fbpx
Wikipedia

Kameroen

Kameroen (Engels: Cameroon, [kæməˈruːn]; Frans: Cameroun, [kamˈʁun], ), amptelik die Republiek Kameroen (Republic of Cameroon; République du Cameroun), is 'n unitêre republiek in Sentraal-Afrika. Dit grens aan Nigerië, Tsjad, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Republiek van die Kongo, Gaboen, Ekwatoriaal-Guinee en die Golf van Guinee. Nadat dit oorspronklik 'n Duitse kolonie was word dit na die Eerste Wêreldoorlog tussen die Franse en Britte verdeel. In 1960 word Frans-Kameroen 'n onafhanklike republiek en smelt in 1961 met die suidelike deel van Brits-Kameroen saam om die Federale Republiek Kameroen te vorm. Dit word in 1972 herdoop tot die Verenigde Republiek Kameroen en die Republiek Kameroen (Engels: Republic of Cameroon of Frans: République du Cameroun) in 1984 (die amptelike tale is Engels en Frans). Kameroen het meestal stabiliteit ervaar wat die land toegelaat het om landbou, paaie, en spoorweë, sowel as 'n petroleumindustrie te ontwikkel. Ten spyte van beweging in die rigting van politiese hervorming bly mag stewig in die hande van 'n etniese oligargie.

Republiek Kameroen
  • Republic of Cameroon  (Engels)
  • République du Cameroun  (Frans)
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Paix – Travail – Patrie (Frans)
Peace – Work – Fatherland (Engels)
(Afrikaans: "Vrede – Arbeid – Vaderland")
Volkslied:
Ô Cameroun, Berceau de nos Ancêtres (Frans)
O Cameroon, Cradle of Our Forefathers (Engels)
(Afrikaans: "O Kameroen, Wieg van ons voorvaders")
Hoofstad Yaoundé[1]

3°52′N 11°31′O / 3.867°N 11.517°O / 3.867; 11.517

Grootste stad Douala[1]
Amptelike tale Engels en Frans
Regering Unitêre dominante party
presidensiële republiek onder
'n totalitêre diktatorskap[2][3]
Paul Biya
Joseph Dion Ngute
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Vereniging met
Brits-Kameroen
van Frankryk
1 Januarie 1960

1 Oktober 1961
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
475 442 km2  (53ste)
183 569 myl2
0,57
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2005-sensus
 - Digtheid
 
26 545 864[4] (51ste)
17 463 836[5]
39,7 / km2 (167ste)
102,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$101,366 miljard[6]
$3 974[6]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$40,125 miljard[6]
$1 573[6]

MOI (2017) 0,556[7] (151ste)  –  medium
Gini (2014) 46,6[8] –  medium
Geldeenheid CFA-frank (XAF)
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .cm
Skakelkode +237

Geskiedenis

 
Kameroen se president Paul Biya (regs) met Colin Powel van die VSA
 
Nasa-Satellietbeeld van Kameroen
 
Kaart van Kameroen
 
Kaart van Kameroen se provinsies

Die eerste inwoners van Kameroen was Pigmee-Bakastamme. Die Bantoetaalgroep het in die hooglande van Kameroen ontstaan, maar baie sprekers het uitgewyk voor buitelandse invallers na die gebied gekom het.

Die eerste Europese kontak vind in die 16de eeu met die Portugese plaas, maar hulle bly nie. Die eerste permanente koloniale vestiging begin in die 1870's, met die Duitse Keiserryk wat die hoof Europese moondheid word. Met Duitsland se nederlaag in die Eerste Wêreldoorlog word Kameroen 'n Volkebond-Mandaatgebied wat in 1919 in Frans-Kameroen en Brits-Kameroen verdeel word. Hierdie mandate word in 1946 in Verenigde Nasies-Trusteeskappe omskep.

