fbpx
Wikipedia

Kalium-39

Eienskappe

Algemeen

Naam Kalium-39 
 
Protone 19 
Neutrone 20 
Kernspin 3/2+[1] 
Massa-oorskot -33807,01 keV[1] 

Status

Status stabiel[1] 
Relatiewe voorkoms 93,2581%  

Navigasie

3818Ar 3919K 4020Ca
4019K
Lys van isotope

Kalium-39 (chemiese notasie 3919K) is 'n stabiele isotoop van kalium wat 93,2581% van die element is sy natuurlike samestelling verteenwoordig.

KMR

Hierdie kern besit 'n kwadrupool, wat die pieke uiters breed kan maak en die bereik van die chemiese verskuiwing is klein. Kernmagnetiese resonansie van kalium is hoofsaaklik beperk tot die studie van binding in waterige oplossing deur meting van die relaksasietyd.[2]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2
  2. Hebreeuse Universiteit van Jerusalem

Kalium-39
kalium, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, massa, oorskot, 33807, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, 2581, navigasie, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, 3818, displaystyle, leftarrow, 3919, display. Eienskappe AlgemeenNaam Kalium 39 Protone 19 Neutrone 20 Kernspin 3 2 1 Massa oorskot 33807 01 keV 1 StatusStatus stabiel 1 Relatiewe voorkoms 93 2581 Navigasie displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 3818 Ar displaystyle leftarrow 3919 K displaystyle rightarrow 4020 Ca displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 4019 KLys van isotopeKalium 39 chemiese notasie 3919 K is n stabiele isotoop van kalium wat 93 2581 van die element is sy natuurlike samestelling verteenwoordig KMR WysigHierdie kern besit n kwadrupool wat die pieke uiters breed kan maak en die bereik van die chemiese verskuiwing is klein Kernmagnetiese resonansie van kalium is hoofsaaklik beperk tot die studie van binding in waterige oplossing deur meting van die relaksasietyd 2 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G Audi O Bersillon J Blachot A H Wapstra IUPAC Hebreeuse Universiteit van Jerusalem Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kalium 39 amp oldid 1851888,