklaar en in Desember 1838 het die Franse die hele Meksikaanse vloot in Veracruz vasgekeer. Die blokkade het agt maande geduur.

Dit verteenwoordig die eerste Trans-Atlantiese versending van stoombote, omdat die stoombote Phaeton en Metéore deel uitgemaak het van Baudin se vloot.

Op 9 Maart 1839 het die Franse troepe onttrek nadat onder Britse diplomatieke bemiddeling die Meksikaanse President Bustamante die 600 000 peso's aan Frankryk betaal het.

  1. (en) Lawrence Sondhaus: Navies of Europe. 1815-2002. 2002, bl. 16–17.
  • (en) Nofi, Albert A.; The Alamo and the Texas War for Independence; Da Capo Press; ISBN 0-306-80563-4
  • (en) Warner, Michael S.; Consise Encyclopedia of Mexico; Fitzroy Dearborn.
  • (en) Marley, David; Wars of the Americas: a chronology of armed conflict in the New World, 1492 to the present


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 27, 2021

koekoorlog, frans, guerre, pâtisseries, spaans, primera, intervención, francesa, méxico, oorlog, franse, intervensie, meksiko, april, 1838, begin, onttrekking, franse, troepe, maart, 1839, geëindig, bombardering, juan, ulua, november, 1838, datum, april, 1838,. Die Koekoorlog Frans Guerre des Patisseries Spaans Primera Intervencion francesa en Mexico was n oorlog wat met die Franse intervensie in Meksiko op 16 April 1838 begin het en met die onttrekking van die Franse troepe op 9 Maart 1839 geeindig het KoekoorlogBombardering van San Juan de Ulua op 27 November 1838 Datum 16 April 1838 9 Maart 1839Ligging MeksikoResultaat Franse oorwinning Die Meksikaanse regering aanvaar die betaling van die 600 000 pesosStrydende partye Frankryk Ondersteun deur Verenigde State Meksiko Ondersteun deur Verenigde Koninkryk Republiek van TexasAanvoerdersCharles Baudin Antonio Lopez de Santa Anna Guadalupe Victoria Mariano Arista onbekendSterkte3 000 3 239 een bataljonOngevalle en verliese8 gesneuweldes 60 gewondes 224 gesneuweldes of gewondes geen Die Franse fregat Gloire tydens die Koekoorlog Die bombardering van die San Juan de Ulua vesting op 27 November 1838 Die slag van Veracruz op 6 Desember 1838 Die tyd tussen die stigting van die Meksikaanse Republiek in 1824 en die Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 was onrustig Daar was baie plunderings en die geplunderdes kon skaars hoop op n kompensasie deur die Meksikaanse Republiek Daarom het buitelandse inwoners van Meksiko dikwels gedraai na die regerings van hul tuislande en het n kompensasie vir ervare onreg geeis Dus was daar n Franse bakker in Tacubaya n voorstad van Meksikostad Monsieur Remontel Sy bakkery is in 1828 deur plunderende Meksikaanse beamptes verwoes en hy het die Franse koning Louis Philippe 1773 1850 om hulp gevra Frankryk het daarop 600 000 peso s as kompensasie vir die vernietigde bakkery geeis en die diplomaat Baron Beffaudis het Meksiko n ultimatum gestel Nadat die Meksikaanse President Anastasio Bustamante 1780 1853 nie betaal het nie het Louis Philippe n vloot onder admiraal Charles Baudin 1792 1854 na Meksiko gestuur om alle Mexikaanse hawens in die Golf van Meksiko te blokkeer die vesting van San Juan de Ulua te bombardeer 27 November 1838 en die hawe van Veracruz te beset Meksiko het op 30 November 1838 oorlog teen Frankryk verklaar en in Desember 1838 het die Franse die hele Meksikaanse vloot in Veracruz vasgekeer Die blokkade het agt maande geduur Dit verteenwoordig die eerste Trans Atlantiese versending van stoombote omdat die stoombote Phaeton en Meteore deel uitgemaak het van Baudin se vloot 1 Op 9 Maart 1839 het die Franse troepe onttrek nadat onder Britse diplomatieke bemiddeling die Meksikaanse President Bustamante die 600 000 peso s aan Frankryk betaal het Sien ook WysigFranse intervensie in MeksikoVerwysings Wysig en Lawrence Sondhaus Navies of Europe 1815 2002 2002 bl 16 17 Bronne WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Koekoorlog en Nofi Albert A The Alamo and the Texas War for Independence Da Capo Press ISBN 0 306 80563 4 en Warner Michael S Consise Encyclopedia of Mexico Fitzroy Dearborn en Marley David Wars of the Americas a chronology of armed conflict in the New World 1492 to the present Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Koekoorlog amp ol,