fbpx
Wikipedia

Kaap Verde

Kaap Verde (Portugees: Cabo Verde [ˈkabu ˈveɾdɨ]), amptelik die Republiek Kaap Verde (República de Cabo Verde), is 'n eilandnasie en republiek geleë op 'n argipel in die Makaronesiese ekogebied van die Noord-Atlantiese Oseaan, langs die westelike kus van Afrika. Die voorheen onbewoonde eiland is in die 15de eeu deur die Portugese ontdek en gekolonialiseer; dit word vervolgens 'n handelsentrum vir slawe uit Afrika. Meeste Kaap Verdiërs stam van beide groepe af.

Republiek Kaap Verde
Vlag Embleem
Nasionale leuse:
Unidade, Trabalho, Progresso
(Portugees vir: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: Cântico da Liberdade
(Portugees vir: "Lied van Vryheid")
Hoofstad Praia

14°55′N 23°31′W / 14.917°N 23.517°W / 14.917; -23.517

Grootste stad Praia
Amptelike tale Portugees
Regering Unitêre semi-presidensiële
republiek[1]
Jorge Carlos Fonseca
Ulisses Correia e Silva
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Portugal


5 Julie 1975
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
4 033 km2  (172ste)
1 557 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2015-skatting
 - Digtheid
 
525 000 (167ste)
123,7 / km2 (89ste)
325,0 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$3,649 miljard[2]
$6 867[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$1,747 miljard[2]
$3 287[2]

MOI (2015) 0,646[3] (122ste)  –  medium
Gini (2008) 47,2[4] –  hoog
Geldeenheid Escudo (CVE)
Tydsone
 - Somertyd
KVT (UTC-1)
nie toegepas nie (UTC-1)
Internet-TLD .cv
Skakelkode +238

Kaap Verde is genoem na Cap-Vert, nou in Senegal, die mees westelike punt van Afrika. Saam met die Asore, die Kanariese Eilande en die Madeiraeilande vorm Kaap Verde 'n eie biogeografiese streek, Makaronesië, wat – ten spyte van die lang afstande – ooreenkomste tussen die eilande se fauna en flora toon.

Geskiedenis

 
Poskaard van Sao Vicente

Kaap Verde was onbewoon toe die Portugese in 1456 arriveer, en die eilande was dus deel van die Portugese Ryk. As gevolg van die land se ligging langs die kus van Afrika het Kaap Verde 'n belangrike hawe geword en was dit 'n belangrike sentrum vir slawehandel.

In 1975 verkry die eilande onafhanklikheid, deels as gevolg van die werk van die Afrika Party vir die Onafhanklikheid van Guinee-Bissau en Kaap Verde (PAIGC). Na onafhanklikheid poog PAIGC om Kaap Verde en Guinee-Bissau in een land te verenig met die PAIGC wat albei lande beheer, maar 'n staatsgreep in laasgenoemde in 1980 beëindig die planne. In Kaap Verde self regeer PAICV (geaffilieer aan die PAIGC) tot verkiesings in 1991, wat tot 'n verandering in regering gelei het, gehou is. Die PAICV is herverkies in 2001.

Politiek

Die regering van Kaap Verde is gegrond op 'n grondwet wat in 1980 daargestel is. Verkiesings word vir beide die eerste minister en president gehou. Beide regeer vir 5-jaar termyne. Lede van die Algemene Vergadering word ook verkies en hulle word saam met die president en eerste minister deur die Hoogsgeregshof aangestel.

Geografie

 
Kaart van Kaap Verde
 
Nasa-Satellietbeeld van Kaap Verde

Kaap Verde is 'n argipel langs die kus van Afrika. Dit word gevorm deur 10 hoof eilande en omtrent 8 ander klein eilandjies. Die hoofeilande is:

  • Barlavento's (noordelike eilandgroep)
    • Santo Antão
    • São Vicente
    • Santa Luzia
    • São Nicolau
    • Ilha do Sal
    • Boa Vista
  • Sotaventos (suidelike eilandgroep)
    • Maio
    • Santiago
    • Fogo
    • Brava

Van hierdie is slegs Santa Luzia onbewoon en is tans 'n natuurreservaat. Al die eilande is vulkanies, maar 'n aktiewe vulkaan bestaan slegs op een van die eilande – Fogo.

