fbpx
Wikipedia

Knesset

Die Knesset (Hebreeus: כנסת – HaKeneset, letterlik: die vergadering of die samekoms) is die volksverteenwoordiging van die Staat Israel. Die gebou van die Knesset lê in Israel se hoofstad Jerusalem.

Embleem van die Knesset

Die parlement bestaan uit 120 lede, waaronder 'n voorsitter. Die lede geniet immuniteit en word volgens eweredige verteenwoordiging verkies. Die huidige voorsitter is Mickey Levy van die Yesh Atid-party.

Die wetgewende mag berus by die Knesset, wat onderverdeel is in kommissies. 'n Nuwe regering moet goedgekeur word deur die volksverteenwoordiging en ook kies die Knesset die president. Die lede van die regering is daarbenewens lid van die parlement (die huidige regering is die Bennett-Lapid-kabinet).

Die Knesset mag sig ontbind en nuwe verkiesings uitskryf.

Deesdae geskiedenis

Op 9 April 2019 was die verkiesings vir die 21ste Knesset gewees. Die verkiesings was gewen deur die Likoed, op die voet gevolg deur die nuweling Blou en Wit. Veral die Arbeidsparty en Kulanu het baie verloor. In die algemeen kan word gesê dat die regs-nasionalistiese partye het gewen. Op 30 April 2019 was die 21ste Knesset ingesweer.

Die premier Benjamin Netanyahu se poginge om 'n nuwe regering te vorm het misluk. Daarom was op 17 September 2019 nuwe verkiesings vir die 22ste Knesset gehou. Op 3 Oktober 2019 was die 22ste Knesset ingesweer. Weer het Netanyahu tevergeefs geprobeer 'n nuwe regering te vorm. Opposisieleier Benny Gantz het toe tevergeefs geprobeer 'n nuwe kabinet te maak.

Daarom was op 2 Maart 2020 verkiesings vir die 23ste Knesset gehou, wat op 16 Maart was ingesweer. Netanyahu het daarna met Gantz 'n regering gevorm maar die is in Desember oor die begroting geval.

Sodoende is op 23 Maart 2021 die verkiesings vir die 24ste Knesset gehou, wat deur Likoed is gewen. Die nuwe Knesset is op 6 April ingesweer.

