fbpx
Wikipedia

Kimswerd

Kimswerd (Wes-Fries: Kimswert) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Sneek en ressorteer onder die munisipaliteit Súdwest-Fryslân. Dit was tot 2011 deel van die voormalige munisipaliteit Wonseradeel. Die dorp het sowat 603 inwoners (2011-sensus).

Molen De Eenracht
Beeld van Grutte Pier-Gerlofs Donia van Anne Woudwijk

Bevolking

  • 1954 – 665
  • 1959 – 587
  • 1964 – 558
  • 1969 – 526
  • 1974 – 545
  • 2004 – 607
  • 2011 – 603

Bekende boorlinge

Eksterne skakels

Kimswerd
kimswerd, fries, kimswert, dorp, nederlandse, provinsie, friesland, dorp, noordwes, sneek, ressorteer, onder, munisipaliteit, súdwest, fryslân, 2011, deel, voormalige, munisipaliteit, wonseradeel, dorp, sowat, inwoners, 2011, sensus, kimswertdorp, 1988wapenlig. Kimswerd Wes Fries Kimswert is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland Die dorp le noordwes van Sneek en ressorteer onder die munisipaliteit Sudwest Fryslan Dit was tot 2011 deel van die voormalige munisipaliteit Wonseradeel Die dorp het sowat 603 inwoners 2011 sensus KimswerdKimswertDorpKimswerd 1988WapenLigging van Kimswerd in FrieslandKoordinate 53 21 36 N 6 04 04 O 53 36000 N 6 06778 O 53 36000 6 06778 Koordinate 53 21 36 N 6 04 04 O 53 36000 N 6 06778 O 53 36000 6 06778Land NederlandProvinsieFrieslandMunisipaliteitSudwest FryslanBevolking Totaal603Webwerfwww kimswerd comMolen De Eenracht Beeld van Grutte Pier Gerlofs Donia van Anne WoudwijkBevolking Wysig1954 665 1959 587 1964 558 1969 526 1974 545 2004 607 2011 603Bekende boorlinge WysigPier Gerlofs Donia Kimswerd 1480 Sneek 1520 vryheidsvegter volksheld en rebel Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kimswerd Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kimswerd amp oldid 2231382,