Van die klein eilande is Branco en Razo.

Munisipaliteite

 
São Vicente
 
Porto Grande – die hawe van Mindelo, Sao Vicente Eiland
 
'n Lugfoto van die hoofstad Praia

Kaap Verde word verdeel in 22 munisipaliteite:

  • Santo Antão eiland:
    • Paúl
    • Porto Novo
    • Ribeira Grande
  • São Vicente eiland:
    • São Vicente
  • Santa Luzia eiland
  • São Nicolau eiland:
    • São Nicolau
    • Tarrafal de Sao Nicolau
  • Sal eiland:
    • Sal
  • Boa Vista eiland:
    • Boa Vista
  • Maio eiland:
    • Maio
  • Santiago eiland:
    • Praia
    • Ribeira Grande de Santiago
    • Santa Catarina
    • Santa Cruz
    • São Domingos
    • Sao Lourenco dos Orgaos
    • São Miguel
    • Sao Salvador do Mundo
    • Tarrafal
  • Fogo eiland:
    • São Filipe
    • Mosteiros
    • Santa Catarina do Fogo
  • Brava eiland:
    • Brava

Ekonomie

 
Vissers in Kaap Verde
 
Seesoutmyn in Kaap Verde
 
Santo Antão, Kaap Verde
 
Sao Vicente, Kaap Verde
 
Agaves à Santo Antão

Kaap Verde is 'n klein nasie wat weinige hulpbronne het en erge droogtes met gepaardgaande waterskaarstes ondervind. Landbou word tot 'n groot mate beperk deur die gebrek aan reën, en is vir die grootste deel van die jaar beperk tot slegs vier eilande. Meeste van die nasie se BBP is uit die dienstesektor afkomstig. Kaap Verde se ekonomie het meestal gegroei sedert die laat 1990's, en word nou beskou as 'n land met gemiddelde menslike ontwikkeling. Kaap Verde het noemenswaardige samewerking met Portugal op elke vlak van die ekonomie wat daartoe gelei het dat die land sy geldeenheid eers aan die Portugese escudo en sedert 1999 aan die Euro gekoppel het.

Voormalige Portugese eerste minister José Manuel Durão Barroso, president van die Europese Kommissie in die tweede helfte van 2004, het belowe om Kaap Verde binne die Europese Unie se invloedsfeer te integreer deur groter samewerking met Portugal. In Maart 2005 het voormalige Portugese president Mário Soares 'n versoek van stapel gestuur wat die Europese Unie vra dat lidmaatskap samesprekings met Kaap Verde te begin.

Demografie

Meeste inwoners van Kaap Verde is afstammelinge van die wit Portugese setlaars en swart slawe uit Afrika. Meer Kaap Verdiërs leef in die buiteland as in Kaap Verde, met noemenswaardige Kaap Verdiese immigrantegemeenskappe in die Verenigde State (264 900 Kaap Verdiërs), Portugal (80 000) en Angola (45 000). Daar is ook 'n beduidende aantal Kaap Verdiërs in São Tomé en Príncipe, Senegal, Frankryk, Brasilië en Nederland.

Kultuur

Die kultuur van Kaap Verde weerspieël die land se gemengde Portugese en Afrika wortels. Die land is bekend vir sy diverse musiekvorms soos Morna (die Kaap Verdiese Fado) en die stedelike Kaap Verdiese kizomba, en 'n wye verskeidenheid danse: die sagte dans Morna, die Funana – 'n sensuele mengsel van Portugese en Afrika danse, die uiterste sensualiteit van coladeira (letterlik "gegom"), en die Afrika Batuquedans.'n Wêreldbekende sanger van Morna was Cesária Évora. Die musiek van Kaap Verde weerspieël die diverse oorsprong van die eilande se inwoners. Inheems word die term "Cabo" gebruik om na die inwoners sowel as die kultuur van die Kaap Verde te verwys.

