×
Klein Leeu

Die Klein Leeu (Latyn: Leo Minor) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat aan die sterrebeeld Leeu grens. Die helderste sterre in die Klein Leeu vorm ’n rowwe driehoek. Dit is nie in die Antieke tyd as ’n sterrebeeld beskou nie, maar is eers in 1687 deur Johannes Hevelius geskep.

Klein Leeu
Latynse naam Leo Minor
Genitief Leonis Minoris
Afkorting LMi
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10h
Deklinasie 35º
Grootte 232 vk. grade (64ste)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster 46 Leonis Minoris (Praecipua)
Naaste ster 11 Leonis Minoris
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 34
Meteoorreëns Leonis Minorids
Aangrensende sterrebeelde
Groot Beer, Rooikat, Kreef, Leeu
Portaal Sterrekunde
Die Klein Leeu bokant die kop van die sterrebeeld Leeu, soos uitgebeeld in , ’n stel sterrebeeld-kaarte wat omstreeks 1825 in Londen gepubliseer is.

Die Klein Leeu het nie veel om te sien met klein teleskope nie. Daar is net een ster helderder as 4 mag.

46 Leonis Minoris (Praecipua) is amper (maar nie heeltemal nie) ’n reusester van spektraaltipe K0 wat sowat 98 ligjare van die Aarde af lê. Dit het ’n helderheid van 3,83 mag. R Leonis Minoris is ’n veranderlike ster wat wissel tussen 6,3 en 13,2 mag in ’n tydperk van 372,19 dae.

Een van die helderste verafgeleë voorwerpe in die Klein Leeu is NGC 3003, ’n sterrestelsel met ’n oënskynlike helderheid van 11,7 mag.

Die geheimsinnige voorwerp wat algemeen bekend is onder die Nederlandse naam Hanny's Voorwerp, is in 2007 ontdek deur die Nederlandse onderwyseres Hanny van Arkel terwyl sy as vrywilliger aan ’n Galaxy Zoo-projek deelgeneem het.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: September 27, 2021

klein, leeu, latyn, minor, klein, dowwe, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, sterrebeeld, leeu, grens, helderste, sterre, vorm, rowwe, driehoek, antieke, sterrebeeld, beskou, maar, eers, 1687, deur, johannes, hevelius, geskep, latynse, naam, minorgenitief, leo. Die Klein Leeu Latyn Leo Minor is n klein dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat aan die sterrebeeld Leeu grens Die helderste sterre in die Klein Leeu vorm n rowwe driehoek Dit is nie in die Antieke tyd as n sterrebeeld beskou nie maar is eers in 1687 deur Johannes Hevelius geskep Klein LeeuLatynse naam Leo MinorGenitief Leonis MinorisAfkorting LMiWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 10hDeklinasie 35ºGrootte 232 vk grade 64ste Kwadrant NQ2BesonderhedeHoofsterre 2Helderste ster 46 Leonis Minoris Praecipua Naaste ster 11 Leonis MinorisSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 2Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 34Meteoorreens Leonis MinoridsAangrensende sterrebeeldeGroot Beer Rooikat Kreef LeeuPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe Wysig Die Klein Leeu bokant die kop van die sterrebeeld Leeu soos uitgebeeld in Urania s Mirror n stel sterrebeeld kaarte wat omstreeks 1825 in Londen gepubliseer is Die Klein Leeu het nie veel om te sien met klein teleskope nie Daar is net een ster helderder as 4 mag 46 Leonis Minoris Praecipua is amper maar nie heeltemal nie n reusester van spektraaltipe K0 wat sowat 98 ligjare van die Aarde af le Dit het n helderheid van 3 83 mag R Leonis Minoris is n veranderlike ster wat wissel tussen 6 3 en 13 2 mag in n tydperk van 372 19 dae Een van die helderste verafgelee voorwerpe in die Klein Leeu is NGC 3003 n sterrestelsel met n oenskynlike helderheid van 11 7 mag Die geheimsinnige voorwerp wat algemeen bekend is onder die Nederlandse naam Hanny s Voorwerp is in 2007 ontdek deur die Nederlandse onderwyseres Hanny van Arkel terwyl sy as vrywilliger aan n Galaxy Zoo projek deelgeneem het Verwysings WysigIan Ridpath en Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Leo Minor Star Tales Leo Minor Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klein Leeu Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Klein Leeu amp ol,