×
Kaapprovinsie
Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop
Province of the Cape of Good Hope

1910-1994


Ligging van die Kaapprovinsie tussen 1976-1994 (die tuislande word nie aangetoon nie)
Hoofstad Kaapstad
33°55′S18°27′O /33.917°S 18.450°O /-33.917; 18.450Koördinate:33°55′S18°27′O /33.917°S 18.450°O /-33.917; 18.450
Taal/Tale Afrikaans, Nederlands, Engels
Godsdiens Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie, Anglikaanse Kerk
[[Regering|]] Nie gespesifiseer nie
Wetgewer Kaapprovinsiale Raad
Historiese tydperk Unie van Suid-Afrika
- Stigting van die Unie van Suid-Afrika 31 Mei 1910
- Einde van Apartheid 27 April 1994
Oppervlakte
- 1991 569 020 km2
219 700 sq mi
Bevolking
- 1991 skatting 6 125 335
Digtheid 10,8 /km²
27,9 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Pond (1910-1961)
Suid-Afrikaanse Rand (1961-1994)

Die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop, beter bekend as die Kaapprovinsie (of kortweg die Kaap of Kaapland) het op 31 Mei 1910 ontstaan toe die Unie van Suid-Afrika gestig is. Die Kaapkolonie het op daardie datum in sy geheel formeel die Kaapprovinsie geword, met Kaapstad as provinsiale hoofstad.

Die Parlementsgebou van die Kaapkolonie in Kaapstad het die tuiste geword van die Unie-Parlement en die provinsie se eie wetgewer is die Kaapse Provinsiale Raad genoem. Die raad het ’n Administrateur aan die hoof gehad, wat bygestaan is deur ’n Uitvoerende Komitee, waarvan die lede verkose lede moes wees van die Provinsiale Raad. Die provinsiale staatsdiens het bekend gestaan as die Kaaplandse Provinsiale Administrasie (KPA), met verskeie afdelingsrade reg oor die provinsie versprei.

Sedert Januarie 1921 is Walvisbaai deur die Kaaprovinsie geadministreer (met 'n onderbreking tussen 1 Oktober 1922 en 30 Augustus 1977 toe dit deur Suidwes-Afrika geadministreer is, alhoewel dit ingevolge internasionale reg steeds 'n mandaatgebied van die Kaapprovinsie gebly het).

Ná die onafhanklikheid van Namibië in 1990 is Walvisbaai op 1 Maart 1994 aan Namibië oorhandig.

Die Kaapprovinsie het stam-trustgebiede in sy oostelike dele en in die verre noorde ingesluit, wat onder die beleid van apartheid uitgemerk is vir “tuislande” of “Bantoestans” en wat in die laat 1970's en vroeë 1980's “onafhanklike” state geword het – hulle het ’n status bereik wat deur Suid-Afrika erken is, maar deur geen ander land nie.

Die einde van apartheid in 1994 het ook die einde van die Kaapprovinsie beteken en dit is in vier dele verdeel: Wes-Kaap (hoofstad Kaapstad) en Noord-Kaap (hoofstad Kimberley), wat nie deur “tuislande” geaffekteer is nie, en Oos-Kaap (hoofstad Bhisho), en die Provinsie Noordwes, wat deels of in hulle geheel die drie “onafhanklike” state wat vroeër uit Kaapland gesny is, ingesluit het.

  • Mike Oettle: Armoria Civica

Publikasie datum: September 26, 2021

kaapprovinsie, provinsie, kaap, goeie, hoop, province, cape, good, hope, 1910, 1994, ligging, tussen, 1976, 1994, tuislande, word, aangetoon, hoofstad, kaapstad, koördinate, 450taal, tale, afrikaans, nederlands, engelsgodsdiens, nederduits, gereformeerde, kerk. Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop Province of the Cape of Good Hope 1910 1994 Ligging van die Kaapprovinsie tussen 1976 1994 die tuislande word nie aangetoon nie Hoofstad Kaapstad 33 55 S 18 27 O 33 917 S 18 450 O 33 917 18 450 Koordinate 33 55 S 18 27 O 33 917 S 18 450 O 33 917 18 450Taal Tale Afrikaans Nederlands EngelsGodsdiens Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie Anglikaanse Kerk Regering Nie gespesifiseer nieWetgewer Kaapprovinsiale RaadHistoriese tydperk Unie van Suid Afrika Stigting van die Unie van Suid Afrika 31 Mei 1910 Einde van Apartheid 27 April 1994Oppervlakte 1991 569 020 km2 219 700 sq miBevolking 1991 skatting 6 125 335 Digtheid 10 8 km 27 9 sq miGeldeenheid Suid Afrikaanse Pond 1910 1961 Suid Afrikaanse Rand 1961 1994 Die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop beter bekend as die Kaapprovinsie of kortweg die Kaap of Kaapland het op 31 Mei 1910 ontstaan toe die Unie van Suid Afrika gestig is Die Kaapkolonie het op daardie datum in sy geheel formeel die Kaapprovinsie geword met Kaapstad as provinsiale hoofstad Die Parlementsgebou van die Kaapkolonie in Kaapstad het die tuiste geword van die Unie Parlement en die provinsie se eie wetgewer is die Kaapse Provinsiale Raad genoem Die raad het n Administrateur aan die hoof gehad wat bygestaan is deur n Uitvoerende Komitee waarvan die lede verkose lede moes wees van die Provinsiale Raad Die provinsiale staatsdiens het bekend gestaan as die Kaaplandse Provinsiale Administrasie KPA met verskeie afdelingsrade reg oor die provinsie versprei Sedert Januarie 1921 is Walvisbaai deur die Kaaprovinsie geadministreer met n onderbreking tussen 1 Oktober 1922 en 30 Augustus 1977 toe dit deur Suidwes Afrika geadministreer is alhoewel dit ingevolge internasionale reg steeds n mandaatgebied van die Kaapprovinsie gebly het Na die onafhanklikheid van Namibie in 1990 is Walvisbaai op 1 Maart 1994 aan Namibie oorhandig Die Kaapprovinsie het stam trustgebiede in sy oostelike dele en in die verre noorde ingesluit wat onder die beleid van apartheid uitgemerk is vir tuislande of Bantoestans en wat in die laat 1970 s en vroee 1980 s onafhanklike state geword het hulle het n status bereik wat deur Suid Afrika erken is maar deur geen ander land nie Transkei wat vanaf die Groot Keirivier tot aan die Mtamvunarivier op die grens met Natal gestrek het was die eerste om op 26 Oktober 1976 onafhanklik te word Hierdie gebied het die afdelingsraad Griekwaland Oos van die res van die Kaapprovinsie afgesny en twee distrikte is aan Natal oorgedra Bophuthatswana wat bestaan het uit geisoleerde stukke grond versprei oor die verre Noord Kaapland en twee ander provinsies het op 6 Desember 1977 onafhanklik geword Ciskei wat vanaf die Groot Visrivier tot die buitewyke van Oos Londen en noordwaarts tot naby Queenstown gestrek het het op 4 Desember 1981 onafhanklik geword Die einde van apartheid in 1994 het ook die einde van die Kaapprovinsie beteken en dit is in vier dele verdeel Wes Kaap hoofstad Kaapstad en Noord Kaap hoofstad Kimberley wat nie deur tuislande geaffekteer is nie en Oos Kaap hoofstad Bhisho en die Provinsie Noordwes wat deels of in hulle geheel die drie onafhanklike state wat vroeer uit Kaapland gesny is ingesluit het Bronnelys WysigMike Oettle Armoria Civica 1 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kaapprovinsie amp ol,