Kaap Verdiese letterkunde

Kaap Verdiese letterkunde is een van die rykste van Portugeessprekende Afrika.

  • Digters: Frusoni Sergio, Tavares Eugénio, B.Léza, João Cleofas Martins, Luís Romano de Madeira Melo, Ovídio Martins, Barbosa Jorge, Fortes Corsino António, Baltasar Lopes (Osvaldo Alcântara), João Vário, Oswaldo Osório, Arménio Vieira, Vadinho Velhinho, José Luís Tavares, ens.
  • Skrywers: Manuel Lopes – Movimento Claridade, Almeida Germano, Luís Romano de Madeira Melo, Germano de Almeida, Orlanda Amarilis, Jorge Vera Cruz Barbosa, Pedro Cardoso, Mário José Domingues, Daniel Filipe, Mário Alberto Fonseca de Almeida, Corsino António Fortes, Arnaldo Carlos de Vasconcelos França, António Aurélio Gonçalves, Aguinaldo Brito Fonseca, Ovídio de Sousa Martins , Osvaldo Osório, Dulce Almada Duarte, Manuel Veiga
  • Komponiste: Manuel de Novas, Vasco Martins
  • Gedigte in Portugees: Capeverdean Poems, Poesia
  • Capeverdean Literature

Sopinha de Alfabeto

  • Bekende verhale: Ti Lobo and Chibinho

Taal

Kaap Verde se amptelike taal is Portugees, maar Portugese Kreole (Crioulo, Criol, Krioulo, Caboverdiano), wat heelwat wissel van eiland tot eiland, word algemeen gebruik. Elk van die 9 bewoonde eilande van Kaap Verde het sy eie kreool. 'n Mens kan tussen twee hoofgroepe onderskei:

  • Sotavento Kreole: Kreool van Santiago (Badiu), Maio, Fogo en Brava.
  • Barlavento Kreole: Kreool van São Vicente (Criol d'Soncente, Criol d' Saocente), São Nicolau, Sal, Boavista en Santo Antão

Die grootste verskil tussen die verskillende Kaap Verdiese Kreooltale is tussen die kreool van Santiago en die kreool van Santo Antão.

Daar is geen volledige vertaling van die Bybel nie. Sérgio Frusoni het egter Bartolomeo Rossetti se weergawe van die Nuwe Testament van die Romeinse dialek (ER VANGELO SECONNO NOANTRI) na die Kaap Verdiese kreool van São Vicente vertaal onder die titel: Vangêle contód d 'nôs móda.

Kaap Verdiese Kreooltale is deur die volgende digters en outeurs bevorder:

  • Crioulo van Brava: Eugénio Tavares, Deirdre Meintel
  • Crioulo van Santiago: António de Paula Brito, Carlos Barbosa, Tomé Varela da Silva, Daniel Spínola
  • Crioulo van São Nicolau: Eduardo Augusto Cardoso, Baltasar Lopes da Silva
  • Crioulo van Santo Antão: Luís Romano de Madeira Melo
  • Crioulo van São Vicente: Sérgio Frusoni, Ovídio Martins
  • Sotavento Creoles: Armando Napoleão Rodrigues Fernandes, Manuel Veiga, Marlyse Baptista, Nicolas Quint
  • Barlavento Creoles: Armando Napoleão Rodrigues Fernandes, Maria Dulce de Oliveira Almada

