fbpx Klein Beer
Wikipedia

Klein Beer

Die Klein Beer of Klein Wa (Latyn: Ursa Minor) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Nes by die Groot Beer kan die Klein Beer se stert gesien word as die handvatsel van ’n lepel, vandaar die Engelse naam Little Dipper wat soms gebruik word.

Klein Beer
Latynse naam Ursa Minor
Genitief Ursae Minoris
Afkorting UMi
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 15h
Deklinasie 75º
Grootte 256 vk. grade (56ste)
Kwadrant NQ3
Besonderhede
Hoofsterre 7
Helderste ster Polaris
Naaste ster UU Ursae Minoris
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 23
Meteoorreëns Ursids
Aangrensende sterrebeelde
Draak, Kameelperd, Kefeus
Portaal Sterrekunde

Die Klein Beer is veral bekend daarvoor dat die noordelike hemelpool daarin geleë is, hoewel dit oor ’n paar eeue sal verander vanweë die presessie van die nagewenings. Vanweë sy beweging beskryf die aarde se as in 25 770 jaar ’n groot draaiende keël aan die hemel, sodat die twee hemelpole in ’n sirkel beweeg en dus langsamerhand skuif.

Inhoud

Die sewe helderste sterre van die Klein Beer vorm die handvatsel van ’n opskeplepel. Die ster aan die einde van die handvatsel is Polaris, die noordelike poolster. Die vier sterre wat die "kom" van die opskeplepel vorm, is ongewoon omdat hulle ’n helderheid van 2, 3, 4 en 5 mag het. Hulle is dus ’n nuttige gids om die helderheid van sterre te meet (en as ’n oogtoets vir stadsjapies).

Die ses sterre in die sterrebeeld wat name het, is:

Gewone
naam
Wetenskaplike
naam
Oënskynlike
helderheid
Afstand
(ligjare)
Polaris (noordelike poolster) Alpha Ursae Minoris (α UMi) 2,02 430
Kochab Beta Ursae Minoris (β UMi) 2,07 126
Pherkad Gamma Ursae Minoris (γ UMi) 3 480
Yildun Delta Ursae Minoris (δ UMi) 4,85 185
Ahfa al Farkadain Zeta Ursae Minoris (ζ UMi) 4,32 376
Anwar al Farkadain, Alasco Eta Ursae Minoris (η UMi) 4,95 97

Polaris, die helderste ster in die sterrebeeld, is ’n geel-wit superreus met ’n sigbare magnitude van 2,02. Dit is ’n Cepheïed, ’n seldsame klas veranderlike sterre. Kochab is net effens dowwer as Polaris. Dit is ’n oranje reusester van 2,08 mag, 16 grade van Polaris af. Met ’n oppervlaktemperatuur van 4 000 K is dit 130 keer so helder soos die son.

Die Klein Beer bevat ook die Ursa Minor-dwergsterrestelsel.

Die sterrebeeld word meestal uitgebeeld as ’n klein beer met ’n besonder lang stert. Die Klein en Groot Beer is deur die Antieke Grieke verbind met die nimf Kallisto en haar seun Arkas. In ’n ander weergawe waar die Veewagter Arkas voorstel, is die Klein Beer ’n hond. Dit verklaar die lengte van die stert en die verouderde alternatiewe naam vir Polaris, die noordelike poolster: Cynosura ("die hond se stert").

Die Klein Beer is voorheen beskou as net sewe sterre wat na aan mekaar geleë is, wat in die mitologie as susters beskou is (nie die bekende sterreswerm Sewe Susters nie). In die vroeë Griekse mitologie was die sewe sterre van die Klein Lepel die Hesperides, die dogters van die Titaan Atlas. Saam met die nabygeleë sterrebeelde Veewagter, Groot Beer en Draak kon dit die oorsprong gewees het van die mite van die appels van die Hesperides wat deel vorm van die twaalf take van Hercules.

Omdat die Klein Beer eers net uit sewe sterre bestaan het, is die Latynse woord vir "noord" (wat deur Polaris aangewys word) septentrio, van sewe en drie (die sewe sterre lyk ook soos drie osse voor ’n wa).

