×
Julie
Jun - Jul - Aug
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
2007 dag rangskikking
Al die dae


Julie is die sewende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, en het 31 dae. Julie is vernoem na Julius Caesar; voorheen is dit Quintilis genoem in Latyn, aangesien dit die vyfde maand was in die Romeinse Kalender, wat in Maart begin.

As gevolg van die woord se oorsprong, is die maand tot die 18de eeu uitgespreek soos die Engelse meisienaam Julie.

Julie begin elke jaar op dieselfde dag van die week as April en ook soos Januarie in skrikkeljare. In die Ierse Kalender word die maand Iúil genoem en is dit die derde en laaste maand van die somer.


Publikasie datum: Augustus 29, 2021

julie, augso, 1415, 2122, 2829, 2007, rangskikking, sewende, maand, jaar, gregoriaanse, kalender, vernoem, julius, caesar, voorheen, quintilis, genoem, latyn, aangesien, vyfde, maand, romeinse, kalender, maart, begin, gevolg, woord, oorsprong, maand, 18de, uit. Jun Jul AugSo Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31 2007 dag rangskikking Al die dae Julie is die sewende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender en het 31 dae Julie is vernoem na Julius Caesar voorheen is dit Quintilis genoem in Latyn aangesien dit die vyfde maand was in die Romeinse Kalender wat in Maart begin As gevolg van die woord se oorsprong is die maand tot die 18de eeu uitgespreek soos die Engelse meisienaam Julie Julie begin elke jaar op dieselfde dag van die week as April en ook soos Januarie in skrikkeljare In die Ierse Kalender word die maand Iuil genoem en is dit die derde en laaste maand van die somer Sien ook WysigLys van historiese herdenkingsEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Julie Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November DesemberOntsluit van https af wikipedia org w index php title Julie amp ol,