Kaap Verdiese Kreool (Crioulo) skakels

  • Sérgio Frusoni (Werk van Sergio Frusoni-Crioulo van São Vicente)
  • Adriano Gominho (Kreool van São Nicolau)
  • "Morna aguada" deur Eugénio Tavares (Kreool van Brava)
  • Uitreksels van 'OS LUSÍADAS' in die kreool van Santo Antão
  • Perspektief op Kaap Verdiese Crioulo

Koerante

Koerante:

  • A Semana (Praia, 1991-)
  • Expresso das Ilhas
  • Jornal O Cidadao (São Vicente)
  • Jornal Horizonte (Praia, 1988-)
  • Terra Nova (S.Vicente, 1975-)
  • Artiletra (S.Vicente, 1991-)

Koerante in die Internet:

  • VozDiPovo-Online :: A Voz + Jovem de Cabo Verde
  • A Semana
  • Infopress
  • O Cidadao
  • Paralelo 14

Verwysings

  1. (en) Neto, Octávio Amorim; Lobo, Marina Costa (2010). "Between Constitutional Diffusion and Local Politics: Semi-Presidentialism in Portuguese-Speaking Countries". Social Science Research Network. Besoek op 24 April 2016. Cite journal requires |journal= (help)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 24 April 2016.
  3. "2015 Human Development Report" (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2015. (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 24 April 2016.
  4. (en) "GINI index". Wêreldbank. Besoek op 24 April 2016.

Eksterne skakels

Geskiedenis

  • (en) Cabo Verde Chronological References

Regering

  • (pt) República de Cabo Verde – Amptelike regeringswebwerf
  • (pt) Assembleia Nacional de Cabo Verde – Amptelike parlementêre webwerf

Nuus

  • (en) allAfrica.com – Cape Verde – Nuushooftrekkeskakels

Oorsigte

  • (en) BBC News – Country Profile: Cape Verde
  • (en) CIA World Factbook – Cape Verde

Toerisme

  • (en) Toerisme-inligting oor Kaap Verde op Wikivoyage
  • Reisinligting deur Lucete Fortes
  • Kaarte en handleidings deur Lucete Fortes
  • Kaap Verde foto's