In 1960 verkry Frans-Kameroen onafhanklikheid en word die Republiek Kameroen. Die suidelike deel Brits-Kameroens sluit in 1961 aan. Ter selfde tyd word die res van Brits-Kameroen deel van Nigerië. Die nuwe koalisieregering word gelei deur Ahmadou Ahidjo wat toeslaan op rebellegroepe wat oorgebly het van voor onafhanklikheid.

Ahidjo tree in 1982 uit en word opgevolg deur die huidige president, Paul Biya. Biya wen talle verkiesings, maar die regverdigheid van die verkiesings word in twyfel getrek. Die laaste verkiesing is op 7 Oktober 2018 gehou.

Politiek

Die president van Kameroen het uitvoerende mag in die Kameroenregering. Hierdie bepaling is deel van die 1996-hervorming aan die grondwet wat aanvanklik in 1972 opgestel is. Die president word 'n breë verskeidenheid van magte gegee en kan dit uitvoer sonder om die Nasionale Vergadering te raadpleeg.

Die Nasionale Vergadering bestaan uit 180 afgevaardigdes en vergader drie keer per jaar. Die hoofverantwoordelikheid van die vergaderings is om wette goed te keur, maar het selde enige wette verander of in die weg gestaan van nuwe wetgewing.

Die regbank is ondergeskik aan die uitvoerende tak se Ministerie van Gereg. Die hooggeregshof kan die grondwetlikheid van 'n wet nagaan slegs op versoek van die president.

Provinsies

Kameroen bevat tien provinsies:

  • Adamawa-provinsie
  • Sentrale Provinsie
  • Oostelike Provinsie
  • Verre Noordelike Provinsie
  • Littoral-provinsie
  • Noordelike Provinsie
  • Noordwes-provinsie
  • Westelike Provinsie
  • Suidelike Provinsie
  • Suidwes-provinsie

Geografie

 
Tiko, Suidwes-provinsie
 
Teesakkie, in Kameroen vervaardig
 
Yaoundé, hoofstad van Kameroen (2003)
 
Foto van Noor-Kameroen
 
Die paleis van die sultan van die Bamunbevolking by Foumban, Westelike Provinsie
 
Njemhuis in Kameroen
 
Makavrou wat na die landerye stap
 
'n Tikargesin in die noordweste

Ligging: Wes-Sentraal-Afrika, grensende aan die Bog van Benin, tussen Ekwatoriaal-Guinee en Nigerië. Die Tsjadmeer is in die noorde van die land en in die suidweste is die bekende Kameroenberg.

Geografiese koördinate: 6° N 12° O

Kaartverwysings: Afrika

Oppervlak:

  • Totaal: 475 440 km²,
  • Land: 469 440 km²,
  • Water: 6 000 km²

Ekonomie

Vir 'n kwart eeu na onafhanklikheid was Kameroen een van die mees vooruitstrewende lande in Afrika. Die val in kommoditeitspryse vir die land se hoofuitvoerprodukte — petroleum, kakao, koffie en katoen — in die middel-1980's, gekombineer met 'n oorwaardeerde geldeenheid en ekonomiese wanbestuur, lei tot 'n dekade-lange resessie. Die reële BBP per capita val met meer as 60% van 1986 tot 1994. Die lopenderekening en fiskale tekort vergroot. Tog as gevolg van oliehulpbronne en voordelige landboutoestande het Kameroen steeds een van die bes-bedeelde primêre kommoditeitsekonomië in Afrika suid van die Sahara.

Ten spyte van snelle verstedeliking is die enkel grootste ekonomiese aktiwiteit in Kameroen bestaansboerdery waarin byna die hele landelike bevolking werksaam is.

