×
Kelso, KwaZulu-Natal

Kelso is 'n klein kusdorp geleë in uMdoni Plaaslike Munisipaliteit ongeveer 65 km suid van Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Kelso
Kelso
Kelso se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate:30°21′37″S30°42′43″O /30.36028°S 30.71194°O /-30.36028; 30.71194Koördinate:30°21′37″S30°42′43″O /30.36028°S 30.71194°O /-30.36028; 30.71194
Land Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteituMdoni
Oppervlak
• Totaal1,20 km2 (0,46 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal425
• Digtheid354/km2 (920/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense14.9%
Indiërs/Asiërs11.1%
Bruin mense0.5%
Swart mense73.3%
Ander0.2%
Taal(2011)
Zoeloe61.6%
Engels24.4%
Xhosa5.1%
Afrikaans4.4%
Ander4.4%

Inhoud

Kelso is bekend vir sy pragtige goue strande en branders wat puik toestande lewer vir branderplankry. Verskeie kompetisies vind jaarliks hier plaas, asook 'n deel van die "South Coast Surf Carnival".

Diepseehengel is ook 'n gewilde tydverdryf.

Kelso word bedien deur die spoorlyn van Durban na Port Shepstone en het voorheen 'n taklyn na Umzinto gehad, voordat dit in 1987 gesluit is.

Vir motors en padvervoer is die hoofweë die N2-snelweg en die ouer R102-pad.

  1. . Sensus 2011.
  2. (in Engels). Zoco Travel. Geargiveer vanaf op 3 Maart 2016. Besoek op29 Februarie 2016.
  3. . Surfer's Village. Besoek op29 Februarie 2016.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

kelso, kwazulu, natal, kelso, klein, kusdorp, geleë, umdoni, plaaslike, munisipaliteit, ongeveer, suid, durban, kwazulu, natal, suid, afrika, kelsodorpkelso, kelso, ligging, kwazulu, natalkoördinate, 36028, 71194, 36028, 71194, koördinate, 36028, 71194, 36028,. Kelso is n klein kusdorp gelee in uMdoni Plaaslike Munisipaliteit ongeveer 65 km suid van Durban in KwaZulu Natal Suid Afrika 2 KelsoDorpKelso Kelso se ligging in KwaZulu NatalKoordinate 30 21 37 S 30 42 43 O 30 36028 S 30 71194 O 30 36028 30 71194 Koordinate 30 21 37 S 30 42 43 O 30 36028 S 30 71194 O 30 36028 30 71194Land Suid AfrikaProvinsieKwaZulu NatalDistrikUguMunisipaliteituMdoniOppervlak 1 Totaal1 20 km2 0 46 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal425 Digtheid354 km2 920 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense14 9 Indiers Asiers11 1 Bruin mense0 5 Swart mense73 3 Ander0 2 Taal 2011 1 Zoeloe61 6 Engels24 4 Xhosa5 1 Afrikaans4 4 Ander4 4 Inhoud 1 Ontspanning 2 Vervoer 3 Sien ook 4 VerwysingsOntspanning WysigKelso is bekend vir sy pragtige goue strande en branders wat puik toestande lewer vir branderplankry Verskeie kompetisies vind jaarliks hier plaas asook n deel van die South Coast Surf Carnival 3 Diepseehengel is ook n gewilde tydverdryf Vervoer WysigKelso word bedien deur die spoorlyn van Durban na Port Shepstone en het voorheen n taklyn na Umzinto gehad voordat dit in 1987 gesluit is Vir motors en padvervoer is die hoofwee die N2 snelweg en die ouer R102 pad Sien ook WysigLys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Subplek Kelso Sensus 2011 Kitesurfing Holidays in Kwazulu Natal South Africa in Engels Zoco Travel Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 Besoek op 29 Februarie 2016 South Coast Surf Carnival Surfer s Village Besoek op 29 Februarie 2016 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kelso KwaZulu Natal amp ol,