Kaap Verde
kaap, verde, portugees, cabo, verde, ˈkabu, ˈveɾdɨ, amptelik, republiek, república, cabo, verde, eilandnasie, republiek, geleë, argipel, makaronesiese, ekogebied, noord, atlantiese, oseaan, langs, westelike, afrika, voorheen, onbewoonde, eiland, 15de, deur, po. Kaap Verde Portugees Cabo Verde ˈkabu ˈveɾdɨ amptelik die Republiek Kaap Verde Republica de Cabo Verde is n eilandnasie en republiek gelee op n argipel in die Makaronesiese ekogebied van die Noord Atlantiese Oseaan langs die westelike kus van Afrika Die voorheen onbewoonde eiland is in die 15de eeu deur die Portugese ontdek en gekolonialiseer dit word vervolgens n handelsentrum vir slawe uit Afrika Meeste Kaap Verdiers stam van beide groepe af Republiek Kaap VerdeRepublica de Cabo Verde Portugees Vlag EmbleemNasionale leuse Unidade Trabalho Progresso Portugees vir Eenheid Arbeid Vooruitgang Volkslied Cantico da Liberdade Portugees vir Lied van Vryheid source source Hoofstad Praia 14 55 N 23 31 W 14 917 N 23 517 W 14 917 23 517Grootste stad PraiaAmptelike tale PortugeesRegering President Eerste minister Unitere semi presidensielerepubliek 1 Jorge Carlos FonsecaUlisses Correia e SilvaOnafhanklikheid Onafhanklikheid van Portugal 5 Julie 1975Oppervlakte Totaal Water 4 033 km2 172ste 1 557 myl2feitlik niksBevolking 2015 skatting Digtheid 525 000 167ste 123 7 km2 89ste 325 0 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2016 skatting 3 649 miljard 2 6 867 2 BBP nominaal Totaal Per capita 2016 skatting 1 747 miljard 2 3 287 2 MOI 2015 0 646 3 122ste mediumGini 2008 47 2 4 hoogGeldeenheid Escudo a href ISO 4217 html title ISO 4217 CVE a Tydsone Somertyd KVT UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD cvSkakelkode 238Kaap Verde is genoem na Cap Vert nou in Senegal die mees westelike punt van Afrika Saam met die Asore die Kanariese Eilande en die Madeiraeilande vorm Kaap Verde n eie biogeografiese streek Makaronesie wat ten spyte van die lang afstande ooreenkomste tussen die eilande se fauna en flora toon Inhoud 1 Geskiedenis 2 Politiek 3 Geografie 4 Munisipaliteite 5 Ekonomie 6 Demografie 7 Kultuur 7 1 Kaap Verdiese letterkunde 8 Taal 8 1 Kaap Verdiese Kreool Crioulo skakels 9 Koerante 10 Verwysings 11 Eksterne skakels 11 1 Geskiedenis 11 2 Regering 11 3 Nuus 11 4 Oorsigte 11 5 ToerismeGeskiedenis Wysig Poskaard van Sao Vicente Kaap Verde was onbewoon toe die Portugese in 1456 arriveer en die eilande was dus deel van die Portugese Ryk As gevolg van die land se ligging langs die kus van Afrika het Kaap Verde n belangrike hawe geword en was dit n belangrike sentrum vir slawehandel In 1975 verkry die eilande onafhanklikheid deels as gevolg van die werk van die Afrika Party vir die Onafhanklikheid van Guinee Bissau en Kaap Verde PAIGC Na onafhanklikheid poog PAIGC om Kaap Verde en Guinee Bissau in een land te verenig met die PAIGC wat albei lande beheer maar n staatsgreep in laasgenoemde in 1980 beeindig die planne In Kaap Verde self regeer PAICV geaffilieer aan die PAIGC tot verkiesings in 1991 wat tot n verandering in regering gelei het gehou is Die PAICV is herverkies in 2001 Politiek WysigDie regering van Kaap Verde is gegrond op n grondwet wat in 1980 daargestel is Verkiesings word vir beide die eerste minister en president gehou Beide regeer vir 5 jaar termyne Lede van die Algemene Vergadering word ook verkies en hulle word saam met die president en eerste minister deur die Hoogsgeregshof aangestel Geografie Wysig Kaart van Kaap Verde Nasa Satellietbeeld van Kaap Verde Kaap Verde is n argipel langs die kus van Afrika Dit word gevorm deur 10 hoof eilande en omtrent 8 ander klein eilandjies Die hoofeilande is Barlavento s noordelike eilandgroep Santo Antao Sao Vicente