×
Kalsium-48
Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsium-48
Protone 20
Neutrone 28
Kernspin 0+

Status

Status kwasi-stabiele oerisotoop
Halfleeftyd 4,4+0,5-0,4±0,4 x 10+19 jaar
Vervalvorm dubbelbeta

Navigasie

{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
{\displaystyle \leftarrow } 4820Ca {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
Lys van isotope

Kalsium-48 (chemiese notasie 4820Ca) is 'n kwasi-stabiele isotoop van kalsium.

Inhoud

Hierdie nukleid is uitsonderlik omdat dit 'n dubbelmagiese kern het wat ryk aan neutrone is. Die kern is nie heeltemal stabiel nie, maar die enigste vervalproses wat dit kan ondergaan is 'n dubbelbetaverval. Daar is twee sulke vervalpaaie. Een wat twee antineutrinos vrystel en (moontlik) een wat neutrinoloos is:

48 C a 48 T i + 2 e + 2 ν e ¯ {\displaystyle ^{48}Ca\to \ ^{48}Ti\ +\ 2e^{-}\ +\ 2{\bar {\nu _{e}}}}
48 C a 48 T i + 2 e + 0 ν e ¯ {\displaystyle ^{48}Ca\to \ ^{48}Ti\ +\ 2e^{-}\ +\ 0{\bar {\nu _{e}}}}

Beide prosesse het uitsonderlik lang halfleeftye. Die tweeneutrino s'n is gemeet en bedra 4,4+0,5-0,4±0,4 x 10+19 jaar. Dit is meer as 'n miljard keer die ouderdom van die heelal. Dit maak hierdie isotoop kwasi-stabiel.

Die neutrinolose proses se halfleeftyd is nog langer en word beraam op >13 x 10+21 jaar. Hierdie aktiwiteit is so gering dat dit amper onmoontlik is om te meet en dit is nog nie aangetoon nie. Vir fisici is dit juis 'n uiters interessante saak om dit te meet omdat hierdie proses inligting sou verskaf oor die aard en die massa van die neutrino. Dit kan groot betekenis vir die kosmologie hê en help om die probleem van die donker materie op te los.

Calcium-48 het baie neutrone en dit maak dit moontlik om nuwe elemente te vervaardig deur 'n teiken-materiaal soos kalifornium met hierdie isotoop te bombardeer. Dit is hoe die element oganesson ontdek is:

48 C a + 249 C f 294 O g + 3 n {\displaystyle ^{48}Ca\ +\ ^{249}Cf\to \ ^{294}Og+3n}

Blootstelling van kalsium-48 aan neutrone (van 'n siklotron, 'n reaktor of 'n draagbare bron soos plutonium-berillium) lei tot die vorming van kalsium-49 wat 'n kort halfleeftyd (8,8 minute) het en 'n kenmerkende gamma-straling vrystel. Hierdie metode kan gebruik word om die konsentrasie van kalsium-48 in die menslike liggaam te bepaal.

  1. The Climacteric in Perspective: Proceedings of the Fourth International Congress on the Menopause, held at Lake Buena Vista, Florida, October 28–November 2, 1984M. Notelovitz, P.A. van Keep Springer Science & Business Media, 2012, ISBN 9400941455, ISBN 9789400941458 bls 98
Hierdie chemie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

kalsium, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, statusstatus, kwasi, stabiele, oerisotoop, halfleeftyd, jaar, vervalvorm, dubbelbeta, navigasie, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, displaystyle, leftarrow, 4820,. Eienskappe AlgemeenNaam Kalsium 48 Protone 20 Neutrone 28 Kernspin 0 StatusStatus kwasi stabiele oerisotoop Halfleeftyd 4 4 0 5 0 4 0 4 x 10 19 jaar Vervalvorm dubbelbeta Navigasie displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow displaystyle leftarrow 4820 Ca displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow Lys van isotope Kalsium 48 chemiese notasie 4820 Ca is n kwasi stabiele isotoop van kalsium Inhoud 1 Dubbelbetaverval 2 Nuwe elemente 3 Neutronaktivering 4 VerwysingsDubbelbetaverval WysigHierdie nukleid is uitsonderlik omdat dit n dubbelmagiese kern het wat ryk aan neutrone is Die kern is nie heeltemal stabiel nie maar die enigste vervalproses wat dit kan ondergaan is n dubbelbetaverval Daar is twee sulke vervalpaaie Een wat twee antineutrinos vrystel en moontlik een wat neutrinoloos is 48 C a 48 T i 2 e 2 n e displaystyle 48 Ca to 48 Ti 2e 2 bar nu e 48 C a 48 T i 2 e 0 n e displaystyle 48 Ca to 48 Ti 2e 0 bar nu e Beide prosesse het uitsonderlik lang halfleeftye Die tweeneutrino s n is gemeet en bedra 4 4 0 5 0 4 0 4 x 10 19 jaar Dit is meer as n miljard keer die ouderdom van die heelal Dit maak hierdie isotoop kwasi stabiel 1 Die neutrinolose proses se halfleeftyd is nog langer en word beraam op gt 13 x 10 21 jaar Hierdie aktiwiteit is so gering dat dit amper onmoontlik is om te meet en dit is nog nie aangetoon nie Vir fisici is dit juis n uiters interessante saak om dit te meet omdat hierdie proses inligting sou verskaf oor die aard en die massa van die neutrino 2 Dit kan groot betekenis vir die kosmologie he en help om die probleem van die donker materie op te los Nuwe elemente WysigCalcium 48 het baie neutrone en dit maak dit moontlik om nuwe elemente te vervaardig deur n teiken materiaal soos kalifornium met hierdie isotoop te bombardeer Dit is hoe die element oganesson ontdek is 3 48 C a 249 C f 294 O g 3 n displaystyle 48 Ca 249 Cf to 294 Og 3n Neutronaktivering WysigBlootstelling van kalsium 48 aan neutrone van n siklotron n reaktor of n draagbare bron soos plutonium berillium lei tot die vorming van kalsium 49 wat n kort halfleeftyd 8 8 minute het en n kenmerkende gamma straling vrystel Hierdie metode kan gebruik word om die konsentrasie van kalsium 48 in die menslike liggaam te bepaal 4 Verwysings Wysig J Beringer et al Particle Data Group PR D86 010001 2012 URL http pdg lbl gov Search for bb decay of 48Ca in NEMO 3 and commissioning of the tracker for the SuperNEMO experiment Cristovao Fernandes Vilela it s elemental The Climacteric in Perspective Proceedings of the Fourth International Congress on the Menopause held at Lake Buena Vista Florida October 28 November 2 1984 M Notelovitz P A van Keep Springer Science amp Business Media 2012 ISBN 9400941455 ISBN 9789400941458 bls 98 Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kalsium 48 amp ol,