×
Jeugdag

Jeugdag is 'n dag wat die jeug van 'n land gedenk. In sommige lande, soos Suid-Afrika, is jeugdag ook 'n nasionale openbare vakansiedag.

Wêreld Jeugdag in Rome, 2010.
Wêreld Jeugdag in 2005 in Sydney, Australië.

Inhoud

Internasionale Jeugdag word op 12 Augustus gevier. Die dag word amptelik deur die Verenigde Nasies erken (resolusie 54/120 van 1999).

In Suid-Afrika word Jeugdag op 16 Junie gedenk ter nagedagtenis aan die 1976 Skoliereopstand in Soweto. Swart skoliere het in opstand gekom teen 'n regeringsbesluit dat beide Afrikaans en Engels op 'n 50-50 basis as voertale in die Bantoe-onderwys gebruik moet word.

Vroeër was die onderwysdepartement nie landwyd eenvormig van toepassing soos vandag in Suid-Afrika nie. Elke provinsie (die Kaapprovinsie, Oranje-Vrystaat, Transvaal en Natal) het sy eie onderwysstelsel en kurrikulum gehad. Afrikaans en Engels as taalmedium in swart skole sou slegs in die Noord-Transvaalse gebied vanaf Januarie 1975 toegepas word in Standerd 5 (vandag graad 7) en nie dwarsoor die Republiek van Suid-Afrika of sy protektoraat, Suidwes-Afrika (vandag Namibië) nie. In 1976 sou die sekondêre skole van die Noord-Transvaal voortgaan om hierdie stelsel deur te voer.

Die vakke wat in Engels aangebied sou word is Algemene Wetenskap en die praktiese vakke (Huishoudkunde, Naald-, Hout-, Metaalwerk, Kuns en Landboukunde), terwyl Afrikaans as medium gebruik sou word in Wiskunde, Rekenkunde en Sosiale Wetenskappe. Die moedertaal van die swart leerlinge sou as medium gebruik word tydens Godsdiens, Musiek en Kultuur.

Ander besware was die swak toestand van die skole en die tekort aan handboeke. Verskeie kinders is gedood of beseer nadat die Polisiemag op hulle losgebrand het om die skare in toom te hou. Dit het weer tot verdere opstande dwarsoor die land gelei waarin 600 mense gesterf het.

Die VSA vier Jeugdag op 28 Februarie.

Die Rooms-Katolieke Kerk vier Wêreldjeugdag sedert 1984, toe dit deur Pous Johannes Paulus II ingestel was.

  1. Uys, Isabel. 2007. Feitegids: 'n Kernensiklopedie. Kaapstad: Pharos Woordeboeke. bl. 306
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

jeugdag, jeug, land, gedenk, sommige, lande, soos, suid, afrika, jeugdag, nasionale, openbare, vakansiedag, wêreld, rome, 2010, wêreld, 2005, sydney, australië, inhoud, internasionaal, suid, afrika, verenigde, state, amerika, ander, jeugdae, verwysings, sien, . Jeugdag is n dag wat die jeug van n land gedenk In sommige lande soos Suid Afrika is jeugdag ook n nasionale openbare vakansiedag Wereld Jeugdag in Rome 2010 Wereld Jeugdag in 2005 in Sydney Australie Inhoud 1 Internasionaal 2 Suid Afrika 3 Verenigde State van Amerika 4 Ander jeugdae 5 Verwysings 6 Sien ookInternasionaal WysigInternasionale Jeugdag word op 12 Augustus gevier Die dag word amptelik deur die Verenigde Nasies erken resolusie 54 120 van 1999 Suid Afrika WysigIn Suid Afrika word Jeugdag op 16 Junie gedenk ter nagedagtenis aan die 1976 Skoliereopstand in Soweto Swart skoliere het in opstand gekom teen n regeringsbesluit dat beide Afrikaans en Engels op n 50 50 basis as voertale in die Bantoe onderwys gebruik moet word Vroeer was die onderwysdepartement nie landwyd eenvormig van toepassing soos vandag in Suid Afrika nie Elke provinsie die Kaapprovinsie Oranje Vrystaat Transvaal en Natal het sy eie onderwysstelsel en kurrikulum gehad Afrikaans en Engels as taalmedium in swart skole sou slegs in die Noord Transvaalse gebied vanaf Januarie 1975 toegepas word in Standerd 5 vandag graad 7 en nie dwarsoor die Republiek van Suid Afrika of sy protektoraat Suidwes Afrika vandag Namibie nie In 1976 sou die sekondere skole van die Noord Transvaal voortgaan om hierdie stelsel deur te voer 1 Die vakke wat in Engels aangebied sou word is Algemene Wetenskap en die praktiese vakke Huishoudkunde Naald Hout Metaalwerk Kuns en Landboukunde terwyl Afrikaans as medium gebruik sou word in Wiskunde Rekenkunde en Sosiale Wetenskappe Die moedertaal van die swart leerlinge sou as medium gebruik word tydens Godsdiens Musiek en Kultuur 2 Ander besware was die swak toestand van die skole en die tekort aan handboeke Verskeie kinders is gedood of beseer nadat die Polisiemag op hulle losgebrand het om die skare in toom te hou Dit het weer tot verdere opstande dwarsoor die land gelei waarin 600 mense gesterf het 3 Verenigde State van Amerika WysigDie VSA vier Jeugdag op 28 Februarie Ander jeugdae WysigDie Rooms Katolieke Kerk vier Wereldjeugdag sedert 1984 toe dit deur Pous Johannes Paulus II ingestel was Verwysings Wysig The Afrikaans Medium Decree The Afrikaans Medium Decree Uys Isabel 2007 Feitegids n Kernensiklopedie Kaapstad Pharos Woordeboeke bl 306Sien ook WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Wereld Jeugdag Lys van openbare vakansiedae in Suid Afrika Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Jeugdag amp ol,