×
Kaboel

Kaboel
کابل
کابل

Kaart Vlag
Wapen
Land Afghanistan
Provinsie Kaboel
Koördinate 34°31′59″N69°09′58″O /34.53306°N 69.16611°O /34.53306; 69.16611
Gestig op 5de eeu v.C.
Oppervlakte:
- Totaal 425 vk km
Hoogte bo seevlak 1 790 m
Bevolking:
- Totaal (2008) 2 850 000
- Bevolkingsdigtheid 6 705/vk km
Tydsone UTC +4:30
Burgemeester Mohammad Yunus Noandesh

Kaboel (Persies: کابل, Pashto: کابل geromaniseerd: Kābəl; Dari: کابل, geromaniseerd: Kābol) is die hoofstad en grootste stad van Afghanistan, en grootste stad van Afghanistan, geleë in die oostelike gedeelte van die land. Dit is ook 'n munisipaliteit wat deel uitmaak van die groter provinsie Kaboel en in 22 distrikte verdeel is. Volgens beramings in 2020 is die bevolking van Kaboel 4,222 miljoen, wat al die belangrikste etniese groepe van Afghanistan insluit. Kaboel, die enigste stad in Afghanistan met meer as 1 miljoen inwoners dien as sy politieke, kulturele en ekonomiese sentrum. Kabul serves as its political, cultural and economical center. Die vinnige verstedeliking het Kaboel die 75ste grootste stad ter wêreld gemaak.

Kaboel is hoog in 'n nou vallei tussen die Hindoekoesj-berge geleë, met 'n hoogte van 1790 meter wat dit een van die hoogste hoofstede ter wêreld maak. Die stad is na bewering meer as 3 500 jaar oud, wat ten minste sedert die tyd van die Achaemenidiese Ryk genoem word. Dit is geleë op kruispad in Asië - ongeveer halfpad tussen Istanbul in die weste en Hanoi in die ooste - op 'n strategiese plek langs die handelsroetes van Suid- en Sentraal-Asië, en 'n belangrike plek vir die antieke Syroete. Dit was deel van die Achaemenidiese Ryk, gevolg deur die Seleukidiese Ryk, Maurydinastie, Koesjane, Kaboel Shahi's, Saffarides, Samanides, Ghaznavids, Ghuriddinastie, Khwarazmdinastie, Qarlughids, Khaljidinastie, Timoeriede, Mogolryk en Hotaks, totdat dit uiteindelik deel geword het van die Durrani-ryk (ook bekend as die "Afghaanse Ryk") in 1747. Kabul het in 1776 die hoofstad van Afghanistan geword, tydens die bewind van Timur Shah Durrani, die seun van Ahmad Shah Durrani.

In die vroeë 19de eeu het die Britte die stad beset, maar nadat hulle buitelandse betrekkinge aangegaan het, moes hulle alle magte uit Afghanistan onttrek. Die stad is in 1979 deur die Sowjetunie beset, maar ook hulle het dit laat vaar nadat die Geneefse ooreenkoms van 1988 onderteken is. 'n Burgeroorlog in die negentigerjare tussen verskillende rebellegroepe het 'n groot deel van die stad vernietig, wat tot baie slagoffers gelei het. Sedert laat 2001 is die stad voortdurend herbou.

Kaboel is bekend vir sy tuine, basaars en paleise, bekende voorbeelde is die tuine van Babur en Darul Aman-paleis. Dit was voorheen ook 'n mekka vir jong westerse hippies. Ondanks gereelde terroriste-aanvalle in die stad, hoofsaaklik deur opstandelinge van die Taliban, gaan die stad voort om te ontwikkel en was dit die vyfde vinnigste groeiende stad ter wêreld vanaf 2012.

  1. . CIA. Besoek op2020-03-31.
  2. (PDF). Thomas Gouttierre, Center For Afghanistan Studies, University of Nebraska at Omaha; Matthew S. Baker, Stratfor. National Geographic Society. November 2003. Besoek op2010-06-27.
  3. . City Mayors. 2012-05-17. Besoek op2012-08-17.
  4. . thediplomat.com. Besoek op26 November 2019.
  5. Nancy Hatch Dupree / Aḥmad ʻAlī Kuhzād (1972). . American International School of Kabul. Geargiveer vanaf op 2010-08-30. Besoek op2010-09-18.
  6. . Lonely Planet. Besoek op2013-05-27.
  7. Bergen, Peter (4 Maart 2013). . foreignpolicy.com. Besoek op26 November 2019.
  8. Gopalakrishnan, Raju (2007-04-16). . Reuters.
  9. Abdul Zuhoor Qayomi. . Afghanistan Times.
  10. Sayed A Azimi. . www.linkedin.com (in Engels).
  11. Dateline Mongolia: An American Journalist in Nomad's Land by Michael Kohn
  12. . OTS.at (in Duits).
  13. . City Mayors. 2012-05-17. Besoek op2012-08-17.
  14. . thediplomat.com. Besoek op26 November 2019.

