×
Jupiter se ringe

Die planeet Jupiter het ’n stelsel planetêre ringe. Dit is die derde ringstelsel wat in die sonnestelsel ontdek is naas dié van Saturnus en Uranus. Dit is die eerste keer in 1979 waargeneem deur die ruimtetuig Voyager 1 en in die 1990's deeglik bestudeer deur die Galileo-wenteltuig. Dit is ook die afgelope 23 jaar deur die Hubble-ruimteteleskoop en van die Aarde af bestudeer. Laasgenoemde vereis die grootste beskikbare teleskope.

’n Voorstelling van Jupiter se ringstelsel met die vier hoofkomponente.

Die ringe is dof en bestaan hoofsaaklik uit stof. Dit het vier hoofkomponente: ’n dik binnering bekend as die "halo-ring"; ’n relatief helder, uiters dun "hoofring"; en twee breë, dik en dowwe buitenste "gaasringe" wat genoem is na die Jupiter-mane waarvan die materiaal die ringe van stof voorsien: Amalthea en Thebe.

Die hoof- en halo-ring bestaan uit stof van die mane Metis, Adrastea en ander onontdekte liggame wat ontstaan het ná hoëspoedbotsings.

Die ringe het ’n rooierige kleur, behalwe die halo-ring, wat neutraal of blouerig is. Die totale massa van die ringstelsel (insluitende onbekende voorwerpe wat hulle van stof help voorsien) is nie goed bekend nie, maar is moontlik sowat 1011 tot 1016 kg. Dit is nie bekend hoe oud die ringe is nie, maar dit is waarskynlik dat hulle sedert die ontstaan van Jupiter bestaan.

Daar is dalk ’n ring om die maan Himalia se wentelbaan, wat kon ontstaan het indien S/2000 J 11 daarteen gebots het.

Inhoud

Die hoofeienskappe van die ringe om Jupiter is:

Naam Radius (km) Breedte (km) Dikte (km) Optiese diepte [c] Massa, kg Notas
Halo-ring 92 000–122 500 30 500 12 500 ~1 x 10-6
Hoofring 122 500–129 000 6 500 30–300 5.9 x 10-6 107– 109 (stof)
1011– 1016 (groot deeltjies)
Begrens deur Adrastea
Amalthea-gaasring 129 000–182 000 53 000 2 000 ~1 x 10-7 107– 109 Verbind met Amalthea
Thebe-gaasring 129 000–226 000 97 000 8 400 ~3 x 10-8 107– 109 Verbind met Thebe
  1. Smith, B. A. (1979). "The Jupiter System through the Eyes of Voyager 1". Science. 204 (4396): 951–957, 960–972. Bibcode:. doi:. PMID .Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  2. Ockert-Bell, M. E. (1999). "The Structure of Jupiter's Ring System as Revealed by the Galileo Imaging Experiment". Icarus. 138 (2): 188–213. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  3. Meier, R. (1999). "Near Infrared Photometry of the Jovian Ring and Adrastea". Icarus. 141 (2): 253–262. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  4. de Pater, I. (1999). (pdf). Icarus. 138 (2): 214–223. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  5. Showalter, M. R. (1987). "Jupiter's Ring System: New Results on Structure and Particle Properties". Icarus. 69 (3): 458–498. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  6. Esposito, L. W. (2002). . Reports on Progress in Physics. 65 (12): 1741–1783. Bibcode:. doi:.
  7. , New Scientist, 20 Maart 2010, bl. 16.
  • by

