fbpx Judith's Paarl
Wikipedia

Judith's Paarl

Judith's Paarl is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika, in die voormalige "Area 9".

Judith's Paarl
Judith's Paarl
Judith's Paarl se ligging in Gauteng
Koördinate:26°11′25″S28°4′20″O /26.19028°S 28.07222°O /-26.19028; 28.07222Koördinate:26°11′25″S28°4′20″O /26.19028°S 28.07222°O /-26.19028; 28.07222
Land Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
• Totaal0,30 km2 (0,12 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal2 453
• Digtheid8 177/km2 (21 180/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense2.4%
Indiërs/Asiërs8.8%
Bruin mense4.5%
Swart mense81.2%
Ander3.0%
Taal(2011)
Zoeloe29.9%
Engels17.5%
Xhosa8.0%
Ndebele6.3%
Ander38.4%
'n Uitsig vanaf Klooflands, Lorentzville, suidwaarts oor Judith's Paarl en Bezuidenhoutsvallei op Kensington.

Die voorstad is genoem na Judith C.E. Viljoen, die dogter van Barend Viljoen, oorspronklike eienaar van die plaas Doornfontein. Sy het getrou met Frederik Jacobus Bezuidenhout na wie die aanliggende voorstad Bezuidenhoutsvallei genoem is en wat die plaas in 1861 by haar vader gekoop het. Hulle dogter was ook Judith, maar die buurt is nie na haar genoem nie, soos ook beweer word. Sy was gekant teen die verkoop en ontwikkeling van dié deel van die plaas, wat sy beskryf het as "die pêrel (Nederlands: "paarl") van die plaas".

Nadat die voorstad Judith's Paarl in 1896 op sy plaas aangelê is, het Bezuidenhout besluit om niks meer van sy grond te verkoop nie, maar Johannesburg het so vinnig uitgebrei, dat hy kort voor lank oortuig is om afstand van die hele vallei te doen, selfs sy geskiedkundige opstal.

  1. . Sensus 2011.
  2. (en) . URL besoek op 7 November 2017.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Judith's Paarl
judith, paarl, voorstad, johannesburg, suid, afrika, voormalige, area, voorstad, ligging, gautengkoördinate, 19028, 07222, 19028, 07222, koördinate, 19028, 07222, 19028, 07222land, suid, afrikaprovinsiegautengmunisipaliteitstad, johannesburgoppervlak, totaal0,. Judith s Paarl is n voorstad van Johannesburg in Suid Afrika in die voormalige Area 9 Judith s PaarlVoorstadJudith s Paarl Judith s Paarl se ligging in GautengKoordinate 26 11 25 S 28 4 20 O 26 19028 S 28 07222 O 26 19028 28 07222 Koordinate 26 11 25 S 28 4 20 O 26 19028 S 28 07222 O 26 19028 28 07222Land Suid AfrikaProvinsieGautengMunisipaliteitStad JohannesburgOppervlak 1 Totaal0 30 km2 0 12 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal2 453 Digtheid8 177 km2 21 180 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense2 4 Indiers Asiers8 8 Bruin mense4 5 Swart mense81 2 Ander3 0 Taal 2011 1 Zoeloe29 9 Engels17 5 Xhosa8 0 Ndebele6 3 Ander38 4 n Uitsig vanaf Klooflands Lorentzville suidwaarts oor Judith s Paarl en Bezuidenhoutsvallei op Kensington Die voorstad is genoem na Judith C E Viljoen die dogter van Barend Viljoen oorspronklike eienaar van die plaas Doornfontein Sy het getrou met Frederik Jacobus Bezuidenhout na wie die aanliggende voorstad Bezuidenhoutsvallei genoem is en wat die plaas in 1861 by haar vader gekoop het Hulle dogter was ook Judith maar die buurt is nie na haar genoem nie soos ook beweer word Sy was gekant teen die verkoop en ontwikkeling van die deel van die plaas wat sy beskryf het as die perel Nederlands paarl van die plaas 2 Nadat die voorstad Judith s Paarl in 1896 op sy plaas aangele is het Bezuidenhout besluit om niks meer van sy grond te verkoop nie maar Johannesburg het so vinnig uitgebrei dat hy kort voor lank oortuig is om afstand van die hele vallei te doen selfs sy geskiedkundige opstal Bronne Wysig en Potgieter D J ed 1972 Standard Encyclopaedia of Southern Africa volume 6 Cape Town Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Nasou Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Subplek Judith s Paarl Sensus 2011 en Johannesburg 1912 URL besoek op 7 November 2017 Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Judith 27s Paarl amp ol,