×
Joego-Slawië
Jugoslavija/Југославија
Joego-Slawië
Leuse: Jedan narod, jedan kralj, jedna država (1919–1941)
Један народ, један краљ, једна држава
(Serwo-Kroaties vir: "Een nasie, een koning, een staat")
Bratstvo i jedinstvo (1919–1941)
Братство и јединство
(Serwo-Kroaties vir: "Broederskap en eenheid")
Volkslied: Himna Kraljevine Jugoslavije (1919–1941)
Химна Краљевине Југославије
(Serwo-Kroaties vir: "Volkslied van die Koninkryk Joego-Slawië")

Hej, Slaveni/Хеј, Славени (1945–1992)
(Serwo-Kroaties vir: "Hey, Slawiërs")
Ligging van Joego-Slawië
Hoofstad Belgrado (Beograd / Београд)
Taal/Tale Serwo-Kroaties, Masedonies, Sloweens, Albanees
[[Regering|]] Nie gespesifiseer nie
Monarg/President
- 1918–1921 Pieter I van Joego-Slawië
- 1921–1934 Alexander I van Joego-Slawië
- 1934–1945 Pieter II van Joego-Slawië
- 1953–1980 Josip Broz Tito
Historiese tydperk 20ste eeu
- Stigting 1 Desember 1918
- Ontbinding 27 April 1992
Oppervlakte
- 1918 247 542 km2
95 577 sq mi
- 1991 255 804 km2
98 766 sq mi
Bevolking
- 1918 skatting 12 017 323
Digtheid 48,5 /km²
125,7 /sq mi
- 1991 skatting 23 229 846
Digtheid 90,8 /km²
235,2 /sq mi
Geldeenheid Joego-Slawiese dinar
Voorafgegaan deur Opgevolg deur
Koninkryk Serwië
Koninkryk Montenegro
Oostenryk-Hongarye
Vrystaat Fiume

Joego-Slawië (Serwo-Kroaties: Jugoslavija/Југославија, [juɡǒslaːʋija]; Sloweens: Jugoslavija, [juɡɔˈslàːʋija]; Masedonies: Југославија, [juɡɔˈsɫavija]; Albanees: Jugosllavia, Hongaars: Jugoszlávia; letterlik: "Suid-Slawië") was tussen 1918 en 2003 die naam van drie opeenvolgende state in Suidoos-Europa op die Balkanskiereiland. Die hoofstad van hierdie state was telkens Belgrado.

Die ontbinding van Joego-Slawië
  • Die eerste Joego-Slawië (1918–1941) was 'n koninklike diktatuur wat van 1918 tot 1929 bekend was as die Koninkryk van die Serwiërs, Kroate en Slowene en van 1929 tot 1941 as die Koninkryk Joego-Slawië. Dit het bestaan tot dit deur Nazi-Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog ingeval is.
  • Die tweede Joego-Slawië (1943–1992) was die bekendste. Die staat het van 1943 tot 1945 as die Federale Demokratiese Republiek Joego-Slawië bekend gestaan, van 1945 tot 1963 die Federale Volksrepubliek Joego-Slawië en van 1963 tot 1992 die Sosialistiese Federale Republiek Joego-Slawië.
  • Die derde Joego-Slawië (1992–2003) het ontstaan na die Joego-Slawiese Oorlog en het bestaan uit Serwië en Montenegro. Die amptelike naam was die Federale Republiek van Joego-Slawië.

Vanaf 2003 het hierdie staat as Serwië en Montenegro bekend gestaan, maar in 2006 het dit verdeel in aparte state, naamlik Serwië en Montenegro.

Inhoud

In sport was die Joego-Slawiese nasionale sokkerspan een van die mededingendste spanne; hulle het agt keer aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem en twee keer die vierde plek behaal (in 1930 en 1962). Vir die UEFA Europa-beker kon Joego-Slawië vier keer kwalifiseer en was twee keer (in 1960 en 1968) die naaswenner. Die Europese Sokkerkampioenskap 1976 is in Joego-Slawië aangebied, waartydens die gasheer die vierde plek verower het. Tydens die Olimpiese Somerspele 1960 in Rome het die Joego-Slawiese nasionale sokkerspan die goue medalje verower. Sarajevo, die destydse hoofstad van die Sosialistiese Republiek Bosnië en Herzegowina, het die Olimpiese Winterspele 1984 gehuisves.

