fbpx Klavierconcerto nr. 5 (Mozart)
Wikipedia

Klavierconcerto nr. 5 (Mozart)

Klavierconcerto nr. 5 in D-majeur, K. 175, is 'n klavierconcerto wat deur die 17-jarige Wolfgang Amadeus Mozart in 1773 gekomponeer is. Dit is Mozart se eerste oorspronklike klavierconcerto; sy vorige pogings is gebaseer op ander komponiste se werke. Klavierconcerto nr. 5 was een van Mozart se gunsteling concerto's. Dit word in baie van sy briewe na verwys en hy het dit opgevoer tot en met die jaar van sy dood.

Klavierconcerto in D-majeur
Nr. 5
deur W. A. Mozart
Die jong komponis, 'n 1777-kopie van 'n verlore skildery
ToonaardD-majeur
KatalogusK. 175
Gekomponeer1773
BewegingsDrie (Allegro, Andante ma un poco adagio, Allegro)
Partituur
  • Klavier
  • orkes

Inhoud

Die partituur is geskryf vir twee hobo's, twee Franse horings, twee trompette, timpani, en strykinstrumente. Die trompette en timpani is afwesig in die tweede beweging. Dit was Mozart se enigste concerto met trompette en timpani tot en met Klavierconcerto nr. 10, K. 365.

Die concerto bestaan uit drie bewegings:

  1. Allegro
  2. Andante ma un poco adagio (in G-majeur)
  3. Rondo: Allegro
  1. Hutchings (sien bronnelys), p. 49-50.
  • Hutchings, A. 1997. A Companion to Mozart's Piano Concertos, Oxford University Press.ISBN 0-19-816708-3

Klavierconcerto nr. 5 (Mozart)
klavierconcerto, mozart, klavierconcerto, majeur, klavierconcerto, deur, jarige, wolfgang, amadeus, mozart, 1773, gekomponeer, mozart, eerste, oorspronklike, klavierconcerto, vorige, pogings, gebaseer, ander, komponiste, werke, klavierconcerto, mozart, gunstel. Klavierconcerto nr 5 in D majeur K 175 is n klavierconcerto wat deur die 17 jarige Wolfgang Amadeus Mozart in 1773 gekomponeer is Dit is Mozart se eerste oorspronklike klavierconcerto sy vorige pogings is gebaseer op ander komponiste se werke Klavierconcerto nr 5 was een van Mozart se gunsteling concerto s Dit word in baie van sy briewe na verwys 1 en hy het dit opgevoer tot en met die jaar van sy dood Klavierconcerto in D majeurNr 5deur W A MozartDie jong komponis n 1777 kopie van n verlore skilderyToonaardD majeurKatalogusK 175Gekomponeer1773BewegingsDrie Allegro Andante ma un poco adagio Allegro PartituurKlavierorkes Inhoud 1 Instrumente 2 Bewegings 3 Verwysings 4 Bronne 5 Sien ook 6 Eksterne skakelsInstrumente WysigDie partituur is geskryf vir twee hobo s twee Franse horings twee trompette timpani en strykinstrumente Die trompette en timpani is afwesig in die tweede beweging Dit was Mozart se enigste concerto met trompette en timpani tot en met Klavierconcerto nr 10 K 365 Bewegings WysigDie concerto bestaan uit drie bewegings Allegro Andante ma un poco adagio in G majeur Rondo AllegroVerwysings Wysig Hutchings sien bronnelys p 49 50 Bronne WysigHutchings A 1997 A Companion to Mozart s Piano Concertos Oxford University Press ISBN 0 19 816708 3Sien ook WysigLys van klavierconcerto s van Wolfgang Amadeus MozartEksterne skakels WysigConcerto in D K 175 Partituur en kritiese verslag de in die Neue Mozart Ausgabe Klavierconcerto nr 5 Partituur op die International Music Score Library ProjectOntsluit van https af wikipedia org w index php title Klavierconcerto nr 5 Mozart amp ol,