×
Josef Strauss

Josef Strauss (20 Augustus 182722 Julie 1870) was 'n Oostenrykse komponis.

Josef Strauss

Hy is gebore in Mariahilf (nou Wene) as die seun van Johann Strauss sr. en Maria Anna Streim. Hy was die broer van Johann Strauss jr. en Eduard Strauss. Sy vader wou gehad het dat hy 'n loopbaan volg in die Oostenrykse Habsburg-weermag. Hy het musiek studeer saam met Franz Dolleschal en die viool studeer onder Franz Anton Ries.

Hy ontvang opleiding as ingenieur en werk vir die stad van Wene as stadsingenieur- en ontwerper. Hy publiseer twee wiskundige handboeke. Strauss was voorts ook 'n bedrewe kunstenaar, skilder, digter, dramaturg en uitvinder.

Inhoud

Josef Strauss het 283 opusnommers gekomponeer. Hy het verskeie walse gekomponeer, insluitende Sphären-Klänge, Delirien (Deliriums), Transaktionen, Mein Lebenslauf ist Lieb 'und Lust en Dorfschwalben aus Österreich. Hy het ook polkas (waarvan die bekendste die Pizzicato Polka is wat saam met sy broer Johann gekomponeer is) en kwadrilles en ander dansmusiek en 'n paar marse gekomponeer. Die wals Dynamiden - met sy gebruik van mineursleutels - vertoon eienskappe wat sy walse onderskei van dié van sy meer gewilde ouer broer. Die polka-mazurka toon die invloed van Strauss en hy het baie voorbeelde daarvan gekomponeer, soos Die Emancipierte en Die Libelle.

Josef Strauss het vir die grootste deel van sy lewe met sy gesondheid gesukkel. Hy was geneig tot floutes en intense hoofpyne. Tydens 'n toer in 1870 het hy bewusteloos geword en van die dirigentpodium (in Warskou) geval terwyl hy sy "Musical Potpourri" gedirigeer het. Sy vrou het hom teruggeneem na die Hirschenhaus in Wene, waar hy op 22 Julie van daardie jaar oorlede is. Daar was gerugte dat hy deur besope Russiese soldate geslaan is nadat hy na bewering een aand geweier het om vir hulle op te tree. 'n Spesifieke doodsoorsaak is nooit vasgestel nie aangesien sy weduwee enige lykskouing verbied het. Hy is aanvanklik begrawe in die St. Marx Begraafplaas en later herbegrawe in die Sentrale Begraafplaas van Wene, saam met sy moeder Anna.

Sy walse en polka's sou moontlik die van sy ouer broer Johann II oortref het indien hy oorleef het, aangesien laasgenoemde begin spesialiseer het in operette en ander verhoogwerke.

Die werke van Josef Strauss sluit o.a. in:

  • Die Ersten und Letzten wals op. 1 (1853)
  • Die Ersten nach den Letzten wals op. 12 (1854)
  • Die Guten, Alten Zeiten wals op. 26 (1856)
  • Die Mai-Rosen wals op. 34 (1857)
  • Liechtenstein-Marsch op. 36 (1857)
  • Perlen der Liebe konsert-wals op. 39 (1857)
  • Wallonen-Marsch op. 41 (1857)
  • Moulinet-Polka polka francaise op. 57 (1858)
  • Laxenburger-Polka, Op. 60 (1858)
  • Sympathie polka-mazurka op. 73 (1859)
  • Lustschwärmer wals op. 91 (1860)
  • Schabernack, vinnige polka op. 98
  • Wiener Bonmots wals op. 108 (1861)
  • Winterlust polka op. 121 (1862)
  • Brennende Liebe polka-mazurka op. 129 (1862)
  • Auf Ferienreisen! polka op. 133 (1863)
  • Die Schwätzerin polka-mazurka op. 144 (1863)
  • Wiener Couplets wals op. 150 (1863)
  • Dorfschwalben aus Österreich wals op. 164 (1864)
  • Frauenherz polka-mazurka op. 166 (1864)
  • Sport-Polka op. 170 (1864)
  • Dynamiden (Geheimne Anziehungskräfte) wals op. 173 (1865)
  • Stiefmütterchen polka-mazurka op. 183 (1865)
  • Transaktionen wals op. 184 (1865)
  • Carrière, vinnige polka, op. 200
  • Die Marketenderin polka op. 202 (1866)
  • Die Libelle ('Die Naaldekoker') polka-mazurka op. 204 (1866)
  • Delirien ('Deliriums') wals op. 212 (1867)
  • Herbstrosen wals op. 232 (1867)
  • Sphärenklänge wals op. 235 (1868)
  • Eingesendet polka op. 240 (1868)
  • Plappermäulchen ('Babbelbekke') polka op. 245 (1868)
  • Aquarellen ('Waterkleure') wals op. 258 (1869)
  • Eislauf ('Ysskaats') polka op. 261 (1869)
  • Neckerei ('Terggees') polka mazur op. 262
  • Mein Lebenslauf Ist Lieb` Und Lust! wals op. 263 (1869)
  • Die Tanzende Muse ('Die Dansende Muse') polka-mazurka op. 266 (1869)
  • Feuerfest! ('Vuurvas!') polka francaise op. 269 (1869).
  • Aus der Ferne Polka Mazur op. 270 (1869)
  • Ohne Sorgen! ('Sonder 'n Sorg!') polka op. 271 (1869)
  • Nilfluthen ('Die Nyl se Waters') waltz op. 275 (1870)
  • Frauenwürde wals op. 277 (1870)
  • Jokey-Polka op. 278 (1870)
  • Hesperusbahnen ('Hesperus se Weg') wals op. 279 (1870)
  • Die Emancipierte ('Die Geëmansipeerde Vrou') polka-mazurka op. 282 (1870)
  1. 30 September 2011 op Wayback Machine -Opgespoor 2011-02-19
  2. 8 Julie 2011 op Wayback Machine