Santa Luzia Sao Nicolau Ilha do Sal Boa Vista Sotaventos suidelike eilandgroep Maio Santiago Fogo BravaVan hierdie is slegs Santa Luzia onbewoon en is tans n natuurreservaat Al die eilande is vulkanies maar n aktiewe vulkaan bestaan slegs op een van die eilande Fogo Van die klein eilande is Branco en Razo Munisipaliteite Wysig Sao Vicente Porto Grande die hawe van Mindelo Sao Vicente Eiland n Lugfoto van die hoofstad Praia Kaap Verde word verdeel in 22 munisipaliteite Santo Antao eiland Paul Porto Novo Ribeira Grande Sao Vicente eiland Sao Vicente Santa Luzia eiland Sao Nicolau eiland Sao Nicolau Tarrafal de Sao Nicolau Sal eiland Sal Boa Vista eiland Boa Vista Maio eiland Maio Santiago eiland Praia Ribeira Grande de Santiago Santa Catarina Santa Cruz Sao Domingos Sao Lourenco dos Orgaos Sao Miguel Sao Salvador do Mundo Tarrafal Fogo eiland Sao Filipe Mosteiros Santa Catarina do Fogo Brava eiland BravaEkonomie Wysig Vissers in Kaap Verde Seesoutmyn in Kaap Verde Santo Antao Kaap Verde Sao Vicente Kaap Verde Agaves a Santo Antao Kaap Verde is n klein nasie wat weinige hulpbronne het en erge droogtes met gepaardgaande waterskaarstes ondervind Landbou word tot n groot mate beperk deur die gebrek aan reen en is vir die grootste deel van die jaar beperk tot slegs vier eilande Meeste van die nasie se BBP is uit die dienstesektor afkomstig Kaap Verde se ekonomie het meestal gegroei sedert die laat 1990 s en word nou beskou as n land met gemiddelde menslike ontwikkeling Kaap Verde het noemenswaardige samewerking met Portugal op elke vlak van die ekonomie wat daartoe gelei het dat die land sy geldeenheid eers aan die Portugese escudo en sedert 1999 aan die Euro gekoppel het Voormalige Portugese eerste minister Jose Manuel Durao Barroso president van die Europese Kommissie in die tweede helfte van 2004 het belowe om Kaap Verde binne die Europese Unie se invloedsfeer te integreer deur groter samewerking met Portugal In Maart 2005 het voormalige Portugese president Mario Soares n versoek van stapel gestuur wat die Europese Unie vra dat lidmaatskap samesprekings met Kaap Verde te begin Demografie WysigMeeste inwoners van Kaap Verde is afstammelinge van die wit Portugese setlaars en swart slawe uit Afrika Meer Kaap Verdiers leef in die buiteland as in Kaap Verde met noemenswaardige Kaap Verdiese immigrantegemeenskappe in die Verenigde State 264 900 Kaap Verdiers Portugal 80 000 en Angola 45 000 Daar is ook n beduidende aantal Kaap Verdiers in Sao Tome en Principe Senegal Frankryk Brasilie en Nederland Kultuur WysigDie kultuur van Kaap Verde weerspieel die land se gemengde Portugese en Afrika wortels Die land is bekend vir sy diverse musiekvorms soos Morna die Kaap Verdiese Fado en die stedelike Kaap Verdiese kizomba en n wye verskeidenheid danse die sagte dans Morna die Funana n sensuele mengsel van Portugese en Afrika danse die uiterste sensualiteit van coladeira letterlik gegom en die Afrika Batuquedans n Wereldbekende sanger van Morna was Cesaria Evora Die musiek van Kaap Verde weerspieel die diverse oorsprong van die eilande se inwoners Inheems word die term Cabo gebruik om na die inwoners sowel as die kultuur van die Kaap Verde te verwys Kaap Verdiese letterkunde Wysig Kaap Verdiese letterkunde is een van die rykste van Portugeessprekende Afrika Digters Frusoni Sergio Tavares Eugenio B Leza Joao Cleofas Martins Luis Romano de Madeira Melo Ovidio Martins Barbosa Jorge Fortes Corsino Antonio Baltasar Lopes Osvaldo Alcantara Joao Vario Oswaldo Osorio Armenio Vieira Vadinho Velhinho Jose Luis Tavares ens Skrywers Manuel Lopes Movimento Claridade Almeida Germano Luis Romano de Madeira Melo Germano de Almeida Orlanda Amarilis Jorge Vera Cruz Barbosa Pedro Cardoso