×
Kelvin

Die kelvin (simbool: K) is die SI-eenheid van temperatuur en is een van die sewe SI-basiseenhede. Dit word gedefinieer as 'n 1/273,16 fraksie van die termodinamiese temperatuur van die trippelpunt van water. 'n Temperatuur wat in kelvin sonder enige voorbehoud aangedui word, word gemeet ten opsigte van absolute nul waar die molekulêre beweging ophou. Dit is ook algemene praktyk om 'n temperatuur relatief tot 'n verwysingstemperatuur van 273,15 K aan te dui, wat ongeveer ooreenstem met die smeltpunt van water onder normale toestande; hierdie konvensie is die Celsius-temperatuurskaal.

'n Termometer wat in albei kelvins en grade Celsius gekalibreer is.

Die kelvin is vernoem na die Britse fisikus en ingenieur William Thomson, wat later na hy tot die adelstand verhef is, as Lord Kelvin bekend gestaan het.

Inhoud

Die woord kelvin as 'n SI-eenheid word met 'n kleinletter k geskryf (tensy dit aan die begin van 'n sin voorkom), en word anders as Fahrenheit of Celsius nooit voorafgegaan deur die woorde graad, grade of die simbool ° nie. Die simbool vir kelvin is altyd die hoofletter K en word nooit in skuinsskrif gedruk nie. Daar moet 'n spasie tussen die getal en die K kom soos met alle SI-eenhede.

Unicode sluit die "kelvin-teken" onder die kode U+212A in (in die huidige skrif vertoon dit so: Κ teenoor die gewone alfabetletter: K). Die kelvin-teken behoort bietjie langer te wees as die gewone K. Dit is egter moontlik dat die karakter nie op alle rekenaars beskikbaar is nie. Dit is dus beter om 'n gewone K tebruik ter wille van leesbaarheid vir die grootste gehoor.

Kelvin temperatuur omskakelingsformules
Omskakeling
van
na Formule
kelvin grade Celsius °C = K – 273,15
grade Celsius kelvin K = °C + 273,15
kelvin grade Fahrenheit °F = K × 1,8 − 459,67
grade Fahrenheit kelvin K = (°F + 459,67) / 1,8
Neem kennis dat vir temperatuurintervalle
eerder as temperatuurlesings,
1 K = 1 °C en 1 K = 1,8 °F
Addisionele omskakelingsformules

Kelvin en Celsius

Die Celsius temperatuurskaal word nou gedefinieer in terme van die kelvin, met 0 °C wat ooreenstem met 273,15 kelvin.

  • kelvin na grade Celsius
    C = K 273 , 15 {\displaystyle \mathrm {C} =\mathrm {K} -273,15}

Temperatuur en energie

Die energie wat deur partikels in 'n termodinamiese stelsel gedra word is eweredig aan die absolute temperatuur, waar die eweredigheidskonstante die Konstante van Boltzmann is. Dit is gevolglik moontlik om die energie van partikels by 'n sekere temperatuur te bereken of om andersom die temperatuur van partikels met 'n sekere energie te bepaal.

K = e V × 11 , 605 {\displaystyle \mathrm {K} =\mathrm {eV} \times 11,\!605}
  • kelvin na elektronvolt
e V = K 11 , 605 {\displaystyle \mathrm {eV} ={\frac {\mathrm {K} }{11,\!605}}}

Publikasie datum: Augustus 06, 2021

kelvin, kelvin, simbool, eenheid, temperatuur, sewe, basiseenhede, word, gedefinieer, fraksie, termodinamiese, temperatuur, trippelpunt, water, temperatuur, kelvin, sonder, enige, voorbehoud, aangedui, word, word, gemeet, opsigte, absolute, waar, molekulêre, b. Die kelvin simbool K is die SI eenheid van temperatuur en is een van die sewe SI basiseenhede Dit word gedefinieer as n 1 273 16 fraksie van die termodinamiese temperatuur van die trippelpunt van water n Temperatuur wat in kelvin sonder enige voorbehoud aangedui word word gemeet ten opsigte van absolute nul waar die molekulere beweging ophou Dit is ook algemene praktyk om n temperatuur relatief tot n verwysingstemperatuur van 273 15 K aan te dui wat ongeveer ooreenstem met die smeltpunt van water onder normale toestande hierdie konvensie is die Celsius temperatuurskaal n Termometer wat in albei kelvins en grade Celsius gekalibreer is Die kelvin is vernoem na die Britse fisikus en ingenieur William Thomson wat later na hy tot die adelstand verhef is as Lord Kelvin bekend gestaan het Inhoud 1 Tipografiese konvensies 2 Omskakelingsfaktore 2 1 Kelvin en Celsius 2 2 Temperatuur en energie 3 Sien ook 4 Eksterne skakelTipografiese konvensies WysigDie woord kelvin as n SI eenheid word met n kleinletter k geskryf tensy dit aan die begin van n sin voorkom en word anders as Fahrenheit of Celsius nooit voorafgegaan deur die woorde graad grade of die simbool nie Die simbool vir kelvin is altyd die hoofletter K en word nooit in skuinsskrif gedruk nie Daar moet n spasie tussen die getal en die K kom soos met alle SI eenhede Unicode sluit die kelvin teken onder die kode U 212A in in die huidige skrif vertoon dit so K teenoor die gewone alfabetletter K Die kelvin teken behoort bietjie langer te wees as die gewone K Dit is egter moontlik dat die karakter nie op alle rekenaars beskikbaar is nie Dit is dus beter om n gewone K tebruik ter wille van leesbaarheid vir die grootste gehoor Omskakelingsfaktore WysigKelvin temperatuur omskakelingsformules Omskakeling van na Formulekelvin grade Celsius C K 273 15grade Celsius kelvin K C 273 15kelvin grade Fahrenheit F K 1 8 459 67grade Fahrenheit kelvin K F 459 67 1 8Neem kennis dat vir temperatuurintervalle eerder as temperatuurlesings 1 K 1 C en 1 K 1 8 F Addisionele omskakelingsformules Omskakelingsprogram vir temperatuureenhedeKelvin en Celsius Wysig Die Celsius temperatuurskaal word nou gedefinieer in terme van die kelvin met 0 C wat ooreenstem met 273 15 kelvin kelvin na grade Celsius C K 273 15 displaystyle mathrm C mathrm K 273 15 Temperatuur en energie Wysig Die energie wat deur partikels in n termodinamiese stelsel gedra word is eweredig aan die absolute temperatuur waar die eweredigheidskonstante die Konstante van Boltzmann is Dit is gevolglik moontlik om die energie van partikels by n sekere temperatuur te bereken of om andersom die temperatuur van partikels met n sekere energie te bepaal elektronvolt na kelvinK e V 11 605 displaystyle mathrm K mathrm eV times 11 605 kelvin na elektronvolte V K 11 605 displaystyle mathrm eV frac mathrm K 11 605 Sien ook WysigITS 90 Internasionale temperatuurskaal William John Macquorn Rankine skepper van die Rankine temperatuurskaalEksterne skakel WysigBIPM brosjure oor die Kelvin Wikiwoordeboek het n inskrywing vir kelvin Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kelvin amp ol,