fbpx
Wikipedia

Khoisan

Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Suider-Afrika. Vir die taalfamilie, sien Khoisan-tale.

Khoisan is 'n saambindende naam vir twee etniese groepe wat in Suider-Afrika leef, naamlik die Khoikhoi en die San. Hulle deel fisiese en vermeende taalkundige eienskappe apart van die Bantoe-meerderheid van die streek.[5] Kultureel word die Khoisan verdeel in die kossoekende San of Boesman, en die Khoi, of meer spesifiek Khoikhoi, vroeër bekend as "Hottentote", wat vee mak maak. Hulle praat veral Khoisan-tale wat bekend is vir hul klikgeluide, maar intussen is Afrikaans die belangrikste taal van die Khoisan.

Khoisan

Begin vuur met die hand. San-mense in Botswana
Totale bevolking: ca. 400 000[1][2][3]
Belangrike bevolkings  in: Suider-Afrika (Angola, Botswana, Namibië, Suid-Afrika)
Taal: Afrikaans,[4] Khoisan-tale
Geloofsoortuiging: Christene, Tradisionele Afrika-godsdiens
Verwante etniese groepe: Khoikhoi, San, Damaras en Namas

Die San het die inheemse bevolking van Suider-Afrika gevorm, voordat die Bantoevolke uit Sentraal- en Oos-Afrika ná die suide migreer en hul streek bereik het, wat daartoe gelei het dat die Bantoe-bevolking die Khoisan-bevolking verplaas en die oorheersende bevolking van Suider-Afrika geword het. Oor die tyd het sommige Khoi die mak maak van vee opgegee en die jagter-versamelaar-ekonomie van die San aanvaar, waarskynlik as gevolg van 'n droë klimaat, en word nou as San beskou. Eweneens het die Bantoegroep van die Damaras wat ná die suide migreer het later landbou opgegee en die Khoi se ekonomie aanvaar. Groot Khoisan-bevolkings bly in verskeie droë gebiede in die streek, veral in die Kalahari-woestyn. Die Khoisan is volgens genetiese studies die oudste nog bestaande menslike groep.[6]

Fotogalery

Verwysings

  1. (en) Brenzinger, Matthias (2011) "The twelve modern Khoisan languages." In Witzlack-Makarevich & Ernszt (eds.), Khoisan languages and linguistics: proceedings of the 3rd International Symposium, Riezlern / Kleinwalsertal (Research in Khoisan Studies 29).
  2. (en) James Stuart Olson, « Damara » in The Peoples of Africa: An Ethnohistorical Dictionary, Greenwood Publishing Group, 1996, bl. 137.
  3. (en) Anaya, James (2 Junie 2010). Addendum – The situation of indigenous peoples in Botswana (Report). United Nations Human Rights Council. A/HRC/15/37/Add.2. http://unsr.jamesanaya.org/docs/countries/2010_report_botswana_en.pdf. .
  4. Parkinson, Christian (14 Junie 2016). "The first South Africans fight for their rights" (in Engels). BBC. vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 21 September 2018.
  5. (en) Barnard, Alan (1992) Hunters and Herders of Southern Africa: A Comparative Ethnography of the Khoisan Peoples. New York; Cambridge: Cambridge University Press, 1992.
  6. (en) Carina M. Schlebusch et al.: Genomic Variation in Seven Khoe-San Groups Reveals Adaptation and Complex African History. In : Science. Online-Vorabveröffentlichung vom 20. September 2012, doi:0.1126/science.1227721

Verdere leeswerk

  • (en) Barnard, Alan (2004) Mutual Aid and the Foraging Mode of Thought: Re-reading Kropotkin on the Khoisan. Social Evolution & History 3/1: 3–21.
  • (en) Smith, Andrew; Malherbe, Candy; Guenther, Mat and Berens, Penny (2000), Bushmen of Southern Africa: Foraging Society in Transition. Athens: Ohio University Press. ISBN 0-8214-1341-4

