×
Kalsium-40
Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsium-40
Protone 20
Neutrone 20
Kernspin 0+
Massa-oorskot -34846,27 keV

Status

Status kwasi?-stabiel
Halfleeftyd >1021 j
Vervalvorm dubbelbeta?

Navigasie

{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
3919K {\displaystyle \leftarrow } 4020Ca {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
4019K
Lys van isotope

Kalsium-40 (chemiese notasie 4020Ca) is 'n kwasi?-stabiele isotoop van kalsium.

Hierdie nuklied is dubbelmagies en dit is 'n alfakern.

Kalsium-40 is saam met 32S, 36Ar, 48Cr, 52Fe en 56Ni een van die alfakerne wat volop ontstaan in die silikonverbrandingsfase van die ontwikkeling van 'n ster. In hierdie tydperk ondergaan 'n deel van die gevormde 28Si-kerne fotodissosiasie en lewer ligte deeltjies soos neutrone, protone en alfa-deeltjies. Hulle reageer met die res van die silikon en daar ontstaan 'n kwasi-ewewig waarin die alfa-kerne volop gevorm word.

4020Ca is die dogternuklied van 4020K, 'n langlewende oerisotoop. Felsiese gesteentes uit die Argeïkum het 'n hoë K/Ca-verhouding en hierin is deur Caro et al. verryking van4020Ca aangetoon.

  1. Stable Isotope GeochemistryJochen Hoefs,Springer, 2015,ISBN 3319197169, ISBN 978-3-319-19716-6
Hierdie chemie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

kalsium, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, massa, oorskot, 34846, statusstatus, kwasi, stabiel, halfleeftyd, 1021, vervalvorm, dubbelbeta, navigasie, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, 3919, displaystyle, . Eienskappe AlgemeenNaam Kalsium 40 Protone 20 Neutrone 20 Kernspin 0 1 Massa oorskot 34846 27 keV 1 StatusStatus kwasi stabiel 1 Halfleeftyd gt 1021 j Vervalvorm dubbelbeta 1 Navigasie displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 3919 K displaystyle leftarrow 4020 Ca displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 4019 KLys van isotope Kalsium 40 chemiese notasie 4020 Ca is n kwasi stabiele isotoop van kalsium Hierdie nuklied is dubbelmagies en dit is n alfakern Nukleosintese WysigKalsium 40 is saam met 32 S 36 Ar 48 Cr 52 Fe en 56 Ni een van die alfakerne wat volop ontstaan in die silikonverbrandingsfase van die ontwikkeling van n ster In hierdie tydperk ondergaan n deel van die gevormde 28 Si kerne fotodissosiasie en lewer ligte deeltjies soos neutrone protone en alfa deeltjies Hulle reageer met die res van die silikon en daar ontstaan n kwasi ewewig waarin die alfa kerne volop gevorm word 2 Radiogene vorming Wysig4020 Ca is die dogternuklied van 4020 K n langlewende oerisotoop Felsiese gesteentes uit die Argeikum het n hoe K Ca verhouding en hierin is deur Caro et al verryking van 4020 Ca aangetoon 3 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G Audi O Bersillon J Blachot A H Wapstra IUPAC Nucleosynthetic Isotope Variations of Siderophile and Chalcophile Elements in the Solar System Tetsuya Yokoyama Richard J Walker Reviews in Minralogy and Geochemistry 2016 81 1 107 160 Stable Isotope Geochemistry Jochen Hoefs Springer 2015 ISBN 3319197169 ISBN 978 3 319 19716 6 Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kalsium 40 amp ol,