Demografie

Kameroen se demografie bestaan uit 'n geskatte 250 afsonderlike etniese groepe, wat in vyf groot streekkulture verdeel kan word:

  • Westelike hooglande (Semi-Bantoe of grasvelders), insluitend die Bamileke, Bamoen (of Bamoun) en baie kleiner Tikargroepe in die Noordweste (geskat op 38% van die totale bevolking);
  • Kus-tropiese woudmense, insluitend die Bassa, Duala (of Douala) en baie kleiner groepe in die suidweste (12%);
  • Suidelike tropiese woudmense, insluitend die Beti-Pahuin, Bulu ('n deelgroep van Beti-Pahuin), Fang (deelgroep van Beti-Pahuin), Maka-Njem en Baka pigmee (18%);
  • Hoofsaaklik Moslems van die noordelike semi-droë gebiede (die Sahel) en sentrale hooglande, insluitend die Fulani (of Peuhl in Frans) (14%); en
  • Die "Kirdi", nie-Islam of onlangse Moslems van die noordelike woestyn en sentrale hooglande (18%).

Kultuur

Openbare Vakansiedae
Datum Afrikaanse Naam
1 Januarie Nuwejaarsdag
11 Februarie Nasionale Jeugdag
1 Mei Werkersdag
20 Mei Nasionale Dag
15 Augustus Mariahemelvaart
25 Desember Kersfees

Verder sluit dit openbare vakansiedae wat rondskuif in:

Onderwys

Kameroen is bekend daarvoor dat dit een van die beste onderwysstelsels in Afrika het. Primêre onderrig is beide gratis en verpligtend. Statistiek dui aan dat 70% van alle kinders tussen 6-12 jaar skoolgaan. 79% van Kameroen se bevolking kan lees. Daar is in die laaste paar jaar 'n neiging vir al hoe meer van die beste studente om die land te verlaat om oorsee te studeer en hulle dan daar te vestig – die sogenaamde "breindrein".

Verwysings

  1. 1,0 1,1 (en) "Cameroon". CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 7 Januarie 2019.
  2. (en) . Cameroon Concord. 16 Februarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op 7 Januarie 2019.
  3. (en) . freedomhouse.org. 4 Januarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2019. Besoek op 7 Januarie 2019.
  4. (en) "World Population Prospects: The 2017 Revision". ESA.UN.org (custom data acquired via website). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op 7 Januarie 2019.
  5. (fr) (PDF). Institut national de la statistique. p. 6. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Julie 2019. Besoek op 7 Januarie 2019.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) "Cameroon". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 7 Januarie 2019.
  7. (en) "2018 Human Development Report" (PDF). United Nations Development Programme. 2018. (PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 7 Januarie 2019.
  8. (en) "Cameroon". Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 Januarie 2019.

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels

Onderwys
  • The Cameroonian Association of Engineers and Computer ScientistsWebwerf van die Vereniging van Kameroense Ingenieurs in Duitsland
Regering
  • Presidensie van die Republic van Kameroen
  • Nasionale Vergadering van Kameroen
Nuus
  • allAfrica – Cameroon nuushooftrekke skakels
  • CRTV – Cameroon Radio Television
  • The Post – voorste Engelse koerant in Buea uitgegee
  • Le Messager privaat koerant (in Frans)
Oorsigte
  • BBC News – Country Profile: Cameroon
Etniese Groepe
  • Baka Pigmee van Kameroen Kultuur en musiek van die eerste bewoners van Kameroen
  • Antropologiese navorsers in Kameroen
  • Die Bamileke mense van Kameroen
  • Die Bakweri Mense van die voormalige Britse Kameroene
Gidse
  • CMCLICK Online! Cameroon Portal – Cameroon Cameroon Internet Community. Cameroon Business Directory. Cameroon Information. Cameroon Culture.
  • LookSmart – Cameroon directory category
  • Open Directory Project – Cameroon directory category
  • Stanford University – Africa South of the Sahara: Cameroon directory category
  • University of Pennsylvania – African Studies Center: Cameroon directory category
  • Yahoo! - Cameroon directory category
Toerisme
  • Toerisme-inligting oor Kameroen op Wikivoyage
  • Cameroon tourism Information and pictures
  • Cameroon In Colour Cameroon pictures. Largest Online picture collection of Cameroon. Images of Cameroon. Cameroon Photos.

