×
Klein Hond (sterrebeeld)

Die Klein Hond (Latyn: Canis Minor) is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is (hoewel net twee sterre geïdentifiseer is) en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit word beskou as een van die Jagter se twee jaghonde; die ander een is die Groot Hond.

Klein Hond

Latynse naam Canis Minor
Genitief Canis Minoris
Afkorting CMi
Grootte 183 vk. grade (71ste)
Regte klimming 8 h
Deklinasie +5º
Kwadrant NQ2
Hoofsterre 2
Helderste ster Procyon (α CMi)
Naaste ster Procyon (α CMi)
Sterre helderder as 3.00m 2
Sterre met planete 0
Aangrensende sterrebeelde Eenhoring
Tweeling
Kreef
Noordelike Waterslang

Dit het net twee helder sterre, Procyon (α CMi, 0,38 mag) en Gomeisa (β CMi, 2,9 mag). Eersgenoemde is die sewende helderste ster aan die naghemel, asook een van die naastes aan die Aarde.

Procyon is Grieks vir "voor die hond", aangesien die ster ’n uur voor die "Hondester", Sirius, opkom. Dit is eintlik ’n dubbelster wat bestaan uit ’n geel-wit hoofreeksster van spektraaltipe F5 IV-V met die naam Procyon A, en ’n dowwe wit dwerg van spektraaltipe DA met die naam Procyon B. Laasgenoemde, wat elke 41 jaar om die ander ster wentel, het ’n helderheid van 10,7 mag. Die sterre is 11,4 ligjare van die Aarde af. Gomeisa (β CMi), met ’n oënskynlike helderheid van 2,89 mag, is die tweede helderste ster in die sterrebeeld. Dit is sowat 162 ligjare van die Aarde af en is ’n blou-wit hoofreeksster met ’n sonmassa van sowat 3,5.

NGC 2459 is ’n groep van vyf sterre tussen 13 en 14 mag wat naby mekaar lê, maar blykbaar nie ’n oop sterreswerm vorm nie. Dit is dieselfde geval met NGC 2394. NGC 2508 is ’n sterrestelsel met ’n helderheid van 13 mag wat sowat 205 miljoen ligjare van die Aarde af lê en sowat 80 000 ligjare in deursnee is. NGC 2402 is twee sterrestelsels wat lyk of hulle naby mekaar lê en interaktief is. Hulle het ’n helderheid van net 14 en 15 mag onderskeidelik en is na raming sowat 245 miljoen ligjare van mekaar.

  1. Ridpath & Tirion 2001, pp. 100-101
  2. Courtney Seligman. . Celestial Atlas (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op25 Mei 2012.
  3. Courtney Seligman. . Celestial Atlas (in Engels). vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op25 Mei 2012.
  4. Courtney Seligman. . Celestial Atlas (in Engels). vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op25 Mei 2012.
  5. Courtney Seligman. . Celestial Atlas (in Engels). vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op25 Mei 2012.
  • Ridpath, Ian; Tirion, Wil (2001), Stars and Planets Guide, Princeton University Press, ISBN 0-691-08913-2
  • Ridpath, Ian; Tirion, Wil (2007), Stars and Planets Guide, Princeton University Press, ISBN 978-0-691-13556-4


    Die 88 moderne sterrebeelde

    AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

    Publikasie datum: September 27, 2021

    klein, hond, sterrebeeld, klein, hond, latyn, canis, minor, klein, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, hoewel, twee, sterre, geïdentifiseer, steeds, moderne, sterrebeelde, word, beskou, jagter, twe. Die Klein Hond Latyn Canis Minor is n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is hoewel net twee sterre geidentifiseer is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dit word beskou as een van die Jagter se twee jaghonde die ander een is die Groot Hond Klein HondLatynse naam Canis MinorGenitief Canis MinorisAfkorting CMiGrootte 183 vk grade 71ste Regte klimming 8 hDeklinasie 5ºKwadrant NQ2Hoofsterre 2Helderste ster Procyon a CMi Naaste ster Procyon a CMi Sterre helderder as 3 00m 2Sterre met planete 0Aangrensende sterrebeelde Eenhoring Tweeling Kreef Noordelike Waterslang Dit het net twee helder sterre Procyon a CMi 0 38 mag en Gomeisa b CMi 2 9 mag Eersgenoemde is die sewende helderste ster aan die naghemel asook een van die naastes aan die Aarde Ruimtevoorwerpe WysigProcyon is Grieks vir voor die hond aangesien die ster n uur voor die Hondester Sirius opkom Dit is eintlik n dubbelster wat bestaan uit n geel wit hoofreeksster 1 van spektraaltipe F5 IV V met die naam Procyon A en n dowwe wit dwerg van spektraaltipe DA met die naam Procyon B Laasgenoemde wat elke 41 jaar om die ander ster wentel het n helderheid van 10 7 mag 1 Die sterre is 11 4 ligjare van die Aarde af 1 Gomeisa b CMi met n oenskynlike helderheid van 2 89 mag is die tweede helderste ster in die sterrebeeld Dit is sowat 162 ligjare van die Aarde af en is n blou wit hoofreeksster 1 met n sonmassa van sowat 3 5 NGC 2459 is n groep van vyf sterre tussen 13 en 14 mag wat naby mekaar le maar blykbaar nie n oop sterreswerm vorm nie 2 Dit is dieselfde geval met NGC 2394 3 NGC 2508 is n sterrestelsel met n helderheid van 13 mag wat sowat 205 miljoen ligjare van die Aarde af le en sowat 80 000 ligjare in deursnee is 4 NGC 2402 is twee sterrestelsels wat lyk of hulle naby mekaar le en interaktief is Hulle het n helderheid van net 14 en 15 mag onderskeidelik en is na raming sowat 245 miljoen ligjare van mekaar 5 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Ridpath amp Tirion 2001 pp 100 101 Courtney Seligman NGC Objects NGC 2450 2499 Celestial Atlas in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019 Besoek op 25 Mei 2012 Courtney Seligman NGC Objects NGC 2350 2399 Celestial Atlas in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019 Besoek op 25 Mei 2012 Courtney Seligman NGC Objects NGC 2500 2549 Celestial Atlas in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019 Besoek op 25 Mei 2012 Courtney Seligman NGC Objects NGC 2400 2449 Celestial Atlas in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019 Besoek op 25 Mei 2012 Ridpath Ian Tirion Wil 2001 Stars and Planets Guide Princeton University Press ISBN 0 691 08913 2 Ridpath Ian Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Princeton University Press ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Canis Minor Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klein Hond sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Klein Hond sterrebeeld amp ol,