×
Kameleon (sterrebeeld)

Die Kameleon (Latyn: Chamaeleon) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim en is genoem na die verkleurmannetjie. Dit is in die 16de eeu die eerste keer beskryf en was een van die 12 konstellasies wat deur Petrus Plancius geskep is uit die waarnemings van Pieter Keyser en Frederick de Houtman.

Kameleon
Latynse naam Chamaeleon
Genitief Chamaeleontis
Afkorting Cha
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h
Deklinasie -80º
Grootte 132 vk. grade (79ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Chamaeleontis
Naaste ster Alpha Chamaeleontis
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 16
Aangrensende sterrebeelde
Vlieg, Kiel, Vlieënde Vis, Tafel, Oktant, Paradysvoël
Portaal Sterrekunde

In 1999 is ’n nabygeleë oop sterreswerm ontdek wat om die ster Eta Chamaeleontis gesentreer is. Dit is óf as die Eta Chamaeleontis-sterreswerm óf Mamajek 1 bekend. Dit is 8 miljoen jaar oud en 316 ligjare van die aarde af.

Die konstellasie bevat ook verskeie molekulêre wolke en ’n wolkkompleks 400 tot 600 ligjare weg wat uit tienduisende sonmassas gas en stof bestaan.

  1. Luhman, K.L. & Steeghs, D. 2004, ApJ, 609, 917


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

kameleon, sterrebeeld, kameleon, latyn, chamaeleon, klein, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, genoem, verkleurmannetjie, 16de, eerste, keer, beskryf, konstellasies, deur, petrus, plancius, geskep, waarnemings, pieter, keyser, frederick, houtman, kameleonlatyns. Die Kameleon Latyn Chamaeleon is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim en is genoem na die verkleurmannetjie Dit is in die 16de eeu die eerste keer beskryf en was een van die 12 konstellasies wat deur Petrus Plancius geskep is uit die waarnemings van Pieter Keyser en Frederick de Houtman KameleonLatynse naam ChamaeleonGenitief ChamaeleontisAfkorting ChaWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 11hDeklinasie 80ºGrootte 132 vk grade 79ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Alpha ChamaeleontisNaaste ster Alpha ChamaeleontisSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 1Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 16Aangrensende sterrebeeldeVlieg Kiel Vlieende Vis Tafel Oktant ParadysvoelPortaal SterrekundeRuimtelike onderwerpe WysigIn 1999 is n nabygelee oop sterreswerm ontdek wat om die ster Eta Chamaeleontis gesentreer is Dit is of as die Eta Chamaeleontis sterreswerm of Mamajek 1 bekend Dit is 8 miljoen jaar oud en 316 ligjare van die aarde af 1 Die konstellasie bevat ook verskeie molekulere wolke en n wolkkompleks 400 tot 600 ligjare weg wat uit tienduisende sonmassas gas en stof bestaan Verwysings Wysig Luhman K L amp Steeghs D 2004 ApJ 609 917Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Chamaeleon Star Tales Chamaeleon Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kameleon sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kameleon sterrebeeld amp ol,