Eksterne skakels

  • (en) Die Khoisan
  • (en) Tuis van die Suider-Afrikaanse San


Khoisan
khoisan, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, suider, afrika, taalfamilie, sien, tale, saambindende, naam, twee, etniese, groepe, suider, afrika, leef, naamlik, khoikhoi, hulle, deel, fisiese, vermeende, taalkundige, eienskappe, apart, bantoe, meerderheid. Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Suider Afrika Vir die taalfamilie sien Khoisan tale Khoisan is n saambindende naam vir twee etniese groepe wat in Suider Afrika leef naamlik die Khoikhoi en die San Hulle deel fisiese en vermeende taalkundige eienskappe apart van die Bantoe meerderheid van die streek 5 Kultureel word die Khoisan verdeel in die kossoekende San of Boesman en die Khoi of meer spesifiek Khoikhoi vroeer bekend as Hottentote wat vee mak maak Hulle praat veral Khoisan tale wat bekend is vir hul klikgeluide maar intussen is Afrikaans die belangrikste taal van die Khoisan KhoisanBegin vuur met die hand San mense in BotswanaTotale bevolking ca 400 000 1 2 3 Belangrike bevolkings in Suider Afrika Angola Botswana Namibie Suid Afrika Taal Afrikaans 4 Khoisan taleGeloofsoortuiging Christene Tradisionele Afrika godsdiensVerwante etniese groepe Khoikhoi San Damaras en NamasDie San het die inheemse bevolking van Suider Afrika gevorm voordat die Bantoevolke uit Sentraal en Oos Afrika na die suide migreer en hul streek bereik het wat daartoe gelei het dat die Bantoe bevolking die Khoisan bevolking verplaas en die oorheersende bevolking van Suider Afrika geword het Oor die tyd het sommige Khoi die mak maak van vee opgegee en die jagter versamelaar ekonomie van die San aanvaar waarskynlik as gevolg van n droe klimaat en word nou as San beskou Eweneens het die Bantoegroep van die Damaras wat na die suide migreer het later landbou opgegee en die Khoi se ekonomie aanvaar Groot Khoisan bevolkings bly in verskeie droe gebiede in die streek veral in die Kalahari woestyn Die Khoisan is volgens genetiese studies die oudste nog bestaande menslike groep 6 Inhoud 1 Fotogalery 2 Verwysings 3 Verdere leeswerk 4 Eksterne skakelsFotogalery Wysig San vrou in Botswana San man in Namibie Khoisan besig om sprinkane te braai akwatint in kleur deur Samuel Daniell in 1804 Korah Khoikhoi besig om hulle hutte af te breek om na nuwe weivelde te trek akwatint in kleur deur Samuel Daniell in 1805 Portugese ontmoet met Khoisan tekening uit die boek Pioniers in Suid Afrika 1914 Verspreiding van etniese groepe in Angola 1970 wynrooi Khoisan Verwysings Wysig en Brenzinger Matthias 2011 The twelve modern Khoisan languages In Witzlack Makarevich amp Ernszt eds Khoisan languages and linguistics proceedings of the 3rd International Symposium Riezlern Kleinwalsertal Research in Khoisan Studies 29 en James Stuart Olson Damara in The Peoples of Africa An Ethnohistorical Dictionary Greenwood Publishing Group 1996 bl 137 en Anaya James 2 Junie 2010 Addendum The situation of indigenous peoples in Botswana Report United Nations Human Rights Council A HRC 15 37 Add 2 http unsr jamesanaya org docs countries 2010 report botswana en pdf Parkinson Christian 14 Junie 2016 The first South Africans fight for their rights in Engels BBC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019 Besoek op 21 September 2018 en Barnard Alan 1992 Hunters and Herders of Southern Africa A Comparative Ethnography of the Khoisan Peoples New York Cambridge Cambridge University Press 1992 en Carina M Schlebusch et al Genomic Variation in Seven Khoe San Groups Reveals Adaptation and Complex African History In Science Online Vorabveroffentlichung vom 20 September 2012 doi 0 1126 science 1227721Verdere leeswerk Wysig en Barnard Alan 2004 Mutual Aid and the Foraging Mode of Thought Re reading Kropotkin on the Khoisan Social Evolution amp History 3 1 3 21 en Smith Andrew Malherbe Candy Guenther Mat and Berens Penny 2000 Bushmen of Southern Africa Foraging Society in Transition Athens Ohio University Press ISBN 0 8214 1341 4Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Khoisan en Die Khoisan en Tuis van die Suider Afrikaanse San Etniese groepe in Suid Afrika Afrikaners Anglo Afrikane Asiate Griekwas Kaapse Maleiers Khoisan Kleurlinge Ndebeles Noord Sotho s Suid Sotho s Swazi s Tsongas Tswanas Vendas Xhosas ZoeloesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Khoisan amp oldid 2209478,