×
Kasteoorlog

Die Kasteoorlog (Spaans: Guerra de Castas) was 'n tydelik suksesvolle, maar uiteindelik mislukte onafhanklikheidsoorlog van die Mayas op die Yucatan-skiereiland tussen 1847 en 1901, aanvanklik teen die Republiek van Yucatán en later teen die Meksikaanse staat.

Kasteoorlog
Deel van Meksikaans-Indiese oorloë

Invloedsfeer van die Mayas omstreeks 1870.
Datum 1847–1901 (skermutselings het voortgeduur tot 1933)
Ligging Yucatan, Meksiko
Resultaat 1847–1883
  • Maya oorwinning
  • Mayas verkry 'n onafhanklike staat

1884–1901

  • Meksikaanse oorwinning
  • Meksiko herwin die Yucatan-skiereiland
Strydende partye
Republiek van Yucatán(1847–1848)
Meksiko (1848–1901)
Cruzoob van Chan Santa Cruz
Aanvoerders
Santiago Méndez
Miguel Barbachano
Antonio López de Santa Anna
Ángel Remigio Rosado (†)
Ángel Ortiz Monasterio
Ignacio A. Bravo
Manuel Antonio Ay (†)
Cecilio Chí (†)
Jacinto Pat (†)
José Venancio Pec (†)
Florentino Chan
Román Pec (†)
Sterkte
Yucatán:
4 000 soldate en milisie (1847)
11 000 Mayas (1847)
(Die meeste Mayas is kort ná die begin oorgeloop)
Meksiko:
4 000 (1848)
3 000 (1900)
9 000-10 000 (1848)
5 000-15 000 (1850)
(waarskynlik 10 000)
2 500-5 000 (1874)
Om en by 250 000 mense het tussen 1847 en 1855 gesneuwel, waarvan die meeste wit was. Sowat 50 000 mense het tussen 1855 en 1915 gesneuwel, waarvan die meeste Mayas was.
In 1850 het as 'n gevolg van die oorlog 80 000 Mayas en Ladinos gevlug, waarvan 10 000 tydens die oorlog ná Belize, 10 000 ná Tabasco, Veracruz en Kuba en 'n paar duisend ná Guatemala uitgewyk het, terwyl die origes meestal omgekom het.
In 1874 het die rebelle 'n bevolking van tussen 12 000 en 16 000 gehad.
Invloedsfeer van die Mayas omstreeks 1901

Die oorlog het begin met 'n opstand van die inheemse Maya-bevolking van Yucatan teen die bevolking van Europese afkoms, Yucatecos genoem, wat in politieke en ekonomiese beheer van die streek was. Die lang oorlog het uitgebreek tussen die Yucateco-magte in die noord-weste van Yucatan en die onafhanklike Maya-bevolking in die suid-ooste. Die oorlog is amptelik deur die verowering van die laaste Mayastad Chan Santa Cruz deur Meksikaanse troepe beëindig, alhoewel skermutselings met dorpe en klein nedersettings wat geweier het om Meksikaanse beheer te erken vir meer as 'n dekade voortgesit is.

  1. (es) Juan Francisco Molina Solís (1921). Historia de Yucatán desde la independencia de España hasta la época actual. Tomo II. México: Talleres gráficos de "La Revista de Yucatán", bl. 221.
  2. (es) Gerardo Villadelángel Viñas & Edgardo Ganado Kim (2008). El libro rojo: Continuación. México: Fondo de Cultura Económica, bl. 200. ISBN 978-9-68168-614-7.
  3. (es) Boletín de la Sociedad Mexicana de Geografía y Estadística, no. 45, 1937, bl. 321.
  4. (es) John Reginald Southworth (1905). . México: Gobierno del Estado de Yucatán, bl. 8.
  5. (es) Boletín de la Escuela de Ciencias Antropológicas de la Universidad de Yucatán. No. 76-78, 1986, Universidad de Yucatán, bl. 17.
  6. (es) Rebolledo, Miguel (1946). Quintana Roo y Belice. México: Editorial Stylo, bl. 49.
  7. (es) Don E. Dumond (2005). El Machete y la Cruz: La Sublevación de Campesinos en Yucatán. México: UNAM, bl. 488. ISBN 978-9-70322-309-1.
  8. (es)
  9. (es) Nelson Reed (2007). La Guerra de castas de Yucatán. México: Ediciones Era, pp. 131. ISBN 978-9-68411-192-9.
  • (es) Alfonso Villa Rojas: Los elegidos de Dios – etnografía de los mayas de Quintana Roo. Capítulo III: La guerra de castas y el aislamiento de Quintana Roo. Capítulo IV: La pacificaicón de Quintana Roo. México, Instituto Nacional Indigenista, 1987, ISBN 9688220779.
  • (es) Silvia Terán Contreras, Christian Heilskov Rasmussen: Xocén – el pueblo en el centro del mundo, p. 49-62: Guerra de Castas. Ediciones de la Universidad Autónoma de Yucatán, Mérida 2005. ISBN 9706981055.
  • (en) Nelson A. Reed: The Caste War of Yucatán. Stanford University Press, Stanford,Calif., 2001, ISBN 0-8047-4000-3.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 26, 2021

