×
Jerusalem

Jerusalem
יְרוּשָׁלַיִם / Jeroesjalajim
القُدس / al-Quds

Kaart Wapen
Vlag
Land Israel
Palestynse Owerheid
Distrik Jerusalem
Koördinate 31°46′N35°13′O /31.767°N 35.217°O /31.767; 35.217
Stigting 4de millennium v.C
Oppervlakte:
- Totaal 125,2 vk km
Hoogte bo seevlak 754 m
Bevolking:
- Totaal (2009) 933 113
- Bevolkingsdigtheid 6 183 vk/km
- Metropolitaanse gebied 1 700 300
Tydsone UTC +02:00
Somertyd UTC +03:00
Burgemeester Moshe Lion
(Zaki al-Ghul (ooste))
Amptelike Webwerf

Jerusalem (Hebreeus: ירושלים Jeroesjalajim,(hulp·inligting); Oud-Grieks: Ἱεροσόλυμα; Latyn: Hierosolyma; Arabies: القدس, al-Quds (asch-Scharif),(hulp·inligting), letterlik: „die Heilige“ of amptelik: أورشليم القدس, Urshalim-al-Quds; Turks: Kudüs) is die hoofstad en grootste nedersetting van Israel met 'n bevolking van 933 113. Die stad lê tussen die Middellandse See in die weste en die Dooie See in die ooste. Jerusalem is die Heilige stad van die drie Abrahamitiese gelowe Judaïsme, Christendom en Islam. Jerusalem is saam met Hebron, Safed en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaïsme. In Islam is Jerusalem die derde heiligste stad net na Mekka en Medina.

Die hooggeregshof van Israel
Verskuiwing van die Verenigde State se Ambassade na Jerusalem. Die Verenigde State was die eerste land op aarde wat Israel amptelik erken het en was ook die eerste wat die status van Jerusalem as hoofstad van Israel bevestig het. Oos-Jerusalem word nie regstreeks deur hierdie besluit geraak nie aangesien alle regeringsinstellings in Wes-Jerusalem gesetel is

In die ou stad lê die Klaagmuur, die Grafkerk en die Rotskoepel. Oos-Jerusalem is onderverdeel in 'n Joodse, 'n Christen-, 'n Moslem- en 'n Armeense kwartier. Oos-Jerusalem word deur Palestyne opgeëis as hoofstad van 'n toekomstige Staat Palestina, 'n belangrike element in die Israel-Palestina-konflik. Israel verwys egter met reg daarop dat sy burgers, ongeag hulle geloofsoortuigings, tussen 1948 en 1967 deur die destydse Jordaanse owerheid toegang tot Oos-Jerusalem geweier is.

Een van Israel se Fundamentele Wette, die Jerusalem-wet van 1980, verwys na Jerusalem as die land se onverdeelde hoofstad. Alle regeringsliggame van Israel is hier gesetel, insluitende die parlement (Knesset), die ampswonings van die eerste minister (Beit Aghion) en die staatspresident (Beit HaNassi) en die Hooggeregshof. Die de facto-status van Jerusalem as hoofstad van Israel is weerspieël deur die feit dat die Verenigde State hul ambassade in 2018 hierheen verskuif het – in ooreenstemming met die Amerikaanse Kongres se Jerusalem Embassy Act van 1995. Ander state soos Guatemala en Paraguay het hierdie voorbeeld intussen gevolg.

Die historiese stadskern van Jerusalem word sedert 1981 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Inhoud

Vennoot-stad

  1. Joseph Jacobs, Judah David Eisenstein. (in Engels). Jewish Encyclopedia. vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op18 November 2018.AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. (in Engels). Encyclopædia Britannica. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op18 November 2018.
  3. . Sister Cities International. vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2008. Besoek op26 Januarie 2012.
  4. (in Engels). NYC.gov. Geargiveer vanaf op 28 Junie 2011. Besoek op26 Januarie 2012.
  5. (in Engels). Praha.eu. Geargiveer vanaf op 20 Oktober 2013. Besoek op26 Januarie 2012.
  6. . Fes city. Geargiveer vanaf op 23 Augustus 2011. Besoek op26 Januarie 2012.
'n Uitsig oor Jerusalem