Verkiesings

Party Vertaling Posisie Gebruiklike naam 2021 (24ste Knesset) 2020 (23ste Knesset) 2019 sept
(22ste Knesset)
2019 april
(21ste Knesset)
2015
(20ste Knesset)
2013
(19de Knesset)
2009
(18de Knesset)
2006
(17de Knesset)
HaLikud Die Eenheid Regs-nasionalisties, liberaal Likoed 30 35 32 35 30 18 27 12
Kulanu Ons Alle Midde-regs Kulanu 1 4 10
Kahol Lavan Blou en Wit Midde-nasionalisties Blou en Wit 8 33 33 35
Yesh Atid Daar Is 'n Toekoms Midde Yesh Atid 17 16 13 15 11 19
Hosen L'Yisrael Veerkragtigheid Israel Midde-nasionalisties Veerkragtigheid Israel 8 12 14 14
Telem Midde-nasionalisties Telem 5 5 5
onafhanklik 1 1
al-Qa'imah al-Mushtarakah / HaReshima HaMeshutefet Arabies Gesamentlike Lys 6 15 13 13
Hadash Arabiese Front voor Vrede en Gelykheid Arabies, links (Kommunisties) Hadash 3 5 5 4 5 4 4 3
Ta'al Arabiese Beweging voor Vernuwing Arabies, sekulêr Ta'al 2 3 2 2 2 1 1 1
Balad Nasionaal-Demokratiese Vergadering Arabies, links (Sosialisties) Balad 1 3 3 2 3 3 3 3
Ra'am Verenigde Arabiese Lys Arabies, Islamisties Ra'am 4 4 3 2 3 3 3 3
Shas Sefardiese Torah Wagters Ultra-Ortodoks (Sefardies) Shas 9 9 9 8 7 11 10 12
Yahadut HaTorah HaMeuḥedet [1] Verenigde Torah Jodedom Ultra-Ortodoks (Asjkenasies) Verenigde Torah Jodedom 7 7 7 8 6 7 5 6
Degel HaTorah Vlag van die Thora Religieus (Asjkenasies), Mitnagdies Degel HaTorah 4 4 3 4 3 3 2 3
Agudat Yisrael Bond van Israel Religieus (Asjkenasies), Chassidies Agudat Yisrael 3 3 4 4 3 4 3 3
HaAvoda-Gesher-Meretz Midde-links Arbeidsparty-Gesher-Meretz 7
HaMaḥaneh HaDemokrati Links Demokratiese Unie 5
Meretz Vitaliteit Links, sekulêr Meretz 6 4 3 4 5 6 3 5
HaTnu'a HaYeruqa Groene Beweging 1
Yisrael Demokratit Israel Demokratiese Party 1
HaAvoda-Gesher Midde-links Arbeidsparty-Gesher 6
HaAvoda Die Arbeidsparty Links (Sosiaaldemokraties) Arbeidsparty 7 2 5 6 19 15 8 19
Gesher Midde Gesher 1 1
Yisrael Beiteinu Israel Ons Huis Regs-nasionalisties, sekulêr Yisrael Beiteinu 7 7 8 5 6 13 15 11
Yamina Regs Regs-nasionalisties, (religieus) Yamina 7 6 7
HaYamin HeHadash Nuwe Regs Regs-nasionalisties Nuwe Regs 7 3 3
Ihud Miflagot HaYamin Unie van Regtervleuel Partye Regs-nasionalisties, religieus Unie van Regtervleuel Partye 4 5
HaIchud HaLeumi-Tkuma Nasionale Unie-Tkuma Regs-nasionalisties, religieus Tkuma / Religieuse Sionistiese Party 6 2 2 2
HaBayit HaYehudi Die Joodse Huis Regs-nasionalisties, religieus Die Joodse Huis 1 2 3 8 12 3
Tikva Hadasha Nuwe Hoop Liberaal, nasionalisaties Nuwe Hoop 6
HaMaḥaneh HaẒiyoni Midde-links Sionistiese Unie 24
Hatnuah Die Beweging Midde-links Hatnuah 5 6
Kadima Voorwaarts Midde Kadima 2 28 29
Ha'Atzma'ut Onafhanklik Midde-links Onafhanklik 5
Halchoed HaLe'oemie Nasionale Unie Regs-nasionalisties Nasionale Unie 4
Am Shalem Gehele Nasie Sekulêr-religieus Gehele Nasie 1
Halchoed HaLe'oemie – Mafdal Nasionale Unie – Nasionaal-Religieuse Party Regs-nasionalisties, religieus Nasionale Unie – Nasionaal-Religieuse Party 9
Gil Mense wat op pensioen is in die Knesset Ouere Gil 7
Totaal 120 120 120 120 120 120 120 120

Notas:

  • 2021: Kahol Lavan (8 s.): Hosen L'Ysrael.
  • 2021: Gesamentlike Lys (6 s.): Hadash, Balad en Ta'al.
  • 2021: Yamina (7 s.): Nuwe Regs

---

  • 2020: Likoed (36 s.): Likoed (35 s.) en Kulanu (1 s.).
  • 2020: Kahol Lavan (33 s.): Yesh Atid, Hosen L'Ysrael en Telem.
  • 2020: Gesamentlike Lys (15 s.): Hadash, Ra'am, Balad en Ta'al.
  • 2020: HaAvoda-Gesher-Meretz (7 s.): Meretz, HaAvoda en Gesher.
  • 2020: Yamina (6 s.): Nieu Regs, Tkuma en Die Joodse Huis.

