×
Ken Mattingly

Thomas Kenneth Mattingly (* 17 Maart 1936 – ) is 'n voormalige Amerikaanse vlootoffisier en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier, adjunkadmiraal in die Amerikaanse Vloot en Nasa-ruimtevaarder. Hy was deel van die Apollo 16-, STS-4 en STS-51-C-missies. Hy sou op Apollo 13 gevlieg het maar is op kort kennisgewing onttrek weens 'n siekte wat hy vermoedelik opgedoen het. Dit blyk later 'n vals alarm te wees. Hy was later die bevelvoerder van die Apollo 16 se beheermodule. Hy is een van slegs 24 persone wat na die Maan gevlieg het. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

Ken Mattingly
Gebore
Thomas Kenneth Mattingly II
17 Maart 1936 (1936-03-17) (85 jaar oud)
Nasionaliteit Verenigde State
Beroepruimtevaarder

Publikasie datum: September 26, 2021

mattingly, thomas, kenneth, mattingly, maart, 1936, voormalige, amerikaanse, vlootoffisier, vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier, adjunkadmiraal, amerikaanse, vloot, nasa, ruimtevaarder, deel, apollo, missies, apollo, gevlieg, maar, kort, kennisgewing,. Thomas Kenneth Mattingly 17 Maart 1936 is n voormalige Amerikaanse vlootoffisier en vlieenier lugvaartingenieur toetsvlieenier adjunkadmiraal in die Amerikaanse Vloot en Nasa ruimtevaarder Hy was deel van die Apollo 16 STS 4 en STS 51 C missies Hy sou op Apollo 13 gevlieg het maar is op kort kennisgewing onttrek weens n siekte wat hy vermoedelik opgedoen het Dit blyk later n vals alarm te wees Hy was later die bevelvoerder van die Apollo 16 se beheermodule Hy is een van slegs 24 persone wat na die Maan gevlieg het Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5 Ken MattinglyGeboreThomas Kenneth Mattingly II 17 Maart 1936 1936 03 17 85 jaar oud Chicago IllinoisNasionaliteit Verenigde StateBeroepruimtevaarderEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ken Mattingly en Ken Mattingly in die Internet rolprentdatabasisOntsluit van https af wikipedia org w index php title Ken Mattingly amp ol,