  • Vlag van die Koninkryk Joego-Slawië tussen 1918 en 1943

  • Wapen van die Koninkryk Joego-Slawië tussen 1918 en 1941

  • Vlag van die Sosialistiese Federale Republiek Joego-Slawië tussen 1943 en 1992

  • Wapen van die Sosialistiese Federale Republiek Joego-Slawië tussen 1943 en 1992

Naam
Hoofstad
Vlag
Wapen
Sosialistiese Republiek Bosnië en Herzegowina Sarajevo
Sosialistiese Republiek Kroasië Zagreb
Sosialistiese Republiek Masedonië Skopje
Sosialistiese Republiek Montenegro Titograd
Sosialistiese Republiek Serwië
Sosialistiese Outonomie Provinsie Kosovo
Sosialistiese Outonomie Provinsie Vojvodina
Belgrado
Pristina
Novi Sad
Sosialistiese Republiek Slowenië Ljubljana
Naam Hoofstad Vlag Wapen Onafhanklikheidsverklaring Verenigde Nasies lidmaatskap
Federale Republiek Joego-Slawië
later hernoem tot
Serwië en Montenegro
Belgrado 27 April 1992
datum van die proklamasie van FR Joego-Slawië
1 November 2000
lidmaatskap opgevolg deur Serwië op 3 Junie 2006
Kroasië Zagreb 25 Junie 1991 22 Mei 1992
Slowenië Ljubljana 25 Junie 1991 22 Mei 1992
Noord-Masedonië Skopje 8 September 1991 8 April 1993
Bosnië en Herzegowina Sarajevo 1 Maart 1992 22 Mei 1992
  1. (in Engels). United Nations. vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020.