  1. Guilherme de Almeida (2004). Navigating the Night Sky: How to Identify the Stars and Constellations. Springer. ISBN 1-85233-737-0.
  2. Allen, Richard Dinckley (1969). Star Names: Their Lore and Meaning. Dover Publications Inc. (Herdruk van die oorspronklike 1899-boek). ISBN 0-486-21079-0.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Klein Beer
klein, beer, klein, latyn, ursa, minor, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, groot, beer, stert, gesien, word, handvatsel, lepel, vandaar, engelse, naam, little, dippe. Die Klein Beer of Klein Wa Latyn Ursa Minor is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Nes by die Groot Beer kan die Klein Beer se stert gesien word as die handvatsel van n lepel vandaar die Engelse naam Little Dipper wat soms gebruik word Klein BeerLatynse naam Ursa MinorGenitief Ursae MinorisAfkorting UMiWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 15hDeklinasie 75ºGrootte 256 vk grade 56ste Kwadrant NQ3BesonderhedeHoofsterre 7Helderste ster PolarisNaaste ster UU Ursae MinorisSterre helderder as 3 m 2Sterre met planete 1Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 23Meteoorreens UrsidsAangrensende sterrebeeldeDraak Kameelperd KefeusPortaal Sterrekunde Die Klein Beer is veral bekend daarvoor dat die noordelike hemelpool daarin gelee is hoewel dit oor n paar eeue sal verander vanwee die presessie van die nagewenings 1 Vanwee sy beweging beskryf die aarde se as in 25 770 jaar n groot draaiende keel aan die hemel sodat die twee hemelpole in n sirkel beweeg en dus langsamerhand skuif Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Geskiedenis en mitologie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigDie sewe helderste sterre van die Klein Beer vorm die handvatsel van n opskeplepel Die ster aan die einde van die handvatsel is Polaris die noordelike poolster Die vier sterre wat die kom van die opskeplepel vorm is ongewoon omdat hulle n helderheid van 2 3 4 en 5 mag het Hulle is dus n nuttige gids om die helderheid van sterre te meet en as n oogtoets vir stadsjapies Die ses sterre in die sterrebeeld wat name het is Gewone naam Wetenskaplike naam Oenskynlike helderheid Afstand ligjare Polaris noordelike poolster Alpha Ursae Minoris a UMi 2 02 430 Kochab Beta Ursae Minoris b UMi 2 07 126 Pherkad Gamma Ursae Minoris g UMi 3 480 Yildun Delta Ursae Minoris d UMi 4 85 185 Ahfa al Farkadain Zeta Ursae Minoris z UMi 4 32 376 Anwar al Farkadain Alasco Eta Ursae Minoris h UMi 4 95 97 Polaris die helderste ster in die sterrebeeld is n geel wit superreus met n sigbare magnitude van 2 02 Dit is n Cepheied n seldsame klas veranderlike sterre Kochab is net effens dowwer as Polaris Dit is n oranje reusester van 2 08 mag 16 grade van Polaris af Met n oppervlaktemperatuur van 4 000 K is dit 130 keer so helder soos die son Die Klein Beer bevat ook die Ursa Minor dwergsterrestelsel Geskiedenis en mitologie WysigDie sterrebeeld word meestal uitgebeeld as n klein beer met n besonder lang stert Die Klein en Groot Beer is deur die Antieke Grieke verbind met die nimf Kallisto en haar seun Arkas In n ander weergawe waar die Veewagter Arkas voorstel is die Klein Beer n hond Dit verklaar die lengte van die stert en die verouderde alternatiewe naam vir Polaris die noordelike poolster Cynosura die hond se stert 2 Die Klein Beer is voorheen beskou as net sewe sterre wat na aan mekaar gelee is wat in die mitologie as susters beskou is nie die bekende sterreswerm Sewe Susters nie In die vroee Griekse mitologie was die sewe sterre van die Klein Lepel die Hesperides die dogters van die Titaan Atlas Saam met die nabygelee sterrebeelde Veewagter Groot Beer en Draak kon dit die oorsprong gewees het van die mite van die appels van die Hesperides wat deel vorm van die twaalf take van Hercules Omdat die Klein Beer eers net uit sewe sterre bestaan het is die Latynse woord vir noord wat deur Polaris aangewys word septentrio van sewe en drie die sewe sterre lyk ook soos drie osse voor n wa Verwysings Wysig Guilherme de Almeida 2004 Navigating the Night Sky How to Identify the Stars and Constellations Springer ISBN 1 85233 737 0 Allen Richard Dinckley 1969 Star Names Their Lore and Meaning Dover Publications Inc Herdruk van die oorspronklike 1899 boek ISBN 0 486 21079 0 Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins London ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Ursa Minor Star Tales Ursa Minor Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klein Beer Hierdie artikel is vertaal uit die Minor Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Klein Beer amp ol,