×
Kernsplyting

In kernfisika en kernchemie is kernsplyting 'n kernreaksie waar die kern van 'n atoom in kleiner deeltjies (ligter kerne) opgedeel word; dikwels word vrye neutrone en fotone (in die vorm van gammastrale) ook geproduseer. Kernsplyting van swaarder elemente is 'n eksotermiese reaksie wat geweldige hoeveelhede energie kan vrystel in die vorm van elektromagnetiese radiasie en kinetiese energie van die fragmente, wat die massa materiaal verhit waar die reaksie voorkom. Om te sorg dat kernsplyting energie produseer, moet die totale bindingsenergie van die geproduseerde elemente hoër wees as dié van die beginelement. Kernsplyting is 'n vorm van kerntransmutasie omdat die nuutgevormde fragmente nie dieselfde is as die oorspronklike element nie.

Kernsplyting van uraan
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 24, 2021

kernsplyting, kernfisika, kernchemie, kernsplyting, kernreaksie, waar, kern, atoom, kleiner, deeltjies, ligter, kerne, opgedeel, word, dikwels, word, vrye, neutrone, fotone, vorm, gammastrale, geproduseer, swaarder, elemente, eksotermiese, reaksie, geweldige, . In kernfisika en kernchemie is kernsplyting n kernreaksie waar die kern van n atoom in kleiner deeltjies ligter kerne opgedeel word dikwels word vrye neutrone en fotone in die vorm van gammastrale ook geproduseer Kernsplyting van swaarder elemente is n eksotermiese reaksie wat geweldige hoeveelhede energie kan vrystel in die vorm van elektromagnetiese radiasie en kinetiese energie van die fragmente wat die massa materiaal verhit waar die reaksie voorkom Om te sorg dat kernsplyting energie produseer moet die totale bindingsenergie van die geproduseerde elemente hoer wees as die van die beginelement Kernsplyting is n vorm van kerntransmutasie omdat die nuutgevormde fragmente nie dieselfde is as die oorspronklike element nie Kernsplyting van uraan Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kernsplyting amp ol,