×
Kiel (sterrebeeld)

Die Kiel (Latyn: Carina) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die kiel van ’n skip en was oorspronklik deel van ’n groot sterrebeeld, die skip van "Jason en die Argonoute" (Argo Navis), wat eeue later verdeel is in drie dele – die ander twee is die Agterdek en die Seile.

Kiel
Latynse naam Carina
Genitief Carinae
Afkorting Car
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 9h
Deklinasie -60º
Grootte 494 vk. grade (34ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 9
Helderste ster Alpha Carinae (Canopus)
Naaste ster LHS 288
Sterre helderder as 3 m 6
Sterre met planete 9
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 52
Meteoorreëns Alpha Carinids, Eta Carinids
Aangrensende sterrebeelde
Agterdek , Seile
Silder, Vlieënde Vis, Vlieg, Kameleon, Sentour
Portaal Sterrekunde

Die Kiel bevat Canopus, die tweede helderste ster in die naghemel, asook die asterisme bekend as die Diamantkruis, wat groter as die Suiderkruis is, maar dowwer en, van die aarde af, onderstebo. Nes die Vals Kruis word die Diamentkruis soms verkeerdelik as die Suiderkruis aangesien.

Carina is bekend vir sy enorme newel met dieselfde naam, wat verskeie newels bevat. Dit is 8 000 ligjare weg en 300 ligjare wyd met groot stervormende streke.

Aangesien die Melkweg deur die Kiel loop, is daar talle oop sterreswerms in die sterrebeeld, soos NGC 2516 en IC 2602. Laasgenoemde is algemeen bekend as die "Suidelike Plejades".

Carina bevat ook die bolvormige sterreswerm NGC 2808, wat met die blote oog sigbaar is. Epsilon Carinae en Upsilon Carinae is dubbelsterre wat met klein teleskope gesien kan word.


Publikasie datum: Augustus 13, 2021

kiel, sterrebeeld, kiel, latyn, carina, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, verteenwoordig, kiel, skip, oorspronklik, deel, groot, sterrebeeld, skip, jason, argonoute, argo, navis, eeue, later, verdeel, drie, dele, ander, twee, agterdek, seile, kiellatynse, naa. Die Kiel Latyn Carina is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit verteenwoordig die kiel van n skip en was oorspronklik deel van n groot sterrebeeld die skip van Jason en die Argonoute Argo Navis wat eeue later verdeel is in drie dele die ander twee is die Agterdek en die Seile KielLatynse naam CarinaGenitief CarinaeAfkorting CarWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 9hDeklinasie 60ºGrootte 494 vk grade 34ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 9Helderste ster Alpha Carinae Canopus Naaste ster LHS 288Sterre helderder as 3 m 6Sterre met planete 9Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 52Meteoorreens Alpha Carinids Eta CarinidsAangrensende sterrebeeldeAgterdek Seile Silder Vlieende Vis Vlieg Kameleon SentourPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Kiel bevat Canopus die tweede helderste ster in die naghemel asook die asterisme bekend as die Diamantkruis wat groter as die Suiderkruis is maar dowwer en van die aarde af onderstebo Nes die Vals Kruis word die Diamentkruis soms verkeerdelik as die Suiderkruis aangesien Carina is bekend vir sy enorme newel met dieselfde naam wat verskeie newels bevat Dit is 8 000 ligjare weg en 300 ligjare wyd met groot stervormende streke Aangesien die Melkweg deur die Kiel loop is daar talle oop sterreswerms in die sterrebeeld soos NGC 2516 en IC 2602 Laasgenoemde is algemeen bekend as die Suidelike Plejades Carina bevat ook die bolvormige sterreswerm NGC 2808 wat met die blote oog sigbaar is Epsilon Carinae en Upsilon Carinae is dubbelsterre wat met klein teleskope gesien kan word Verwysings WysigRidpath Ian en Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Carina Starry Night Photography Carina Eta Carina Nebula deur Thomas Willig Star Tales Carina Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kiel sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kiel sterrebeeld amp ol,
Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf