fbpx
Wikipedia

Jupiter (mitologie)

Jupiter (Latyn: Iuppiter, gen. Iovis) was in die Romeinse mitologie die god van die lug en donderweer, asook die koning van die gode. Hy was deur die tydperke van die republiek en die ryk die hoofgod van antieke Rome se staatsgodsdiens, totdat die Christendom die oorheersende godsdiens geword het.

Jupiter
Romeinse god

’n Marmerstandbeeld van Jupiter, ca. 100 n.C.
Naam Jupiter
God van lug en donderweer
Ouers Saturnus en Ops
Broers, susters Ceres, Juno, Neptunus, Vesta en Pluto
Gade Juno
Kinders Hercules, Mars, Vulcanus, Bellona, Juventas, Apollo, Diana, Mercurius, Minerva
Griekse eweknie Zeus

Die Romeine het Jupiter beskou as die Latynse eweknie van die Griekse god Zeus. Onder die Griekse invloed was hy die broer van Neptunus en Pluto. Elkeen het oor een van die drie ryke van die heelal regeer: die lug, die water en die onderwêreld. Die Italiaanse Diespiter was ook ’n luggod wat die daglig verteenwoordig het en hy is gewoonlik, maar nie altyd nie, met Jupiter vereenselwig.[1]

Verwysings

  1. P.T. Eden, kommentaar op die Apocolocyntosis (Cambridge University Press, 1984, 2002), pp. 111–112.

Eksterne skakels

Jupiter (mitologie)
jupiter, mitologie, jupiter, latyn, iuppiter, iovis, romeinse, mitologie, donderweer, asook, koning, gode, deur, tydperke, republiek, hoofgod, antieke, rome, staatsgodsdiens, totdat, christendom, oorheersende, godsdiens, geword, jupiterromeinse, marmerstandbee. Jupiter Latyn Iuppiter gen Iovis was in die Romeinse mitologie die god van die lug en donderweer asook die koning van die gode Hy was deur die tydperke van die republiek en die ryk die hoofgod van antieke Rome se staatsgodsdiens totdat die Christendom die oorheersende godsdiens geword het JupiterRomeinse god n Marmerstandbeeld van Jupiter ca 100 n C Naam JupiterGod van lug en donderweerOuers Saturnus en OpsBroers susters Ceres Juno Neptunus Vesta en PlutoGade JunoKinders Hercules Mars Vulcanus Bellona Juventas Apollo Diana Mercurius MinervaGriekse eweknie ZeusDie Romeine het Jupiter beskou as die Latynse eweknie van die Griekse god Zeus Onder die Griekse invloed was hy die broer van Neptunus en Pluto Elkeen het oor een van die drie ryke van die heelal regeer die lug die water en die onderwereld Die Italiaanse Diespiter was ook n luggod wat die daglig verteenwoordig het en hy is gewoonlik maar nie altyd nie met Jupiter vereenselwig 1 Verwysings Wysig P T Eden kommentaar op die Apocolocyntosis Cambridge University Press 1984 2002 pp 111 112 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jupiter mitologie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Jupiter mitologie amp oldid 2228900,