Publikasie datum: September 26, 2021

jupiter, ringe, planeet, jupiter, stelsel, planetêre, ringe, derde, ringstelsel, sonnestelsel, ontdek, naas, dié, saturnus, uranus, eerste, keer, 1979, waargeneem, deur, ruimtetuig, voyager, 1990, deeglik, bestudeer, deur, galileo, wenteltuig, afgelope, jaar, . Die planeet Jupiter het n stelsel planetere ringe Dit is die derde ringstelsel wat in die sonnestelsel ontdek is naas die van Saturnus en Uranus Dit is die eerste keer in 1979 waargeneem deur die ruimtetuig Voyager 1 1 en in die 1990 s deeglik bestudeer deur die Galileo wenteltuig 2 Dit is ook die afgelope 23 jaar deur die Hubble ruimteteleskoop en van die Aarde af bestudeer 3 Laasgenoemde vereis die grootste beskikbare teleskope 4 n Voorstelling van Jupiter se ringstelsel met die vier hoofkomponente Die ringe is dof en bestaan hoofsaaklik uit stof 1 5 Dit het vier hoofkomponente n dik binnering bekend as die halo ring n relatief helder uiters dun hoofring en twee bree dik en dowwe buitenste gaasringe wat genoem is na die Jupiter mane waarvan die materiaal die ringe van stof voorsien Amalthea en Thebe 6 Die hoof en halo ring bestaan uit stof van die mane Metis Adrastea en ander onontdekte liggame wat ontstaan het na hoespoedbotsings 2 Die ringe het n rooierige kleur behalwe die halo ring wat neutraal of blouerig is 3 Die totale massa van die ringstelsel insluitende onbekende voorwerpe wat hulle van stof help voorsien is nie goed bekend nie maar is moontlik sowat 1011 tot 1016 kg Dit is nie bekend hoe oud die ringe is nie maar dit is waarskynlik dat hulle sedert die ontstaan van Jupiter bestaan Daar is dalk n ring om die maan Himalia se wentelbaan wat kon ontstaan het indien S 2000 J 11 daarteen gebots het 7 Inhoud 1 Ringe 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRinge WysigDie hoofeienskappe van die ringe om Jupiter is 2 5 6 Naam Radius km Breedte km Dikte km Optiese diepte c Massa kg NotasHalo ring 92 000 122 500 30 500 12 500 1 x 10 6 Hoofring 122 500 129 000 6 500 30 300 5 9 x 10 6 107 109 stof 1011 1016 groot deeltjies Begrens deur AdrasteaAmalthea gaasring 129 000 182 000 53 000 2 000 1 x 10 7 107 109 Verbind met AmaltheaThebe gaasring 129 000 226 000 97 000 8 400 3 x 10 8 107 109 Verbind met ThebeSien ook WysigMane van JupiterVerwysings Wysig 1 0 1 1 Smith B A 1979 The Jupiter System through the Eyes of Voyager 1 Science 204 4396 951 957 960 972 Bibcode 1979Sci 204 951S doi 10 1126 science 204 4396 951 PMID 17800430 Onbekende parameter coauthors geignoreer help 2 0 2 1 2 2 Ockert Bell M E 1999 The Structure of Jupiter s Ring System as Revealed by the Galileo Imaging Experiment Icarus 138 2 188 213 Bibcode 1999Icar 138 188O doi 10 1006 icar 1998 6072 Onbekende parameter coauthors geignoreer help 3 0 3 1 Meier R 1999 Near Infrared Photometry of the Jovian Ring and Adrastea Icarus 141 2 253 262 Bibcode 1999Icar 141 253M doi 10 1006 icar 1999 6172 Onbekende parameter coauthors geignoreer help de Pater I 1999 Keck Infrared Observations of Jupiter s Ring System near Earth s 1997 Ring Plane Crossing pdf Icarus 138 2 214 223 Bibcode 1999Icar 138 214D doi 10 1006 icar 1998 6068 Onbekende parameter coauthors geignoreer help 5 0 5 1 Showalter M R 1987 Jupiter s Ring System New Results on Structure and Particle Properties Icarus 69 3 458 498 Bibcode 1987Icar 69 458S doi 10 1016 0019 1035 87 90018 2 Onbekende parameter coauthors geignoreer help 6 0 6 1 Esposito L W 2002 Planetary rings Reports on Progress in Physics 65 12 1741 1783 Bibcode 2002RPPh 65 1741E doi 10 1088 0034 4885 65 12 201 Lunar marriage may have given Jupiter a ring New Scientist 20 Maart 2010 bl 16 Eksterne skakels WysigJupiter Rings Fact Sheet Jupiter s Rings by Nasa s Solar System Exploration Nasa Voyager project page Planetary Ring Node Jupiter s Ring System Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jupiter se ringe Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaDie Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Jupiter se ringe amp ol,