Mario Jose Domingues Daniel Filipe Mario Alberto Fonseca de Almeida Corsino Antonio Fortes Arnaldo Carlos de Vasconcelos Franca Antonio Aurelio Goncalves Aguinaldo Brito Fonseca Ovidio de Sousa Martins Osvaldo Osorio Dulce Almada Duarte Manuel Veiga Komponiste Manuel de Novas Vasco Martins Gedigte in Portugees Capeverdean Poems Poesia Capeverdean LiteratureSopinha de Alfabeto Bekende verhale Ti Lobo and ChibinhoTaal WysigKaap Verde se amptelike taal is Portugees maar Portugese Kreole Crioulo Criol Krioulo Caboverdiano wat heelwat wissel van eiland tot eiland word algemeen gebruik Elk van die 9 bewoonde eilande van Kaap Verde het sy eie kreool n Mens kan tussen twee hoofgroepe onderskei Sotavento Kreole Kreool van Santiago Badiu Maio Fogo en Brava Barlavento Kreole Kreool van Sao Vicente Criol d Soncente Criol d Saocente Sao Nicolau Sal Boavista en Santo AntaoDie grootste verskil tussen die verskillende Kaap Verdiese Kreooltale is tussen die kreool van Santiago en die kreool van Santo Antao Daar is geen volledige vertaling van die Bybel nie Sergio Frusoni het egter Bartolomeo Rossetti se weergawe van die Nuwe Testament van die Romeinse dialek ER VANGELO SECONNO NOANTRI na die Kaap Verdiese kreool van Sao Vicente vertaal onder die titel Vangele contod d nos moda Kaap Verdiese Kreooltale is deur die volgende digters en outeurs bevorder Crioulo van Brava Eugenio Tavares Deirdre Meintel Crioulo van Santiago Antonio de Paula Brito Carlos Barbosa Tome Varela da Silva Daniel Spinola Crioulo van Sao Nicolau Eduardo Augusto Cardoso Baltasar Lopes da Silva Crioulo van Santo Antao Luis Romano de Madeira Melo Crioulo van Sao Vicente Sergio Frusoni Ovidio Martins Sotavento Creoles Armando Napoleao Rodrigues Fernandes Manuel Veiga Marlyse Baptista Nicolas Quint Barlavento Creoles Armando Napoleao Rodrigues Fernandes Maria Dulce de Oliveira AlmadaKaap Verdiese Kreool Crioulo skakels Wysig Sergio Frusoni Werk van Sergio Frusoni Crioulo van Sao Vicente Adriano Gominho Kreool van Sao Nicolau Morna aguada deur Eugenio Tavares Kreool van Brava Uitreksels van OS LUSIADAS in die kreool van Santo Antao Perspektief op Kaap Verdiese CriouloKoerante WysigKoerante A Semana Praia 1991 Expresso das Ilhas Jornal O Cidadao Sao Vicente Jornal Horizonte Praia 1988 Terra Nova S Vicente 1975 Artiletra S Vicente 1991 Koerante in die Internet VozDiPovo Online A Voz Jovem de Cabo Verde A Semana Infopress O Cidadao Paralelo 14Verwysings Wysig en Neto Octavio Amorim Lobo Marina Costa 2010 Between Constitutional Diffusion and Local Politics Semi Presidentialism in Portuguese Speaking Countries Social Science Research Network Besoek op 24 April 2016 Cite journal requires journal help 2 0 2 1 2 2 2 3 en Report for Selected Countries and Subjects Internasionale Monetere Fonds Besoek op 24 April 2016 2015 Human Development Report PDF in Engels United Nations Development Programme 2015 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 24 April 2016 en GINI index Wereldbank Besoek op 24 April 2016 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Kaap Verde en Cabo Verde Encyclopaedia Britannica Besoek op 5 Augustus 2019 Geskiedenis Wysig en Cabo Verde Chronological ReferencesRegering Wysig pt Republica de Cabo Verde Amptelike regeringswebwerf pt Assembleia Nacional de Cabo Verde Amptelike parlementere webwerfNuus Wysig en allAfrica com Cape Verde NuushooftrekkeskakelsOorsigte Wysig en BBC News Country Profile Cape Verde en CIA World Factbook Cape VerdeToerisme Wysig en Toerisme inligting oor Kaap Verde op Wikivoyage Reisinligting deur Lucete Fortes Kaarte en handleidings deur Lucete Fortes Kaap Verde foto sOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kaap Verde amp oldid 2409154,