kasteoorlog, spaans, guerra, castas, tydelik, suksesvolle, maar, uiteindelik, mislukte, onafhanklikheidsoorlog, mayas, yucatan, skiereiland, tussen, 1847, 1901, aanvanklik, teen, republiek, yucatán, later, teen, meksikaanse, staat, deel, meksikaans, indiese, o. Die Kasteoorlog Spaans Guerra de Castas was n tydelik suksesvolle maar uiteindelik mislukte onafhanklikheidsoorlog van die Mayas op die Yucatan skiereiland tussen 1847 en 1901 aanvanklik teen die Republiek van Yucatan en later teen die Meksikaanse staat KasteoorlogDeel van Meksikaans Indiese oorloeInvloedsfeer van die Mayas omstreeks 1870 Datum 1847 1901 skermutselings het voortgeduur tot 1933 Ligging Yucatan MeksikoResultaat 1847 1883 Maya oorwinning Mayas verkry n onafhanklike staat 1884 1901 Meksikaanse oorwinning Meksiko herwin die Yucatan skiereilandStrydende partyeRepubliek van Yucatan 1847 1848 Meksiko 1848 1901 Cruzoob van Chan Santa CruzAanvoerdersSantiago Mendez Miguel Barbachano Antonio Lopez de Santa Anna Angel Remigio Rosado Angel Ortiz Monasterio Ignacio A Bravo Manuel Antonio Ay Cecilio Chi Jacinto Pat Jose Venancio Pec Florentino Chan Roman Pec SterkteYucatan 4 000 soldate en milisie 1847 1 11 000 Mayas 1847 1 Die meeste Mayas is kort na die begin oorgeloop 2 Meksiko 4 000 1848 3 3 000 1900 4 9 000 10 000 1848 5 5 000 15 000 1850 6 waarskynlik 10 000 6 2 500 5 000 1874 7 Om en by 250 000 mense het tussen 1847 en 1855 gesneuwel waarvan die meeste wit was Sowat 50 000 mense het tussen 1855 en 1915 gesneuwel waarvan die meeste Mayas was 8 In 1850 het as n gevolg van die oorlog 80 000 Mayas en Ladinos gevlug waarvan 10 000 tydens die oorlog na Belize 10 000 na Tabasco Veracruz en Kuba en n paar duisend na Guatemala uitgewyk het terwyl die origes meestal omgekom het 9 In 1874 het die rebelle n bevolking van tussen 12 000 en 16 000 gehad 7 Invloedsfeer van die Mayas omstreeks 1901 Die oorlog het begin met n opstand van die inheemse Maya bevolking van Yucatan teen die bevolking van Europese afkoms Yucatecos genoem wat in politieke en ekonomiese beheer van die streek was Die lang oorlog het uitgebreek tussen die Yucateco magte in die noord weste van Yucatan en die onafhanklike Maya bevolking in die suid ooste Die oorlog is amptelik deur die verowering van die laaste Mayastad Chan Santa Cruz deur Meksikaanse troepe beeindig alhoewel skermutselings met dorpe en klein nedersettings wat geweier het om Meksikaanse beheer te erken vir meer as n dekade voortgesit is Verwysings Wysig 1 0 1 1 es Juan Francisco Molina Solis 1921 Historia de Yucatan desde la independencia de Espana hasta la epoca actual Tomo II Mexico Talleres graficos de La Revista de Yucatan bl 221 es Gerardo Villadelangel Vinas amp Edgardo Ganado Kim 2008 El libro rojo Continuacion Mexico Fondo de Cultura Economica bl 200 ISBN 978 9 68168 614 7 es Boletin de la Sociedad Mexicana de Geografia y Estadistica no 45 1937 bl 321 es John Reginald Southworth 1905 Yucatan ilustrado el estado de Yucatan Su descripcion gobierno historia comercio e industrias Mexico Gobierno del Estado de Yucatan bl 8 es Boletin de la Escuela de Ciencias Antropologicas de la Universidad de Yucatan No 76 78 1986 Universidad de Yucatan bl 17 6 0 6 1 es Rebolledo Miguel 1946 Quintana Roo y Belice Mexico Editorial Stylo bl 49 7 0 7 1 es Don E Dumond 2005 El Machete y la Cruz La Sublevacion de Campesinos en Yucatan Mexico UNAM bl 488 ISBN 978 9 70322 309 1 es De re Militari muertos en Guerras Dictaduras y Genocidios Capitulo VI es Nelson Reed 2007 La Guerra de castas de Yucatan Mexico Ediciones Era pp 131 ISBN 978 9 68411 192 9 Bronne Wysig es Alfonso Villa Rojas Los elegidos de Dios etnografia de los mayas de Quintana Roo Capitulo III La guerra de castas y el aislamiento de Quintana Roo Capitulo IV La pacificaicon de Quintana Roo Mexico Instituto Nacional Indigenista 1987 ISBN 9688220779 es Silvia Teran Contreras Christian Heilskov Rasmussen Xocen el pueblo en el centro del mundo p 49 62 Guerra de Castas Ediciones de la Universidad Autonoma de Yucatan Merida 2005 ISBN 9706981055 en Nelson A Reed The Caste War of Yucatan Stanford University Press Stanford Calif 2001 ISBN 0 8047 4000 3 Eksterne skakels Wysig de Mexiko Lexikon Guerra de las Castas en In Search of the Talking Cross of Chan Santa Cruz en The Caste War the Church of the Speaking Cross and the Cruzob Maya by Jeanine Kitchel Geargiveer 16 Oktober 2006 op Wayback Machine Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kasteoorlog amp ol,