×
Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit
Kaapse Wynlande
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC2
Plaaslike munisipaliteite Langeberg, Breedevallei, Drakenstein, Stellenbosch, Witzenberg
Hoofstad Worcester
Burgemeester Neels de Bruyn (DA)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 21 473 km²
Bevolking 787 490 (2011)

Die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit) is 'n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes-Kaap, wat die dorpe Wellington, Robertson, Ceres, Montagu, De Doorns, Worcester, Wolseley, Tulbagh, Bonnievale, Touwsrivier, Ashton, Franschhoek, Rawsonville, Stellenbosch, die Paarl en McGregor omvat.

Die pad van Kaapstad na Stellenbosch

Die setel van die munisipaliteit is in Worcester. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC2.

Inhoud

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Bevolking %
Drakenstein 217 089 30.47%
Stellenbosch 200 524 28.15%
Breedevallei 134 271 18.85%
Langeberg 80 121 11.25%
Witzenberg 75 148 10.55%
Kaapse Wynlande Distriksbestuursgebied 5 260 0.74%

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Afrikaans 496 130 78.81%
Xhosa 104 841 16.65%
Engels 19 847 3.15%
Suid-Sotho 5 789 0.92%
Ander 1 588 0.25%
Zoeloe 454 0.07%
Tswana 232 0.03%
Tsonga 179 0.03%
Ndebele 125 0.02%
Noord-Sotho 123 0.02%
Swazi 107 0.02%
Venda 74 0.01%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 321 453 51.07%
Manlik 308 037 48.93%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Kleurling 408 838 64.95%
Swart 124 865 19.84%
Blank 94 303 14.98%
Asiaties 1 485 0.24%

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 337 629
  • Totale stemme: 244 409
  • Stempersentasie: 72.39% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
DA 110 365 45.16%
ANC 77 384 31.67%
Cope 25 297 10.35%
OD 19 648 8.04%
ACDP 4 011 1.64%
VF+ 2 940 1.20%
UDM 923 0.38%
UCDP 495 0.20%
UIF 361 0.15%
APC 359 0.15%
PAC 323 0.13%
MDP 322 0.13%
Al Jama-ah 315 0.13%
CDA 276 0.11%
Azapo 213 0.09%
IVP 209 0.09%
Nadeco 171 0.07%
KISS 156 0.06%
GKSA 128 0.05%
NVP 103 0.04%
MF 88 0.04%
PAM 86 0.04%
AFD 69 0.03%
WF 62 0.02%
A Party 61 0.02%
Sadeco 42 0.02%
Totaal 244 409 100.00%

Publikasie datum: September 26, 2021

kaapse, wynlande, distriksmunisipaliteit, kaapse, wynlandeprovinsie, kaaptipe, distriksmunisipaliteitmunisipale, kode, dc2plaaslike, munisipaliteite, langeberg, breedevallei, drakenstein, stellenbosch, witzenberghoofstad, worcesterburgemeester, neels, bruyn, g. Kaapse WynlandeProvinsie Wes KaapTipe DistriksmunisipaliteitMunisipale kode DC2Plaaslike munisipaliteite Langeberg Breedevallei Drakenstein Stellenbosch WitzenbergHoofstad WorcesterBurgemeester Neels de Bruyn DA Grootste tale Afrikaans Xhosa EngelsOppervlakte 21 473 km Bevolking 787 490 2011 Die Kaapse Wynlande distriksmunisipaliteit voorheen bekend as die Boland distriksmunisipaliteit is n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes Kaap wat die dorpe Wellington Robertson Ceres Montagu De Doorns Worcester Wolseley Tulbagh Bonnievale Touwsrivier Ashton Franschhoek Rawsonville Stellenbosch die Paarl en McGregor omvat Die pad van Kaapstad na Stellenbosch Die setel van die munisipaliteit is in Worcester Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend Die munisipaliteit se kode is DC2 Inhoud 1 Geografie 1 1 Bure 1 2 Plaaslike munisipaliteite 2 Demografie 2 1 Geslag 2 2 Etniese groepering 3 Politiek 3 1 Verkiesingsuitslae 4 Eksterne skakelsGeografie WysigBure Wysig Die munisipaliteit word begrens deur Namakwa DC6 in die noorde Sentraal Karoo DC5 in die ooste Eden DC4 in die suidooste Overberg DC3 in die suide Stad Kaapstad CPT in die suidweste Weskus DC1 in die westePlaaslike munisipaliteite Wysig Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite Plaaslike munisipalitteit Bevolking Drakenstein 217 089 30 47 Stellenbosch 200 524 28 15 Breedevallei 134 271 18 85 Langeberg 80 121 11 25 Witzenberg 75 148 10 55 Kaapse Wynlande Distriksbestuursgebied 5 260 0 74 Demografie WysigDie volgende statistiek is van die sensus in 2001 Taal Bevolking Afrikaans 496 130 78 81 Xhosa 104 841 16 65 Engels 19 847 3 15 Suid Sotho 5 789 0 92 Ander 1 588 0 25 Zoeloe 454 0 07 Tswana 232 0 03 Tsonga 179 0 03 Ndebele 125 0 02 Noord Sotho 123 0 02 Swazi 107 0 02 Venda 74 0 01 Geslag Wysig Geslag Bevolking Vroulik 321 453 51 07 Manlik 308 037 48 93 Etniese groepering Wysig Etniese groepering Bevolking Kleurling 408 838 64 95 Swart 124 865 19 84 Blank 94 303 14 98 Asiaties 1 485 0 24 Politiek WysigVerkiesingsuitslae Wysig Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid Afrikaanse algemene verkiesing van 2009 Bevolking 18 en ouer 337 629 Totale stemme 244 409 Stempersentasie 72 39 van die persentasie van die stemgeregtigdesParty Stemme DA 110 365 45 16 ANC 77 384 31 67 Cope 25 297 10 35 OD 19 648 8 04 ACDP 4 011 1 64 VF 2 940 1 20 UDM 923 0 38 UCDP 495 0 20 UIF 361 0 15 APC 359 0 15 PAC 323 0 13 MDP 322 0 13 Al Jama ah 315 0 13 CDA 276 0 11 Azapo 213 0 09 IVP 209 0 09 Nadeco 171 0 07 KISS 156 0 06 GKSA 128 0 05 NVP 103 0 04 MF 88 0 04 PAM 86 0 04 AFD 69 0 03 WF 62 0 02 A Party 61 0 02 Sadeco 42 0 02 Totaal 244 409 100 00 Eksterne skakels Wysig en Tuisblad van KWDM Geargiveer 2 September 2016 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kaapse Wynlande distriksmunisipaliteit amp ol,