Publikasie datum: Augustus 20, 2021

kaboel, کابل, کابلkaart, vlagwapen, land, afghanistan, provinsie, koördinate, 53306, 16611, 53306, 16611, gestig, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2008, bevolkingsdigtheid, tydsone, burgemeester, mohammad, yunus, noandesh, persies, کابل. Kaboel کابل کابلKaart VlagWapen Land Afghanistan Provinsie Kaboel Koordinate 34 31 59 N 69 09 58 O 34 53306 N 69 16611 O 34 53306 69 16611 Gestig op 5de eeu v C Oppervlakte Totaal 425 vk km Hoogte bo seevlak 1 790 m Bevolking Totaal 2008 2 850 000 Bevolkingsdigtheid 6 705 vk km Tydsone UTC 4 30 Burgemeester Mohammad Yunus Noandesh Kaboel Persies کابل Pashto کابل geromaniseerd Kabel Dari کابل geromaniseerd Kabol is die hoofstad en grootste stad van Afghanistan en grootste stad van Afghanistan gelee in die oostelike gedeelte van die land Dit is ook n munisipaliteit wat deel uitmaak van die groter provinsie Kaboel en in 22 distrikte verdeel is Volgens beramings in 2020 is die bevolking van Kaboel 4 222 miljoen 1 wat al die belangrikste etniese groepe van Afghanistan insluit 2 Kaboel die enigste stad in Afghanistan met meer as 1 miljoen inwoners dien as sy politieke kulturele en ekonomiese sentrum 3 Kabul serves as its political cultural and economical center 4 Die vinnige verstedeliking het Kaboel die 75ste grootste stad ter wereld gemaak 5 Kaboel is hoog in n nou vallei tussen die Hindoekoesj berge gelee met n hoogte van 1790 meter wat dit een van die hoogste hoofstede ter wereld maak Die stad is na bewering meer as 3 500 jaar oud wat ten minste sedert die tyd van die Achaemenidiese Ryk genoem word Dit is gelee op kruispad in Asie ongeveer halfpad tussen Istanbul in die weste en Hanoi in die ooste op n strategiese plek langs die handelsroetes van Suid en Sentraal Asie en n belangrike plek vir die antieke Syroete 6 Dit was deel van die Achaemenidiese Ryk gevolg deur die Seleukidiese Ryk Maurydinastie Koesjane Kaboel Shahi s Saffarides Samanides Ghaznavids Ghuriddinastie Khwarazmdinastie Qarlughids Khaljidinastie Timoeriede Mogolryk en Hotaks totdat dit uiteindelik deel geword het van die Durrani ryk ook bekend as die Afghaanse Ryk in 1747 7 Kabul het in 1776 die hoofstad van Afghanistan geword tydens die bewind van Timur Shah Durrani die seun van Ahmad Shah Durrani In die vroee 19de eeu het die Britte die stad beset maar nadat hulle buitelandse betrekkinge aangegaan het moes hulle alle magte uit Afghanistan onttrek Die stad is in 1979 deur die Sowjetunie beset maar ook hulle het dit laat vaar nadat die Geneefse ooreenkoms van 1988 onderteken is n Burgeroorlog in die negentigerjare tussen verskillende rebellegroepe het n groot deel van die stad vernietig wat tot baie slagoffers gelei het 8 Sedert laat 2001 is die stad voortdurend herbou 9 Kaboel is bekend vir sy tuine basaars en paleise 10 11 12 bekende voorbeelde is die tuine van Babur en Darul Aman paleis Dit was voorheen ook n mekka vir jong westerse hippies 13 14 Ondanks gereelde terroriste aanvalle in die stad hoofsaaklik deur opstandelinge van die Taliban gaan die stad voort om te ontwikkel en was dit die vyfde vinnigste groeiende stad ter wereld vanaf 2012 15 16 Verwysings Wysig The World Factbook CIA Besoek op 2020 03 31 2003 National Geographic Population Map PDF Thomas Gouttierre Center For Afghanistan Studies University of Nebraska at Omaha Matthew S Baker Stratfor National Geographic Society November 2003 Besoek op 2010 06 27 http worldpopulationreview com countries afghanistan population cities https ethz ch content dam ethz special interest gess cis center for securities studies resources docs USIP pw126 kabul and the challenge of dwindling foreign aid pdf Largest cities in the world and their mayors 1 to 150 City Mayors 2012 05 17 Besoek op 2012 08 17 Afghanistan The Heart of Silk Road in Asia thediplomat com Besoek op 26 November 2019 Nancy Hatch Dupree Aḥmad ʻAli Kuhzad 1972 An Historical Guide to Kabul The Story of Kabul American International School of Kabul Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2010 08 30 Besoek op 2010 09 18 History of Kabul Lonely Planet Besoek op 2013 05 27 Bergen Peter 4 Maart 2013 What Went Right foreignpolicy com Besoek op 26 November 2019 Gopalakrishnan Raju 2007 04 16 Once called paradise now Kabul struggles to cope Reuters Abdul Zuhoor Qayomi Kabul City Isn t just capital of Afghanistan but of palaces as well Afghanistan Times Afghanistan Times Sayed A Azimi Reversing Kabul s Environmental Setbacks www linkedin com in Engels Dateline Mongolia An American Journalist in Nomad s Land by Michael Kohn Mein Kabul ORF Reporterlegende Fritz Orter prasentiert im Weltjournal seine Stadt am 31 August um 22 30 Uhr in ORF 2 OTS at in Duits World s fastest growing urban areas 1 City Mayors 2012 05 17 Besoek op 2012 08 17 Kabul A City With 2 Faces thediplomat com Besoek op 26 November 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kaboel amp ol,