fbpx Judea en Samaria gebied
Wikipedia

Judea en Samaria gebied

Die gebied van Judea en Samaria (Hebreeus: מחוז יהודה ושומרון - Ezor Yehuda VeShomron) is 'n gebied wat sentraal geleë is in die Wesoewer. Hierdie gebied is in 1967 tydens die Sesdaagse Oorlog deur Israel verower.

Ligging van die Judea en Samaria gebied (rooi)

Die gebied behoort nie aan die staat van Israel nie, maar word deur Israel as 'n administratiewe gebied beskou (d.i. dié liggings in die sogenoemde C-gebied waar Israelse burgers die meerderheid vorm).

Die gebied se administratiewe (nie-amptelike) hoofstad is Ariel.

In 2017 het die gebied 'n bevolking van 435 000 gehad (slegs Israelse burgers in ag genome).


Judea en Samaria gebied
judea, samaria, gebied, gebied, judea, samaria, hebreeus, מחוז, יהודה, ושומרון, ezor, yehuda, veshomron, gebied, sentraal, geleë, wesoewer, hierdie, gebied, 1967, tydens, sesdaagse, oorlog, deur, israel, verower, ligging, rooi, gebied, behoort, staat, israel, . Die gebied van Judea en Samaria Hebreeus מחוז יהודה ושומרון Ezor Yehuda VeShomron is n gebied wat sentraal gelee is in die Wesoewer Hierdie gebied is in 1967 tydens die Sesdaagse Oorlog deur Israel verower Ligging van die Judea en Samaria gebied rooi Die gebied behoort nie aan die staat van Israel nie maar word deur Israel as n administratiewe gebied beskou d i die liggings in die sogenoemde C gebied waar Israelse burgers die meerderheid vorm Die gebied se administratiewe nie amptelike hoofstad is Ariel In 2017 het die gebied n bevolking van 435 000 gehad slegs Israelse burgers in ag genome Distrikte van IsraelHaifa Jerusalem Noordelike Sentrale Suidelike Tel Aviv Judea en SamariaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Judea en Samaria gebied amp ol,