×
Kalibrasie

Kalibrasie is 'n vergelyking tussen twee metings - een van bekende grootte of korrektheid gemaak met een toestel en 'n ander meting gemaak op 'n manier wat soveel moontlik ooreenstem met 'n tweede toestel. Die toestel met die bekende of korrekte meting word die standaard genoem. Die tweede toestel word nou gekalibreer volgens die korrekte meting.

  • Kalibrasie: Selfstandige naamwoord
  • Kalibreer: werkwoord
Voorbeeld van 'n vergelyking tussen model- en praktykwaardes. As die model perfek was sou alle punte op die reguit lyn lê. Aanpassing van modelparameters sal 'n beter resultaat oplewer
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

kalibrasie, hierdie, artikel, bevat, geen, skakels, ander, artikels, verbeter, gerus, hierdie, artikel, deur, skakels, relevant, konteks, bestaande, teks, voeg, vergelyking, tussen, twee, metings, bekende, grootte, korrektheid, gemaak, toestel, ander, meting, . Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie Verbeter gerus hierdie artikel deur skakels wat relevant is tot die konteks by die bestaande teks te voeg Kalibrasie is n vergelyking tussen twee metings een van bekende grootte of korrektheid gemaak met een toestel en n ander meting gemaak op n manier wat soveel moontlik ooreenstem met n tweede toestel Die toestel met die bekende of korrekte meting word die standaard genoem Die tweede toestel word nou gekalibreer volgens die korrekte meting Kalibrasie Selfstandige naamwoord Kalibreer werkwoordVoorbeeld van n vergelyking tussen model en praktykwaardes As die model perfek was sou alle punte op die reguit lyn le Aanpassing van modelparameters sal n beter resultaat oplewer Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kalibrasie amp ol,