Publikasie datum: September 26, 2021

josef, strauss, augustus, 1827, julie, 1870, oostenrykse, komponis, gebore, mariahilf, wene, seun, johann, strauss, maria, anna, streim, broer, johann, strauss, eduard, strauss, vader, gehad, loopbaan, volg, oostenrykse, habsburg, weermag, musiek, studeer, saa. Josef Strauss 20 Augustus 1827 22 Julie 1870 was n Oostenrykse komponis Josef Strauss Hy is gebore in Mariahilf nou Wene as die seun van Johann Strauss sr en Maria Anna Streim Hy was die broer van Johann Strauss jr en Eduard Strauss Sy vader wou gehad het dat hy n loopbaan volg in die Oostenrykse Habsburg weermag Hy het musiek studeer saam met Franz Dolleschal en die viool studeer onder Franz Anton Ries Hy ontvang opleiding as ingenieur en werk vir die stad van Wene as stadsingenieur en ontwerper Hy publiseer twee wiskundige handboeke Strauss was voorts ook n bedrewe kunstenaar skilder digter dramaturg en uitvinder 1 Inhoud 1 Musiek 2 Dood 3 Werke deur Josef Strauss 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skalelsMusiek WysigJosef Strauss het 283 opusnommers gekomponeer Hy het verskeie walse gekomponeer insluitende Spharen Klange Delirien Deliriums Transaktionen Mein Lebenslauf ist Lieb und Lust en Dorfschwalben aus Osterreich Hy het ook polkas waarvan die bekendste die Pizzicato Polka is wat saam met sy broer Johann gekomponeer is en kwadrilles en ander dansmusiek en n paar marse gekomponeer Die wals Dynamiden met sy gebruik van mineursleutels vertoon eienskappe wat sy walse onderskei van die van sy meer gewilde ouer broer 2 Die polka mazurka toon die invloed van Strauss en hy het baie voorbeelde daarvan gekomponeer soos Die Emancipierte en Die Libelle Dood WysigJosef Strauss het vir die grootste deel van sy lewe met sy gesondheid gesukkel Hy was geneig tot floutes en intense hoofpyne 3 Tydens n toer in 1870 het hy bewusteloos geword en van die dirigentpodium in Warskou geval terwyl hy sy Musical Potpourri gedirigeer het Sy vrou het hom teruggeneem na die Hirschenhaus in Wene waar hy op 22 Julie van daardie jaar oorlede is Daar was gerugte dat hy deur besope Russiese soldate geslaan is nadat hy na bewering een aand geweier het om vir hulle op te tree n Spesifieke doodsoorsaak is nooit vasgestel nie aangesien sy weduwee enige lykskouing verbied het Hy is aanvanklik begrawe in die St Marx Begraafplaas en later herbegrawe in die Sentrale Begraafplaas van Wene saam met sy moeder Anna Sy walse en polka s sou moontlik die van sy ouer broer Johann II oortref het indien hy oorleef het aangesien laasgenoemde begin spesialiseer het in operette en ander verhoogwerke Werke deur Josef Strauss WysigDie werke van Josef Strauss sluit o a in 4 Die Ersten und Letzten wals op 1 1853 Die Ersten nach den Letzten wals op 12 1854 Die Guten Alten Zeiten wals op 26 1856 Die Mai Rosen wals op 34 1857 Liechtenstein Marsch op 36 1857 Perlen der Liebe konsert wals op 39 1857 Wallonen Marsch op 41 1857 Moulinet Polka polka francaise op 57 1858 Laxenburger Polka Op 60 1858 Sympathie polka mazurka op 73 1859 Lustschwarmer wals op 91 1860 Schabernack vinnige polka op 98 Wiener Bonmots wals op 108 1861 Winterlust polka op 121 1862 Brennende Liebe polka mazurka op 129 1862 Auf Ferienreisen polka op 133 1863 Die Schwatzerin polka mazurka op 144 1863 Wiener Couplets wals op 150 1863 Dorfschwalben aus Osterreich wals op 164 1864 Frauenherz polka mazurka op 166 1864 Sport Polka op 170 1864 Dynamiden Geheimne Anziehungskrafte wals op 173 1865 Stiefmutterchen polka mazurka op 183 1865 Transaktionen wals op 184 1865 Carriere vinnige polka op 200 Die Marketenderin polka op 202 1866 Die Libelle Die Naaldekoker polka mazurka op 204 1866 Delirien Deliriums wals op 212 1867 Herbstrosen wals op 232 1867 Spharenklange wals op 235 1868 Eingesendet polka op 240 1868 Plappermaulchen Babbelbekke polka op 245 1868 Aquarellen Waterkleure wals op 258 1869 Eislauf Ysskaats polka op 261 1869 Neckerei Terggees polka mazur op 262 Mein Lebenslauf Ist Lieb Und Lust wals op 263 1869 Die Tanzende Muse Die Dansende Muse polka mazurka op 266 1869 Feuerfest Vuurvas polka francaise op 269 1869 Aus der Ferne Polka Mazur op 270 1869 Ohne Sorgen Sonder n Sorg polka op 271 1869 Nilfluthen Die Nyl se Waters waltz op 275 1870 Frauenwurde wals op 277 1870 Jokey Polka op 278 1870 Hesperusbahnen Hesperus se Weg wals op 279 1870 Die Emancipierte Die Geemansipeerde Vrou polka mazurka op 282 1870 Sien ook WysigStrauss familieVerwysings Wysig Talents Geargiveer 30 September 2011 op Wayback Machine Opgespoor 2011 02 19 sonoraproductions com s022589 html Programnotas Strauss Josef Strauss werke Geargiveer 8 Julie 2011 op Wayback MachineEksterne skalels WysigJosef Strauss on the Johann Strauss Society of Great Britain Geargiveer 30 September 2011 op Wayback Machine Complete list of Josef Strauss s compositions Musiek en media deur Josef Strauss op die International Music Score Library Project Josef Strauss by Find a GraveOntsluit van https af wikipedia org w index php title Josef Strauss amp ol,