Kabinet van Cyril Ramaphosa, Feb 2018
Hierdie kabinet is President Cyril Ramaphosa se eerste kabinet wat op 26 Februarie 2018 aangewys is. Die politikus en destyds-nuutverkose president van die ANC, Cyril Ramaphosa, is op 15 Februarie 2018 as die vyfde President van die Republiek van Suid-Afrika ingehuldig, om die res van Jacob Zuma se ampstermyn uit te dien. Kort hierna, op 26 Februarie 2018 het hy sy nuwe kabinet aangekondig. Hierdie kabinet se termyn het op 29 Mei 2019 verstryk, waarna Ramaphosa se nuwe, verkleinde kabinet ingehuldig is. Eerste kabinet van Cyril Ramaphosa
President:
Cyril Ramaphosa
Party:
ANC Periode:
Feb 2018 – Mei 2019
Republiek van Suid-Afrika Inhoud
Pos Minister Termyn Party President van Suid-Afrika Sy Eksellensie Cyril Ramaphosa 2018 huidig ANC Adjunkpresident van Suid-Afrika Sy Eksellensie David Mabuza 2018 huidig ANC Minister van Arbeid Die agb. Mildred Oliphant LP 2018 – ANC Minister van Basiese Onderwys Die agb. Angie Motshekga LP 2009 – ANC Minister van Beplanning, Monitering en Evaluering in die Presidensie Die agb. Nkosazana Dlamini-Zuma LP 2018 – ANC Minister van Binnelandse Sake Die agb. Malusi Gigaba MP (tot 13 Nov 2018)
Die agb. Siyabonga Cwele (sedert 22 Nov 2018) 2018 – SAKP Minister van Ekonomiese Ontwikkeling Die agb. Ebrahim Patel LP 2009 – SAKP Minister van Energie Die agb. Jeff Radebe LP 2018 – SAKP Minister van Finansies Die agb. Nhlanhla Nene LP (tot 9 Okt 2018)
Die agb. Tito Mboweni (sedert 9 Okt 2018) 2018 – ANC Minister van Gesondheid Die agb. Aaron Motsoaledi LP 2009 – ANC Minister van Handel en Nywerheid Die agb. Rob Davies LP 2009 – SAKP Minister van Hoër Onderwys en Opleiding Die agb. Naledi Pandor LP 2018 – ANC Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking Die agb. Lindiwe Sisulu LP 2018 – ANC Minister van Kleinsake-ontwikkeling Die agb. Lindiwe Zulu LP 2014 – ANC Minister van Kommunikasie (versmelt in 2018) Die agb. Nomvula Mokonyane LP 2018 2018 ANC Minister van Kommunikasie,
Telekommunikasie en Poswese Die agb. Siyabonga Cwele LP (tot 22 Nov 2018)
Die agb. Stella Ndabeni-Abrahams (sedert 22 Nov 2018) 2014 – ANC Minister van Kuns en Kultuur Die agb. Nathi Mthethwa LP 2014 – ANC Minister van Landbou, Bosbou en Visserye Die agb. Senzeni Zokwana LP 2014 – ANC Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming Die agb. Maite Nkoana-Mashabane LP 2018 – ANC Minister van Maatskaplike Ontwikkeling Die agb. Susan Shabangu LP 2018 – ANC Minister van Menslike Nedersettings Die agb. Nomaindia Mfeketo LP 2018 – ANC Minister van Minerale Bronne Die agb. Gwede Mantashe LP 2018 – ANC Minister van Omgewingsake Die agb. Edna Molewa LP (tot 22 Sep 2018, †)
Die agb. Nomvula Mokonyane (22 Nov 2018–Mei 2019) 2014 – ANC Minister van Openbare Ondernemings Die agb. Pravin Gordhan LP 2018 – ANC Minister van Openbare Werke Die agb. Thulas Nxesi LP 2011 – ANC Minister van Polisie Die agb. Bheki Cele LP 2018 – ANC Minister van Samewerkende Regering
en Tradisionele Aangeleenthede Die agb. Zweli Mkhize LP 2018 – ANC Minister van Sport en Ontspanning Die agb. Tokozile Xasa LP 2018 – ANC Minister van die Staatsdiens en -administrasie Die agb. Ayanda Dlodlo LP 2018 – ANC Minister van Staatsveiligheid Die agb. Dipuo Letsatsi-Duba LP 2018 – ANC Minister van Toerisme Die agb. Derek Hanekom LP 2018 – ANC Minister van Verdediging en Militêre Veterane Die agb. Nosiviwe Mapisa-Nqakula LP 2013 – ANC Minister van Vervoer Die agb. Blade Nzimande LP 2018 – SAKP Minister van Vroue in die Presidensie Die agb. Bathabile Dlamini LP 2018 – ANC Minister van Water en Sanitasie Die agb. Gugile Nkwinti LP 2018 – ANC Minister van Wetenskap en Tegnologie Die agb. Nkhensani Kubayi-Ngubane LP 2018 – ANC Voorafgegaan deur
Zuma II 1ste Kabinet van Cyril Ramaphosa
Februarie 2018 – Mei 2019 Opgevolg deur
Ramaphosa II