---

  • 2019 sept: Kahol Lavan (33 s.): Hosen L'Ysrael, Yesh Atid, Telem en onafhanklik.
  • 2019 sept: Gesamentlike Lys (13 s.): Hadash, Balad, Ra'am en Ta'al.
  • 2019 sept: Yamina (7 s.): Nieu Regs en Unie van Regtervleuel Partye.
  • 2019 sept: Unie van Regtervleuel Partye (4 s.): Die Joodse Huis en Tkuma.
  • 2019 sept: HaAvoda-Gesher (6 s.): HaAvoda en Gesher.
  • 2019 sept: Demokratiese Unie (5 s.): Meretz, Groene Beweging en Israel Demokratiese Party.

---

  • 2019 april: Kahol Lavan (35 s.): Hosen L'Ysrael, Yesh Atid, Telem en onafhanklik.
  • 2019 april: Unie van Regtervleuel Partye (5 s.): Die Joodse Huis en Tkuma.
  • 2019 april: Gesamenlike lys van Hadash (4 s.) met Ta'al (2 s.).
  • 2019 april: Gesamenlike lys van Balad (2 s.) met Ra'am (2 s.).

---

  • 2015: Sionistische Unie (24 s.): Arbeidsparty en Hatnuah.
  • 2015: Gesamentlike Lys (13 s.): Hadash, Balad, Ra'am en Ta'al.

---

  • 2013: Gesamentlike lys van Likoed met Yisrael Beitenu (31 s.).

---

  • 2009: Arbeidsparty: 13 oorspronklik, 5 na Onafhanklik.
  • 2009: Shas: 11 oorspronklik, 1 na Gehele Nasie.

---

  • alle jare: Verenigde Torah Jodedom: Agudat Yisrael en Degel HaTorah.

Sien ook

Verwysings

  1. Dikwels aangedui as Yahadut HaTorah.

Beelde

Eksterne skakels

  • (en) Amptelike webtuiste van die Knesset
  • (en) Oorsig van alle verkose Knessets, die Knesset se webtuiste.
  • (en) Alle (huidige en voormalige) lede van die Knesset, die Knesset se webtuiste.
  • (en) Oorsig van die Knesset se voorsitters, die Knesset se webtuiste.

Koördinate: 31°46′36.1″N 35°12′18.70″O / 31.776694°N 35.2051944°O / 31.776694; 35.2051944

