×
Kefeus (sterrebeeld)

Kefeus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Kefeus
Latynse naam Cepheus
Genitief Cephei
Afkorting Cep
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 22h
Deklinasie 70º
Grootte 588 vk. grade (27ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 7
Helderste ster Alpha Cephei
Naaste ster Kruger 60
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 43
Simboliek Koning Kefeus (Griekse mitologie)
Aangrensende sterrebeelde
Swaan, Akkedis, Kassiopeia, Kameelperd, Draak, Klein Beer
Portaal Sterrekunde

Inhoud

NGC 6946, die Vuurwerk-sterrestelsel.

Gamma Cephei is ’n dubbelster sowat 50 ligjare van die Aarde af. Dit bestaan uit ’n oranje subreusester en ’n rooi dwerg. Vanweë die beweging van die aarde se as (presessie) sal gamma Cephei die noordelike poolster wees tussen die jare 3000 en 5200 n.C. – dit sal omstreeks die jaar 4000 die naaste aan die noordelike hemelpool wees.

Delta Cephei is ’n veranderlike ster waarvan die veranderlikheid in 1784 deur John Goodricke ontdek is. Dit wissel tussen 3,5 mag en 4,3 mag oor ’n tydperk van sowat 5,4 dae.

NGC 188 is ’n oop sterreswerm en is een van die oudstes, asook die naaste een aan die noordelike hemelpool, en die Vuurwerk-sterrestelsel (NGC 6946) is ’n melkweg waarin nege supernovas waargeneem is, meer as in enige ander melkweg. Die newel NGC 7538 huisves die grootste protoster wat nog ontdek is.

Kefeus was in die Griekse mitologie die koning van Aithiopië. Hy was die man van Kassiopeia en die pa van prinses Andromeda, na wie albei ook sterrebeelde genoem is. Kassiopeia is glo in die lug geplaas omdat sy gespog het Andromeda is mooier as die Nereïdes.

  1. Staal, The New Patterns in the Sky
  • Ian Ridpath and Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.
  • Staal, Julius D.W. (1988), The New Patterns in the Sky: Myths and Legends of the Stars (2nd ed.), The McDonald and Woodward Publishing Company, ISBN 0-939923-04-1


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: Augustus 28, 2021

kefeus, sterrebeeld, kefeus, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, kefeuslatynse, naam, cepheusgenitief, cepheiafkorting, cepwaarnemingsdata, epog, j2000, regte, klimmi. Kefeus is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde KefeusLatynse naam CepheusGenitief CepheiAfkorting CepWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 22hDeklinasie 70ºGrootte 588 vk grade 27ste Kwadrant NQ4BesonderhedeHoofsterre 7Helderste ster Alpha CepheiNaaste ster Kruger 60Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 1Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 43Simboliek Koning Kefeus Griekse mitologie Aangrensende sterrebeeldeSwaan Akkedis Kassiopeia Kameelperd Draak Klein BeerPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Mitologie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe Wysig NGC 6946 die Vuurwerk sterrestelsel Gamma Cephei is n dubbelster sowat 50 ligjare van die Aarde af Dit bestaan uit n oranje subreusester en n rooi dwerg Vanwee die beweging van die aarde se as presessie sal gamma Cephei die noordelike poolster wees tussen die jare 3000 en 5200 n C dit sal omstreeks die jaar 4000 die naaste aan die noordelike hemelpool wees Delta Cephei is n veranderlike ster waarvan die veranderlikheid in 1784 deur John Goodricke ontdek is Dit wissel tussen 3 5 mag en 4 3 mag oor n tydperk van sowat 5 4 dae NGC 188 is n oop sterreswerm en is een van die oudstes asook die naaste een aan die noordelike hemelpool en die Vuurwerk sterrestelsel NGC 6946 is n melkweg waarin nege supernovas waargeneem is meer as in enige ander melkweg Die newel NGC 7538 huisves die grootste protoster wat nog ontdek is Mitologie WysigKefeus was in die Griekse mitologie die koning van Aithiopie Hy was die man van Kassiopeia en die pa van prinses Andromeda na wie albei ook sterrebeelde genoem is 1 Kassiopeia is glo in die lug geplaas omdat sy gespog het Andromeda is mooier as die Nereides Verwysings Wysig Staal The New Patterns in the Sky Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Staal Julius D W 1988 The New Patterns in the Sky Myths and Legends of the Stars 2nd ed The McDonald and Woodward Publishing Company ISBN 0 939923 04 1 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Cepheus Star Tales Cepheus Cepheus Constellation Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kefeus sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kefeus sterrebeeld amp ol,