×
Joe Slovo

Joe Slovo (Obeliai, 23 Mei 19266 Januarie 1995) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, en 'n vooraanstaande lid van die ANC.

Joe Slovo

Joe Slovo

Minister van Behuising
Ampstermyn
April 1994 – Januarie 1995
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Amp geskep

Nasionale Uitvoerende Komiteelid van die African National Congress
President Nelson Mandela

Sekretaris-Generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
Ampstermyn
19841991
Opgevolg deur Chris Hani

Kommandeur van Umkhonto we Sizwe
President Oliver Tambo
Opgevolg deur Chris Hani

Persoonlike besonderhede
Gebore 23 Mei 1926
Obeliai, Litaue
Sterf 6 Januarie 1995
Politieke party African National Congress
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
Gedenkplaat in Camden Town, Londen
Joe Slovo se graf in Soweto

Slovo is in Obeliai in Litaue in 'n Joodse familie gebore. Hy emigreer in 1933 na Johannesburg in Suid-Afrika, waar Slovo al op 'n jeugdige leeftyd (in 1941) 'n lid van 'n landelike vakbond word. In 1942 sluit hy by die SAKP aan, maar tydens die oorlogsjare (1942–1945) was hy meer aktief as 'n militêre vrywilliger.

Na sy terugkeer na Suid-Afrika studeer Slovo regte aan die Universiteit van die Witwatersrand, waar hy onder andere met Nelson Mandela en Harry Schwarz bevriend raak.

Tussen 1984 en 1991 was Slovo die Sekretaris-Generaal van die SAKP. Vanaf April 1994 tot met sy dood funksioneer hy as Minister van Behuising in die Kabinet van Nelson Mandela.

Slovo is op op 6 Januarie 1995 aan kanker oorlede.

Publikasie datum: September 25, 2021

slovo, obeliai, 1926, januarie, 1995, suid, afrikaanse, politikus, leier, suid, afrikaanse, kommunistiese, party, vooraanstaande, minister, behuisingampstermyn, april, 1994, januarie, 1995president, nelson, mandelavoorafgegaan, deur, geskepnasionale, uitvoeren. Joe Slovo Obeliai 23 Mei 1926 6 Januarie 1995 was n Suid Afrikaanse politikus leier van die Suid Afrikaanse Kommunistiese Party en n vooraanstaande lid van die ANC Joe SlovoJoe SlovoMinister van BehuisingAmpstermyn April 1994 Januarie 1995President Nelson MandelaVoorafgegaan deur Amp geskepNasionale Uitvoerende Komiteelid van die African National CongressPresident Nelson MandelaSekretaris Generaal van die Suid Afrikaanse Kommunistiese PartyAmpstermyn 1984 1991Opgevolg deur Chris HaniKommandeur van Umkhonto we SizwePresident Oliver TamboOpgevolg deur Chris HaniPersoonlike besonderhedeGebore 23 Mei 1926 Obeliai LitaueSterf 6 Januarie 1995Politieke party African National Congress Suid Afrikaanse Kommunistiese Party Gedenkplaat in Camden Town Londen Joe Slovo se graf in Soweto Slovo is in Obeliai in Litaue in n Joodse familie gebore Hy emigreer in 1933 na Johannesburg in Suid Afrika waar Slovo al op n jeugdige leeftyd in 1941 n lid van n landelike vakbond word In 1942 sluit hy by die SAKP aan maar tydens die oorlogsjare 1942 1945 was hy meer aktief as n militere vrywilliger Na sy terugkeer na Suid Afrika studeer Slovo regte aan die Universiteit van die Witwatersrand waar hy onder andere met Nelson Mandela en Harry Schwarz bevriend raak Tussen 1984 en 1991 was Slovo die Sekretaris Generaal van die SAKP Vanaf April 1994 tot met sy dood funksioneer hy as Minister van Behuising in die Kabinet van Nelson Mandela Slovo is op op 6 Januarie 1995 aan kanker oorlede Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Joe Slovo Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Joe Slovo amp ol,