×
Karibiese See
Karibiese See

Nasa-Satellietbeeld van die Karibiese See

Kaart van die Karibiese See
Koördinate:15°N75°W /15°N 75°W /15; -75Koördinate:15°N75°W /15°N 75°W /15; -75
Ligging:Sentraal-Amerika
Soort:See van die Atlantiese Oseaan
Oppervlakte:2 754 000 km² (1 063 000 myl²)
Maksimum diepte:7 686 m (25 217 vt)
Invloei:Río Magdalena, Río Orinoco

Die Karibiese See (Engels: Caribbean Sea; Frans: Mer des Caraïbes; Haïtiaanse Kreools: lamè Karayib; Jamaikaanse Patois: Kiaribiyan Sii; Nederlands: Caraïbische Zee; Papiaments: Laman Karibe; Spaans: Mar Caribe) is 'n tropiese see in Sentraal-Amerika, suidoos van die Golf van Meksiko. Die water in die see is deel van die Atlantiese Oseaan. Die Karibiese See is genoem na die volk van die Karibe, wat die Spaanse conquistadores op die Klein Antille ontdek het. Christophorus Columbus het die Karibiese See tydens sy tweede reis (1493–1496) bereik. Die Karibiese See vorm saam met die Wes-Indiese Eilande die Karibiese gebied en beslaan 'n oppervlakte van sowat 2 754 000 km².

Ligging van die Karibiese See
Kaart van die Karibiese See met maritieme grense

Die Karibiese See word omring deur die Groot Antille in die noorde, die Klein Antille in die ooste, Suid-Amerika in die suide en Sentraal-Amerika in die weste. In die suidweste word die Karibiese See deur die Panamakanaal met die Stille Oseaan verbind. Die Karibiese See bevat 22 eilandgebiede en grens aan 12 vastelandse lande. Die Río Magdalena en Río Orinoco is van die belangrikste riviere wat in die Karibiese See uitmond.

Die see is ryk aan eilande wat veral gewild is onder Amerikaanse toeriste as gevolg van die tropiese klimaat. Snorkel is een van die gewilde aktiwiteite wat hier beoefen kan word. In die Karibiese See lê die wêreld se tweede langste koraalrif, die Meso-Amerikaanse Koraalrif, wat vir sowat 1 000 km langs die kus van Meksiko, Belize, Guatemala en Honduras streek.

  1. (en) . Wêreldnatuurlewefonds. Besoek op21 Oktober 2016.

Publikasie datum: September 13, 2021

karibiese, nasa, satellietbeeld, kaart, koördinate, koördinate, 75ligging, sentraal, amerikasoort, atlantiese, oseaanoppervlakte, maksimum, diepte, invloei, río, magdalena, río, orinoco, engels, caribbean, frans, caraïbes, haïtiaanse, kreools, lamè, karayib, j. Karibiese SeeNasa Satellietbeeld van die Karibiese SeeKaart van die Karibiese SeeKoordinate 15 N 75 W 15 N 75 W 15 75 Koordinate 15 N 75 W 15 N 75 W 15 75Ligging Sentraal AmerikaSoort See van die Atlantiese OseaanOppervlakte 2 754 000 km 1 063 000 myl Maksimum diepte 7 686 m 25 217 vt Invloei Rio Magdalena Rio Orinoco Die Karibiese See Engels Caribbean Sea Frans Mer des Caraibes Haitiaanse Kreools lame Karayib Jamaikaanse Patois Kiaribiyan Sii Nederlands Caraibische Zee Papiaments Laman Karibe Spaans Mar Caribe is n tropiese see in Sentraal Amerika suidoos van die Golf van Meksiko Die water in die see is deel van die Atlantiese Oseaan Die Karibiese See is genoem na die volk van die Karibe wat die Spaanse conquistadores op die Klein Antille ontdek het Christophorus Columbus het die Karibiese See tydens sy tweede reis 1493 1496 bereik Die Karibiese See vorm saam met die Wes Indiese Eilande die Karibiese gebied en beslaan n oppervlakte van sowat 2 754 000 km Ligging van die Karibiese See Kaart van die Karibiese See met maritieme grense Die Karibiese See word omring deur die Groot Antille in die noorde die Klein Antille in die ooste Suid Amerika in die suide en Sentraal Amerika in die weste In die suidweste word die Karibiese See deur die Panamakanaal met die Stille Oseaan verbind Die Karibiese See bevat 22 eilandgebiede en grens aan 12 vastelandse lande Die Rio Magdalena en Rio Orinoco is van die belangrikste riviere wat in die Karibiese See uitmond Die see is ryk aan eilande wat veral gewild is onder Amerikaanse toeriste as gevolg van die tropiese klimaat Snorkel is een van die gewilde aktiwiteite wat hier beoefen kan word In die Karibiese See le die wereld se tweede langste koraalrif die Meso Amerikaanse Koraalrif wat vir sowat 1 000 km langs die kus van Meksiko Belize Guatemala en Honduras streek 1 Verwysings Wysig en Mesoamerican Reef Places WWF Wereldnatuurlewefonds Besoek op 21 Oktober 2016 Bronne Wysig en Rogonzinski Jan 2000 A Brief History of the Caribbean Londen Penguin ISBN 978 0 452 28193 6 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Karibiese See en Caribbean Sea Encyclopaedia Britannica Besoek op 13 Mei 2020 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Karibiese See amp ol,