Knesset
knesset, hebreeus, כנסת, hakeneset, letterlik, vergadering, samekoms, volksverteenwoordiging, staat, israel, gebou, israel, hoofstad, jerusalem, embleem, parlement, bestaan, lede, waaronder, voorsitter, lede, geniet, immuniteit, word, volgens, eweredige, verte. Die Knesset Hebreeus כנסת HaKeneset letterlik die vergadering of die samekoms is die volksverteenwoordiging van die Staat Israel Die gebou van die Knesset le in Israel se hoofstad Jerusalem Embleem van die Knesset Die parlement bestaan uit 120 lede waaronder n voorsitter Die lede geniet immuniteit en word volgens eweredige verteenwoordiging verkies Die huidige voorsitter is Mickey Levy van die Yesh Atid party Die wetgewende mag berus by die Knesset wat onderverdeel is in kommissies n Nuwe regering moet goedgekeur word deur die volksverteenwoordiging en ook kies die Knesset die president Die lede van die regering is daarbenewens lid van die parlement die huidige regering is die Bennett Lapid kabinet Die Knesset mag sig ontbind en nuwe verkiesings uitskryf Inhoud 1 Deesdae geskiedenis 2 Verkiesings 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Beelde 6 Eksterne skakelsDeesdae geskiedenis WysigOp 9 April 2019 was die verkiesings vir die 21ste Knesset gewees Die verkiesings was gewen deur die Likoed op die voet gevolg deur die nuweling Blou en Wit Veral die Arbeidsparty en Kulanu het baie verloor In die algemeen kan word gese dat die regs nasionalistiese partye het gewen Op 30 April 2019 was die 21ste Knesset ingesweer Die premier Benjamin Netanyahu se poginge om n nuwe regering te vorm het misluk Daarom was op 17 September 2019 nuwe verkiesings vir die 22ste Knesset gehou Op 3 Oktober 2019 was die 22ste Knesset ingesweer Weer het Netanyahu tevergeefs geprobeer n nuwe regering te vorm Opposisieleier Benny Gantz het toe tevergeefs geprobeer n nuwe kabinet te maak Daarom was op 2 Maart 2020 verkiesings vir die 23ste Knesset gehou wat op 16 Maart was ingesweer Netanyahu het daarna met Gantz n regering gevorm maar die is in Desember oor die begroting geval Sodoende is op 23 Maart 2021 die verkiesings vir die 24ste Knesset gehou wat deur Likoed is gewen Die nuwe Knesset is op 6 April ingesweer Verkiesings WysigParty Vertaling Posisie Gebruiklike naam 2021 24ste Knesset 2020 23ste Knesset 2019 sept 22ste Knesset 2019 april 21ste Knesset 2015 20ste Knesset 2013 19de Knesset 2009 18de Knesset 2006 17de Knesset HaLikud Die Eenheid Regs nasionalisties liberaal Likoed 30 35 32 35 30 18 27 12Kulanu Ons Alle Midde regs Kulanu 1 4 10Kahol Lavan Blou en Wit Midde nasionalisties Blou en Wit 8 33 33 35Yesh Atid Daar Is n Toekoms Midde Yesh Atid 17 16 13 15 11 19Hosen L Yisrael Veerkragtigheid Israel Midde nasionalisties Veerkragtigheid Israel 8 12 14 14Telem Midde nasionalisties Telem 5 5 5onafhanklik 1 1al Qa imah al Mushtarakah HaReshima HaMeshutefet Arabies Gesamentlike Lys 6 15 13 13Hadash Arabiese Front voor Vrede en Gelykheid Arabies links Kommunisties Hadash 3 5 5 4 5 4 4 3Ta al Arabiese Beweging voor Vernuwing Arabies sekuler Ta al 2 3 2 2 2 1 1 1Balad Nasionaal Demokratiese Vergadering Arabies links Sosialisties Balad 1 3 3 2 3 3 3 3Ra am Verenigde Arabiese Lys Arabies Islamisties Ra am 4 4 3 2 3 3 3 3Shas Sefardiese Torah Wagters Ultra Ortodoks Sefardies Shas 9 9 9 8 7 11 10 12Yahadut HaTorah HaMeuḥedet 1 Verenigde Torah Jodedom Ultra Ortodoks Asjkenasies Verenigde Torah Jodedom 7 7 7 8 6 7 5 6Degel HaTorah Vlag van die Thora Religieus Asjkenasies Mitnagdies Degel HaTorah 4 4 3 4 3 3 2 3Agudat Yisrael Bond van Israel Religieus Asjkenasies Chassidies Agudat Yisrael 3 3 4 4 3 4 3 3HaAvoda Gesher Meretz Midde links Arbeidsparty