fbpx
Wikipedia

Katar

Katar (Arabies: قطر, Qatar, [ˈqɑtˤɑr]), amptelik die Staat Katar (دولة قطر, Dawlaṫ Qaṭar), is 'n staat in die Midde-Ooste en Wes-Asië. Die land is op 'n skiereiland in die Persiese Golf, hier "Arabiese Golf" genoem, geleë. Dit lê noordoos van Saoedi-Arabië, oos van Bahrein, noordwes van die Verenigde Arabiese Emirate en suidwes van Iran. Katar beslaan 'n oppervlakte van 11 581 km² en het 'n bevolking van 2 641 669 in 2017 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Doha. Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeïene. Katar beskik oor 'n groot aantal immigrante.[5]

Staat Katar
Vlag Embleem
Volkslied: السلام الأميري
As Salam al Amiri
(Arabies vir: "Amiri-saluut")
Hoofstad Doha

25°18′N 51°31′O / 25.300°N 51.517°O / 25.300; 51.517

Grootste stad Doha
Amptelike tale Arabies
Regering

• Emir
Eerste minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Tamim bin Hamad
Khalid bin Khalifa
Onafhanklikheid
• Nasionale Dag
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet
van die Verenigde Koninkryk
18 Desember 1878
1 September 1971
3 September 1971
9 April 2004
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
11 581 km2  (158ste)
4 471 myl2
0,8
Bevolking
 - 2017-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
2 641 669[1] (140ste)
1 699 435[2]
176 / km2 (76ste)
455,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$383,373 miljard[3] (51ste)
$138 910[3] (1ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$195,225 miljard[3] (56ste)
$70 737[3] (6de)

MOI (2018) 0,848[4] (41ste)  –  baie hoog
Geldeenheid Riyal (QAR)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .qa, قطر.
Skakelkode +974
Nasa-Satellietbeeld van Katar
Kaart van Katar

Katar word deur die Huis van Thani regeer sedert Mohammed bin Thani in 1868 'n verdrag met die Britte onderteken het waarin sy separate status erken word. Na die Ottomaanse heerskap het Katar aan die begin van die 20ste eeu 'n Britse protektoraat geword tot sy onafhanklikheid in 1971. In 2003 is die grondwet oorweldigend in 'n referendum goedgekeur, met byna 98% ten gunste daarvan.[6][7]

Katar beskik oor die hoogste koopkragpariteit per capita en 'n hoë Menslike-ontwikkelingsindeks. Katar is 'n lidland van die Verenigde Nasies, Beweging van Onverbonde Lande, Arabiese Liga, Organisasie van Islamitiese Samewerking, OPUL en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande. Katar is deur die Verenigde Nasies as 'n land met 'n baie hoë menslike ontwikkeling geklassifiseer en word algemeen as die mees gevorderde Arabiese land volgens menslike ontwikkeling beskou. Die land se ekonomie word gesteun deur die wêreld se derde grootste aardgas en ruoliereserwes.[8]

Katar is deur FIFA as gasheerland vir die 22ste Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 aangewys, maar die toekenning is baie omstrede. Oorspronklik is ook die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2021 aan die land toegeken, maar dit is later weer deur FIFA teruggeneem. Katar het in 2019 vir die eerste keer die Asiatiese Nasiesbeker gewen.

Vanaf Katar se hoofstad Doha beeldsend die nuuskanaal Al Jazeera in die Arabiese wêreld uit. Qatar Airways is die nasionale vlagdraerlugredery met sy spilpunt op Hamad Internasionale Lughawe in Doha. Katar is sedert Junie 2017 onderhewig aan 'n diplomatiese en ekonomiese embargo deur Saoedi-Arabië, die Verenigde Arabiese Emirate, Bahrein en Egipte. Saoedi-Arabië het ook die bou van die Salwa-kanaal voorgestel, wat langs die gemeensame grens sal loop en Katar as 't ware in 'n eilandnasie sal verander.

Verwysings

  1. (en) "Population structure". Ministry of Development Planning and Statistics. 31 Januarie 2017.
  2. (in Engels). Qsa.gov.qa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2010. Besoek op 2 Oktober 2010.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Qatar". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op 3 Februarie 2020.
  4. "2019 Human Development Index Ranking" (in Engels). United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 3 Februarie 2020.
  5. "Qatar" (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 3 Februarie 2020.
  6. "IFES Election Guide – Elections: Qatar Referendum Apr 29 2003". www.electionguide.org (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 3 Februarie 2020.
  7. . www.princeton.edu (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017. Besoek op 5 Junie 2017.
  8. "Indices & Data | Human Development Reports" (in Engels). United Nations Development Programme. 14 Maart 2013. vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013. Besoek op 27 Junie 2013.