Kameroen
kameroen, engels, cameroon, kæməˈruːn, frans, cameroun, kamˈʁun, luister, hulp, inligting, amptelik, republiek, republic, cameroon, république, cameroun, unitêre, republiek, sentraal, afrika, grens, nigerië, tsjad, sentraal, afrikaanse, republiek, republiek, k. Kameroen Engels Cameroon kaemeˈruːn Frans Cameroun kamˈʁun luister hulp inligting amptelik die Republiek Kameroen Republic of Cameroon Republique du Cameroun is n unitere republiek in Sentraal Afrika Dit grens aan Nigerie Tsjad die Sentraal Afrikaanse Republiek die Republiek van die Kongo Gaboen Ekwatoriaal Guinee en die Golf van Guinee Nadat dit oorspronklik n Duitse kolonie was word dit na die Eerste Wereldoorlog tussen die Franse en Britte verdeel In 1960 word Frans Kameroen n onafhanklike republiek en smelt in 1961 met die suidelike deel van Brits Kameroen saam om die Federale Republiek Kameroen te vorm Dit word in 1972 herdoop tot die Verenigde Republiek Kameroen en die Republiek Kameroen Engels Republic of Cameroon of Frans Republique du Cameroun in 1984 die amptelike tale is Engels en Frans Kameroen het meestal stabiliteit ervaar wat die land toegelaat het om landbou paaie en spoorwee sowel as n petroleumindustrie te ontwikkel Ten spyte van beweging in die rigting van politiese hervorming bly mag stewig in die hande van n etniese oligargie Republiek KameroenRepublic of Cameroon Engels Republique du Cameroun Frans Vlag WapenNasionale leuse Paix Travail Patrie Frans Peace Work Fatherland Engels Afrikaans Vrede Arbeid Vaderland Volkslied O Cameroun Berceau de nos Ancetres Frans O Cameroon Cradle of Our Forefathers Engels Afrikaans O Kameroen Wieg van ons voorvaders source source Hoofstad Yaounde 1 3 52 N 11 31 O 3 867 N 11 517 O 3 867 11 517Grootste stad Douala 1 Amptelike tale Engels en FransRegering President Eerste minister Unitere dominante partypresidensiele republiek onder n totalitere diktatorskap 2 3 Paul BiyaJoseph Dion NguteOnafhanklikheid Verklaar Vereniging metBrits Kameroen van Frankryk1 Januarie 19601 Oktober 1961Oppervlakte Totaal Water 475 442 km2 53ste 183 569 myl20 57Bevolking 2020 skatting 2005 sensus Digtheid 26 545 864 4 51ste 17 463 836 5 39 7 km2 167ste 102 8 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 101 366 miljard 6 3 974 6 BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 40 125 miljard 6 1 573 6 MOI 2017 0 556 7 151ste mediumGini 2014 46 6 8 mediumGeldeenheid CFA frank a href ISO 4217 html title ISO 4217 XAF a Tydsone Somertyd WAT UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD cmSkakelkode 237 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Politiek 3 Provinsies 4 Geografie 5 Ekonomie 6 Demografie 7 Kultuur 8 Onderwys 9 Verwysings 10 Bronnelys 11 Eksterne skakelsGeskiedenis Wysig Kameroen se president Paul Biya regs met Colin Powel van die VSA Nasa Satellietbeeld van Kameroen Kaart van Kameroen Kaart van Kameroen se provinsies Die eerste inwoners van Kameroen was Pigmee Bakastamme Die Bantoetaalgroep het in die hooglande van Kameroen ontstaan maar baie sprekers het uitgewyk voor buitelandse invallers na die gebied gekom het Die eerste Europese kontak vind in die 16de eeu met die Portugese plaas maar hulle bly nie Die eerste permanente koloniale vestiging begin in die 1870 s met die Duitse Keiserryk wat die hoof Europese moondheid word Met Duitsland se nederlaag in die Eerste Wereldoorlog word Kameroen n Volkebond Mandaatgebied wat in 1919 in Frans Kameroen en Brits Kameroen verdeel word Hierdie mandate word in 1946 in Verenigde Nasies Trusteeskappe omskep In 1960 verkry Frans Kameroen onafhanklikheid en word die