Gesher Meretz 7HaMaḥaneh HaDemokrati Links Demokratiese Unie 5Meretz Vitaliteit Links sekuler Meretz 6 4 3 4 5 6 3 5HaTnu a HaYeruqa Groene Beweging 1Yisrael Demokratit Israel Demokratiese Party 1HaAvoda Gesher Midde links Arbeidsparty Gesher 6HaAvoda Die Arbeidsparty Links Sosiaaldemokraties Arbeidsparty 7 2 5 6 19 15 8 19Gesher Midde Gesher 1 1Yisrael Beiteinu Israel Ons Huis Regs nasionalisties sekuler Yisrael Beiteinu 7 7 8 5 6 13 15 11Yamina Regs Regs nasionalisties religieus Yamina 7 6 7HaYamin HeHadash Nuwe Regs Regs nasionalisties Nuwe Regs 7 3 3Ihud Miflagot HaYamin Unie van Regtervleuel Partye Regs nasionalisties religieus Unie van Regtervleuel Partye 4 5HaIchud HaLeumi Tkuma Nasionale Unie Tkuma Regs nasionalisties religieus Tkuma Religieuse Sionistiese Party 6 2 2 2HaBayit HaYehudi Die Joodse Huis Regs nasionalisties religieus Die Joodse Huis 1 2 3 8 12 3Tikva Hadasha Nuwe Hoop Liberaal nasionalisaties Nuwe Hoop 6HaMaḥaneh HaẒiyoni Midde links Sionistiese Unie 24Hatnuah Die Beweging Midde links Hatnuah 5 6Kadima Voorwaarts Midde Kadima 2 28 29Ha Atzma ut Onafhanklik Midde links Onafhanklik 5Halchoed HaLe oemie Nasionale Unie Regs nasionalisties Nasionale Unie 4Am Shalem Gehele Nasie Sekuler religieus Gehele Nasie 1Halchoed HaLe oemie Mafdal Nasionale Unie Nasionaal Religieuse Party Regs nasionalisties religieus Nasionale Unie Nasionaal Religieuse Party 9Gil Mense wat op pensioen is in die Knesset Ouere Gil 7Totaal 120 120 120 120 120 120 120 120Notas 2021 Kahol Lavan 8 s Hosen L Ysrael 2021 Gesamentlike Lys 6 s Hadash Balad en Ta al 2021 Yamina 7 s Nuwe Regs 2020 Likoed 36 s Likoed 35 s en Kulanu 1 s 2020 Kahol Lavan 33 s Yesh Atid Hosen L Ysrael en Telem 2020 Gesamentlike Lys 15 s Hadash Ra am Balad en Ta al 2020 HaAvoda Gesher Meretz 7 s Meretz HaAvoda en Gesher 2020 Yamina 6 s Nieu Regs Tkuma en Die Joodse Huis 2019 sept Kahol Lavan 33 s Hosen L Ysrael Yesh Atid Telem en onafhanklik 2019 sept Gesamentlike Lys 13 s Hadash Balad Ra am en Ta al 2019 sept Yamina 7 s Nieu Regs en Unie van Regtervleuel Partye 2019 sept Unie van Regtervleuel Partye 4 s Die Joodse Huis en Tkuma 2019 sept HaAvoda Gesher 6 s HaAvoda en Gesher 2019 sept Demokratiese Unie 5 s Meretz Groene Beweging en Israel Demokratiese Party 2019 april Kahol Lavan 35 s Hosen L Ysrael Yesh Atid Telem en onafhanklik 2019 april Unie van Regtervleuel Partye 5 s Die Joodse Huis en Tkuma 2019 april Gesamenlike lys van Hadash 4 s met Ta al 2 s 2019 april Gesamenlike lys van Balad 2 s met Ra am 2 s 2015 Sionistische Unie 24 s Arbeidsparty en Hatnuah 2015 Gesamentlike Lys 13 s Hadash Balad Ra am en Ta al 2013 Gesamentlike lys van Likoed met Yisrael Beitenu 31 s 2009 Arbeidsparty 13 oorspronklik 5 na Onafhanklik 2009 Shas 11 oorspronklik 1 na Gehele Nasie alle jare Verenigde Torah Jodedom Agudat Yisrael en Degel HaTorah Sien ook WysigLys van kabinette van Israel Lys van eerste ministers van Israel Lys van presidente van IsraelVerwysings Wysig Dikwels aangedui as Yahadut HaTorah Beelde Wysig Die Knesset van buite Die Knesset van binne Voorsitter Mickey Levy Yesh Atid Opposisieleier Benjamin Netanyahu Likoed Eerste Minister Naftali Bennett Yamina Nuwe Regs Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Die Knesset en Amptelike webtuiste van die Knesset en Oorsig van alle verkose Knessets die Knesset se webtuiste en Alle huidige en voormalige lede van die Knesset die Knesset se webtuiste en Oorsig van die Knesset se voorsitters die Knesset se webtuiste Koordinate 31 46 36 1 N 35 12 18 70 O 31 776694 N 35 2051944 O 31 776694 35 2051944Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Knesset amp oldid 2410843,