Bronne

Algemeen

Eksterne skakels

Katar
katar, arabies, قطر, qatar, ˈqɑtˤɑr, amptelik, staat, دولة, قطر, dawlaṫ, qaṭar, staat, midde, ooste, asië, land, skiereiland, persiese, golf, hier, arabiese, golf, genoem, geleë, noordoos, saoedi, arabië, bahrein, noordwes, verenigde, arabiese, emirate, suidwe. Katar Arabies قطر Qatar ˈqɑtˤɑr amptelik die Staat Katar دولة قطر Dawlaṫ Qaṭar is n staat in die Midde Ooste en Wes Asie Die land is op n skiereiland in die Persiese Golf hier Arabiese Golf genoem gelee Dit le noordoos van Saoedi Arabie oos van Bahrein noordwes van die Verenigde Arabiese Emirate en suidwes van Iran Katar beslaan n oppervlakte van 11 581 km en het n bevolking van 2 641 669 in 2017 gehad Die hoofstad en grootste stad is Doha Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeiene Katar beskik oor n groot aantal immigrante 5 Staat Katarدولة قطر Arabies Vlag EmbleemVolkslied السلام الأميريAs Salam al Amiri Arabies vir Amiri saluut source source Hoofstad Doha 25 18 N 51 31 O 25 300 N 51 517 O 25 300 51 517Grootste stad DohaAmptelike tale ArabiesRegering Emir Eerste minister Unitere parlementeregrondwetlike monargieTamim bin HamadKhalid bin KhalifaOnafhanklikheid Nasionale Dag Verklaar Erken Huidige grondwet van die Verenigde Koninkryk18 Desember 18781 September 19713 September 19719 April 2004Oppervlakte Totaal Water 11 581 km2 158ste 4 471 myl20 8Bevolking 2017 skatting 2010 sensus Digtheid 2 641 669 1 140ste 1 699 435 2 176 km2 76ste 455 8 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2020 skatting 383 373 miljard 3 51ste 138 910 3 1ste BBP nominaal Totaal Per capita 2020 skatting 195 225 miljard 3 56ste 70 737 3 6de MOI 2018 0 848 4 41ste baie hoogGeldeenheid Riyal a href ISO 4217 html title ISO 4217 QAR a Tydsone Somertyd AST UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD qa قطر Skakelkode 974 Nasa Satellietbeeld van Katar Kaart van Katar Katar word deur die Huis van Thani regeer sedert Mohammed bin Thani in 1868 n verdrag met die Britte onderteken het waarin sy separate status erken word Na die Ottomaanse heerskap het Katar aan die begin van die 20ste eeu n Britse protektoraat geword tot sy onafhanklikheid in 1971 In 2003 is die grondwet oorweldigend in n referendum goedgekeur met byna 98 ten gunste daarvan 6 7 Katar beskik oor die hoogste koopkragpariteit per capita en n hoe Menslike ontwikkelingsindeks Katar is n lidland van die Verenigde Nasies Beweging van Onverbonde Lande Arabiese Liga Organisasie van Islamitiese Samewerking OPUL en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande Katar is deur die Verenigde Nasies as n land met n baie hoe menslike ontwikkeling geklassifiseer en word algemeen as die mees gevorderde Arabiese land volgens menslike ontwikkeling beskou Die land se ekonomie word gesteun deur die wereld se derde grootste aardgas en ruoliereserwes 8 Katar is deur FIFA as gasheerland vir die 22ste Sokker Wereldbekertoernooi in 2022 aangewys maar die toekenning is baie omstrede Oorspronklik is ook die FIFA Sokker Konfederasiebeker in 2021 aan die land toegeken maar dit is later weer deur FIFA teruggeneem Katar het in 2019 vir die eerste keer die Asiatiese Nasiesbeker gewen Vanaf Katar se hoofstad Doha beeldsend die nuuskanaal Al Jazeera in die Arabiese wereld uit Qatar Airways is die nasionale vlagdraerlugredery met sy spilpunt op Hamad Internasionale Lughawe in Doha Katar is sedert Junie 2017 onderhewig aan n diplomatiese en ekonomiese embargo deur Saoedi Arabie die Verenigde Arabiese Emirate Bahrein en Egipte Saoedi Arabie het ook die bou van die Salwa kanaal voorgestel wat langs die gemeensame grens sal loop en Katar as t ware in n eilandnasie sal verander Verwysings Wysig en Population structure Ministry of Development Planning and Statistics 31 Januarie 2017 Populations in Engels Qsa gov qa Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2010 Besoek op 2 Oktober 2010 3 0 3 1 3 2 3 3 en Qatar Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 3 Februarie 2020 2019 Human Development Index Ranking in Engels United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 3 Februarie 2020 Qatar in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 3 Februarie 2020 IFES Election Guide Elections Qatar Referendum Apr 29 2003 www electionguide org in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 3 Februarie 2020 Qatar 2003 www princeton edu in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017 Besoek op 5 Junie 2017 Indices amp Data Human Development Reports in Engels United Nations Development Programme 14 Maart 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013 Besoek op 27 Junie 2013 Bronne WysigAlgemeen en Qatar Encyclopaedia Britannica Besoek op 3 Februarie 2020 en Qatar Central Intelligence Agency Besoek op 3 Februarie 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Katar en Toerisme inligting oor Katar op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Katar amp oldid 2412008,