Publikasie datum: September 26, 2021

joego, slawië, jugoslavija, Југославија, 1918, 1992, vlag, wapenleuse, jedan, narod, jedan, kralj, jedna, država, 1919, 1941, Један, народ, један, краљ, једна, држава, serwo, kroaties, nasie, koning, staat, bratstvo, jedinstvo, 1919, 1941, Братство, јединство,. Jugoslavija Јugoslaviјa Joego Slawie 1918 1992 Vlag WapenLeuse Jedan narod jedan kralj jedna drzava 1919 1941 Јedan narod јedan kraљ јedna drzhava Serwo Kroaties vir Een nasie een koning een staat Bratstvo i jedinstvo 1919 1941 Bratstvo i јedinstvo Serwo Kroaties vir Broederskap en eenheid Volkslied Himna Kraljevine Jugoslavije 1919 1941 Himna Kraљevine Јugoslaviјe Serwo Kroaties vir Volkslied van die Koninkryk Joego Slawie source source track track track track track track track track track track track track track track track track Hej Slaveni Heј Slaveni 1945 1992 Serwo Kroaties vir Hey Slawiers source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Ligging van Joego SlawieHoofstad Belgrado Beograd Beograd Taal Tale Serwo Kroaties Masedonies Sloweens Albanees Regering Nie gespesifiseer nieMonarg President 1918 1921 Pieter I van Joego Slawie 1921 1934 Alexander I van Joego Slawie 1934 1945 Pieter II van Joego Slawie 1953 1980 Josip Broz TitoHistoriese tydperk 20ste eeu Stigting 1 Desember 1918 Ontbinding 27 April 1992Oppervlakte 1918 247 542 km2 95 577 sq mi 1991 255 804 km2 98 766 sq miBevolking 1918 skatting 12 017 323 Digtheid 48 5 km 125 7 sq mi 1991 skatting 23 229 846 Digtheid 90 8 km 235 2 sq miGeldeenheid Joego Slawiese dinarVoorafgegaan deur Opgevolg deurKoninkryk SerwieKoninkryk MontenegroOostenryk HongaryeVrystaat Fiume KroasieSlowenieNoord MasedonieBosnie en HerzegowinaSerwie en Montenegro Joego Slawie Serwo Kroaties Jugoslavija Јugoslaviјa juɡǒslaːʋija Sloweens Jugoslavija juɡɔˈslaːʋija Masedonies Јugoslaviјa juɡɔˈsɫavija Albanees Jugosllavia Hongaars Jugoszlavia letterlik Suid Slawie was tussen 1918 en 2003 die naam van drie opeenvolgende state in Suidoos Europa op die Balkanskiereiland Die hoofstad van hierdie state was telkens Belgrado Die ontbinding van Joego Slawie Die eerste Joego Slawie 1918 1941 was n koninklike diktatuur wat van 1918 tot 1929 bekend was as die Koninkryk van die Serwiers Kroate en Slowene en van 1929 tot 1941 as die Koninkryk Joego Slawie Dit het bestaan tot dit deur Nazi Duitsland tydens die Tweede Wereldoorlog ingeval is Die tweede Joego Slawie 1943 1992 was die bekendste Die staat het van 1943 tot 1945 as die Federale Demokratiese Republiek Joego Slawie bekend gestaan van 1945 tot 1963 die Federale Volksrepubliek Joego Slawie en van 1963 tot 1992 die Sosialistiese Federale Republiek Joego Slawie Die derde Joego Slawie 1992 2003 het ontstaan na die Joego Slawiese Oorlog en het bestaan uit Serwie en Montenegro Die amptelike naam was die Federale Republiek van Joego Slawie Vanaf 2003 het hierdie staat as Serwie en Montenegro bekend gestaan maar in 2006 het dit verdeel in aparte state naamlik Serwie en Montenegro Inhoud 1 Sport 2 Galery 3 Deelrepublieke van die sosialistiese Joego Slawie 4 Opvolging van Joego Slawie 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsSport WysigIn sport was die Joego Slawiese nasionale sokkerspan een van die mededingendste spanne hulle het agt keer aan die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi deelgeneem en twee keer die vierde plek behaal in 1930 en 1962 Vir die UEFA Europa beker kon Joego Slawie vier keer kwalifiseer en was twee keer in 1960 en 1968 die naaswenner Die Europese Sokkerkampioenskap 1976 is in Joego Slawie aangebied waartydens die gasheer die vierde plek verower het Tydens die Olimpiese Somerspele 1960 in Rome het die Joego Slawiese nasionale sokkerspan die goue medalje verower Sarajevo die destydse hoofstad van die Sosialistiese Republiek Bosnie en Herzegowina het die Olimpiese Winterspele 1984 gehuisves Galery Wysig Vlag van die Koninkryk Joego Slawie tussen 1918 en 1943 Wapen van die Koninkryk Joego Slawie tussen 1918 en 1941 Vlag van die Sosialistiese Federale Republiek Joego Slawie tussen 1943 en 1992 Wapen van die Sosialistiese Federale Republiek Joego Slawie tussen 1943 en 1992Deelrepublieke van die sosialistiese Joego Slawie WysigNaam Hoofstad Vlag WapenSosialistiese Republiek Bosnie en Herzegowina Sarajevo Sosialistiese Republiek Kroasie Zagreb Sosialistiese Republiek Masedonie Skopje Sosialistiese Republiek Montenegro Titograd Sosialistiese Republiek Serwie Sosialistiese Outonomie Provinsie Kosovo Sosialistiese Outonomie Provinsie Vojvodina Belgrado Pristina Novi Sad Sosialistiese Republiek Slowenie Ljubljana Opvolging van Joego Slawie WysigNaam Hoofstad Vlag Wapen Onafhanklikheidsverklaring Verenigde Nasies lidmaatskap 1 Federale Republiek Joego Slawie later hernoem tot Serwie en Montenegro Belgrado 27 April 1992 datum van die proklamasie van FR Joego Slawie 1 November 2000 lidmaatskap opgevolg deur Serwie op 3 Junie 2006Kroasie Zagreb 25 Junie 1991 22 Mei 1992Slowenie Ljubljana 25 Junie 1991 22 Mei 1992Noord Masedonie Skopje 8 September 1991 8 April 1993Bosnie en Herzegowina Sarajevo 1 Maart 1992 22 Mei 1992Verwysings Wysig Member States in Engels United Nations Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Joego Slawie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Joego Slawie amp ol,