Republiek Kameroen Die suidelike deel Brits Kameroens sluit in 1961 aan Ter selfde tyd word die res van Brits Kameroen deel van Nigerie Die nuwe koalisieregering word gelei deur Ahmadou Ahidjo wat toeslaan op rebellegroepe wat oorgebly het van voor onafhanklikheid Ahidjo tree in 1982 uit en word opgevolg deur die huidige president Paul Biya Biya wen talle verkiesings maar die regverdigheid van die verkiesings word in twyfel getrek Die laaste verkiesing is op 7 Oktober 2018 gehou Politiek WysigDie president van Kameroen het uitvoerende mag in die Kameroenregering Hierdie bepaling is deel van die 1996 hervorming aan die grondwet wat aanvanklik in 1972 opgestel is Die president word n bree verskeidenheid van magte gegee en kan dit uitvoer sonder om die Nasionale Vergadering te raadpleeg Die Nasionale Vergadering bestaan uit 180 afgevaardigdes en vergader drie keer per jaar Die hoofverantwoordelikheid van die vergaderings is om wette goed te keur maar het selde enige wette verander of in die weg gestaan van nuwe wetgewing Die regbank is ondergeskik aan die uitvoerende tak se Ministerie van Gereg Die hooggeregshof kan die grondwetlikheid van n wet nagaan slegs op versoek van die president Provinsies WysigKameroen bevat tien provinsies Adamawa provinsie Sentrale Provinsie Oostelike Provinsie Verre Noordelike Provinsie Littoral provinsie Noordelike Provinsie Noordwes provinsie Westelike Provinsie Suidelike Provinsie Suidwes provinsieGeografie Wysig Kameroenbergkraters Tiko Suidwes provinsie Teesakkie in Kameroen vervaardig Yaounde hoofstad van Kameroen 2003 Foto van Noor Kameroen Die paleis van die sultan van die Bamunbevolking by Foumban Westelike Provinsie Njemhuis in Kameroen Makavrou wat na die landerye stap n Tikargesin in die noordweste Ligging Wes Sentraal Afrika grensende aan die Bog van Benin tussen Ekwatoriaal Guinee en Nigerie Die Tsjadmeer is in die noorde van die land en in die suidweste is die bekende Kameroenberg Geografiese koordinate 6 N 12 OKaartverwysings AfrikaOppervlak Totaal 475 440 km Land 469 440 km Water 6 000 km Ekonomie WysigVir n kwart eeu na onafhanklikheid was Kameroen een van die mees vooruitstrewende lande in Afrika Die val in kommoditeitspryse vir die land se hoofuitvoerprodukte petroleum kakao koffie en katoen in die middel 1980 s gekombineer met n oorwaardeerde geldeenheid en ekonomiese wanbestuur lei tot n dekade lange resessie Die reele BBP per capita val met meer as 60 van 1986 tot 1994 Die lopenderekening en fiskale tekort vergroot Tog as gevolg van oliehulpbronne en voordelige landboutoestande het Kameroen steeds een van die bes bedeelde primere kommoditeitsekonomie in Afrika suid van die Sahara Ten spyte van snelle verstedeliking is die enkel grootste ekonomiese aktiwiteit in Kameroen bestaansboerdery waarin byna die hele landelike bevolking werksaam is Demografie WysigKameroen se demografie bestaan uit n geskatte 250 afsonderlike etniese groepe wat in vyf groot streekkulture verdeel kan word Westelike hooglande Semi Bantoe of grasvelders insluitend die Bamileke Bamoen of Bamoun en baie kleiner Tikargroepe in die Noordweste geskat op 38 van die totale bevolking Kus tropiese woudmense insluitend die Bassa Duala of Douala en baie kleiner groepe in die suidweste 12 Suidelike tropiese woudmense insluitend die Beti Pahuin Bulu n deelgroep van Beti Pahuin Fang deelgroep van Beti Pahuin Maka Njem en Baka pigmee 18 Hoofsaaklik Moslems van die noordelike semi droe gebiede die Sahel en sentrale hooglande insluitend die Fulani of Peuhl in Frans 14 en Die Kirdi nie Islam of onlangse Moslems van die noordelike woestyn