×
Jonker-diamant

Die Jonker-diamant was die vierde grootste diamant gewees toe dit op 17 Januarie 1934 deur die delwer, Jacobus Jonker, gevind is op die plaas Elandsfontein, Pretoria. Die ongeslypte diamant het 726 karaat geweeg. Die diamant is opgesny in 12 stene wat wissel van 142.9 tot 5.3 karaat.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 24, 2021

jonker, diamant, vierde, grootste, diamant, gewees, januarie, 1934, deur, delwer, jacobus, jonker, gevind, plaas, elandsfontein, pretoria, ongeslypte, diamant, karaat, geweeg, diamant, opgesny, stene, wissel, karaat, bron, wysigensiklopedie, suidelike, afrika,. Die Jonker diamant was die vierde grootste diamant gewees toe dit op 17 Januarie 1934 deur die delwer Jacobus Jonker gevind is op die plaas Elandsfontein Pretoria Die ongeslypte diamant het 726 karaat geweeg Die diamant is opgesny in 12 stene wat wissel van 142 9 tot 5 3 karaat Bron WysigEnsiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Jonker diamant amp ol,