Kirgisië
Kirgisië of Kirgistan (Kirgisies: Кыргызстан, Kırgızstan, [qɯrʁɯsˈstɑn]; Russies: Киргизия), amptelik die Kirgiese Republiek (Kirgisies: Кыргыз Республикасы, Qırğız Respublikası; Russies: Кыргызская Республика, Kyrgyzskaja Respublika), is 'n landingeslote land in Sentraal-Asië. Dit grens aan Kasakstan in die noorde, Oesbekistan in die weste, Tadjikistan in die suidweste en die Volksrepubliek China in die suidooste. Kirgisië beteken die "Land van veertig stamme", waarop ook die 40 strale van die vlag van Kirgisië dui. $35,271 miljard $8,451 miljard Kirgisië beslaan 'n oppervlakte van 199 951 km² en het 'n bevolking van sowat 6,6 miljoen in 2020 gehad. Omtrent 76 persent van die bevolking is Moslems en sowat 73 persent is Kirgisiërs, gevolg deur sowat 15% Oesbeke en 5% Russe. Kirgisië se geografie word veral deur groot bergreekse soos Pamir en Tiensjan gekenmerk; hier vloei ook die Sirdarja. Kirgisië het tot in 1991 as die Kirgisiese Sosialistiese Sowjetrepubliek deel uitgemaak van die Sowjetunie. Kirgisië het nege provinsies (область). Die provinsies is: * Bisjkek is die hoofstad van Kirgisië, maar het ook die status van 'n provinsie. Volkslied: Кыргыз Республикасынын Мамлекеттик Гимни
(tr.: Kırgız Respublikasının Mamlekettik Gimni) Hoofstad Bisjkek Grootste stad Bisjkek Amptelike tale Kirgisies (nasionale en amptelike taal)
Russies (amptelike taal)Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Sadyr Japarof
Ulukbek Maripof Onafhanklikheid van die Sowjetunie
14 Oktober 1924
5 Desember 1936
31 Augustus 1991
25 Desember 1991
27 Junie 2010 Oppervlakte
- Totaal
- Water (%)
199 951 km2 (85ste)
77 202 myl2
3,6 Bevolking
- 2020-skatting
- 2009-sensus
- Digtheid
6 586 600 (110de)
5 362 800
27,4 / km2 (176ste)
71,0 / myl2BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita 2021-skatting
$5 300 (134ste) BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita 2021-skatting
$1 270 (158ste) MOI (2019) 0,697 (120ste) –medium Gini (2018) 27,7 –laag Geldeenheid Som ( KGS
) Tydsone
- Somertyd KGT (UTC+6)
nie toegepas nie (UTC+6) Internet-TLD .kg Skakelkode +996