en sentrale hooglande 18 Kultuur WysigOpenbare Vakansiedae Datum Afrikaanse Naam1 Januarie Nuwejaarsdag11 Februarie Nasionale Jeugdag1 Mei Werkersdag20 Mei Nasionale Dag15 Augustus Mariahemelvaart25 Desember KersfeesVerder sluit dit openbare vakansiedae wat rondskuif in Christendom Goeie Vrydag Paassondag en Paasmaandag Islam Eid oel Fiter en Eid oel AdhaOnderwys WysigKameroen is bekend daarvoor dat dit een van die beste onderwysstelsels in Afrika het Primere onderrig is beide gratis en verpligtend Statistiek dui aan dat 70 van alle kinders tussen 6 12 jaar skoolgaan 79 van Kameroen se bevolking kan lees Daar is in die laaste paar jaar n neiging vir al hoe meer van die beste studente om die land te verlaat om oorsee te studeer en hulle dan daar te vestig die sogenaamde breindrein Verwysings Wysig 1 0 1 1 en Cameroon CIA World Factbook Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020 Besoek op 7 Januarie 2019 en Totalitarian Dictatorship and Autocracy In Cameroon Undermines Separation of Powers Cameroon Concord 16 Februarie 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019 Besoek op 7 Januarie 2019 en Freedom in the World 2018 Cameroon freedomhouse org 4 Januarie 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2019 Besoek op 7 Januarie 2019 en World Population Prospects The 2017 Revision ESA UN org custom data acquired via website United Nations Department of Economic and Social Affairs Population Division Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018 Besoek op 7 Januarie 2019 fr Rapport de presentation des resultats definitifs PDF Institut national de la statistique p 6 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 25 Julie 2019 Besoek op 7 Januarie 2019 6 0 6 1 6 2 6 3 en Cameroon Internasionale Monetere Fonds Besoek op 7 Januarie 2019 en 2018 Human Development Report PDF United Nations Development Programme 2018 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 7 Januarie 2019 en Cameroon Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 7 Januarie 2019 Bronnelys WysigAlgemeen en Cameroon Encyclopaedia Britannica Besoek op 11 Augustus 2020 en Cameroon Central Intelligence Agency Besoek op 11 Augustus 2020 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Cameroon OnderwysThe Cameroonian Association of Engineers and Computer ScientistsWebwerf van die Vereniging van Kameroense Ingenieurs in DuitslandRegeringPresidensie van die Republic van Kameroen Nasionale Vergadering van KameroenNuusallAfrica Cameroon nuushooftrekke skakels CRTV Cameroon Radio Television The Post voorste Engelse koerant in Buea uitgegee Le Messager privaat koerant in Frans OorsigteBBC News Country Profile CameroonEtniese GroepeBaka Pigmee van Kameroen Kultuur en musiek van die eerste bewoners van Kameroen Antropologiese navorsers in Kameroen Die Bamileke mense van Kameroen Die Bakweri Mense van die voormalige Britse KameroeneGidseCMCLICK Online Cameroon Portal Cameroon Cameroon Internet Community Cameroon Business Directory Cameroon Information Cameroon Culture LookSmart Cameroon directory category Open Directory Project Cameroon directory category Stanford University Africa South of the Sahara Cameroon directory category University of Pennsylvania African Studies Center Cameroon directory category Yahoo Cameroon directory categoryToerismeToerisme inligting oor Kameroen op Wikivoyage Cameroon tourism Information and pictures Cameroon In Colour Cameroon pictures Largest Online picture collection of Cameroon Images of Cameroon Cameroon Photos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kameroen amp oldid 2409155,