Publikasie datum: September 26, 2021

jerusalem, רו, jeroesjalajim, الق, دس, qudskaart, wapenvlag, land, israel, palestynse, owerheid, distrik, koördinate, stigting, millennium, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2009, bevolkingsdigtheid, metropolitaanse, gebied, tydsone, som. Jerusalem י רו ש ל י ם Jeroesjalajim الق دس al QudsKaart WapenVlag Land Israel Palestynse Owerheid Distrik Jerusalem Koordinate 31 46 N 35 13 O 31 767 N 35 217 O 31 767 35 217 Stigting 4de millennium v C Oppervlakte Totaal 125 2 vk km Hoogte bo seevlak 754 m Bevolking Totaal 2009 933 113 Bevolkingsdigtheid 6 183 vk km Metropolitaanse gebied 1 700 300 Tydsone UTC 02 00 Somertyd UTC 03 00 Burgemeester Moshe Lion Zaki al Ghul ooste Amptelike Webwerf jerusalem muni il Jerusalem Hebreeus ירושלים Jeroesjalajim luister hulp inligting Oud Grieks Ἱerosolyma Latyn Hierosolyma Arabies القدس al Quds asch Scharif luister hulp inligting letterlik die Heilige of amptelik أورشليم القدس Urshalim al Quds Turks Kudus is die hoofstad en grootste nedersetting van Israel met n bevolking van 933 113 Die stad le tussen die Middellandse See in die weste en die Dooie See in die ooste Jerusalem is die Heilige stad van die drie Abrahamitiese gelowe Judaisme Christendom en Islam Jerusalem is saam met Hebron Safed en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaisme 1 In Islam is Jerusalem die derde heiligste stad net na Mekka en Medina 2 Die hooggeregshof van Israel Verskuiwing van die Verenigde State se Ambassade na Jerusalem Die Verenigde State was die eerste land op aarde wat Israel amptelik erken het en was ook die eerste wat die status van Jerusalem as hoofstad van Israel bevestig het Oos Jerusalem word nie regstreeks deur hierdie besluit geraak nie aangesien alle regeringsinstellings in Wes Jerusalem gesetel is 3 In die ou stad le die Klaagmuur die Grafkerk en die Rotskoepel Oos Jerusalem is onderverdeel in n Joodse n Christen n Moslem en n Armeense kwartier Oos Jerusalem word deur Palestyne opgeeis as hoofstad van n toekomstige Staat Palestina n belangrike element in die Israel Palestina konflik Israel verwys egter met reg daarop dat sy burgers ongeag hulle geloofsoortuigings tussen 1948 en 1967 deur die destydse Jordaanse owerheid toegang tot Oos Jerusalem geweier is Een van Israel se Fundamentele Wette die Jerusalem wet van 1980 verwys na Jerusalem as die land se onverdeelde hoofstad Alle regeringsliggame van Israel is hier gesetel insluitende die parlement Knesset die ampswonings van die eerste minister Beit Aghion en die staatspresident Beit HaNassi en die Hooggeregshof Die de facto status van Jerusalem as hoofstad van Israel is weerspieel deur die feit dat die Verenigde State hul ambassade in 2018 hierheen verskuif het in ooreenstemming met die Amerikaanse Kongres se Jerusalem Embassy Act van 1995 4 Ander state soos Guatemala en Paraguay het hierdie voorbeeld intussen gevolg Die historiese stadskern van Jerusalem word sedert 1981 deur Unesco as n werelderfenisgebied gelys Inhoud 1 Boorlinge 2 Tweelings en susterstede 2 1 Vennoot stad 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsBoorlinge WysigNir Barkat 1959 entrepreneur en politikus burgemeester van Jerusalem van 2008 tot 2018 Reuven Rivlin 1939 voormalige president van IsraelTweelings en susterstede Wysig New York Stad Verenigde State van Amerika sedert 1993 5 6 met Israel Praag Tsjeggie 7 met Israel Fes Marokko sedert 1982 8 met Palestina Vennoot stad Wysig Marseille Frankryk met Israel Sien ook WysigLys van burgemeesters van JerusalemVerwysings Wysig Joseph Jacobs Judah David Eisenstein PALESTINE HOLINESS OF in Engels Jewish Encyclopedia Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020 Besoek op 18 November 2018 AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Jerusalem in Engels Encyclopaedia Britannica Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 18 November 2018 The Institute for National Security Studies The Recognition of Jerusalem as the Capital of Israel In Oded Eran INSS Insight nommer 1000 13 Desember 2017 congress gov Jerusalem Act of 1995 Besoek op 10 Junie 2018 Online Directory Israel Middle East Sister Cities International Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2008 Besoek op 26 Januarie 2012 New York City Global Partners in Engels NYC gov Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2011 Besoek op 26 Januarie 2012 Partner Cities Portal of Prague in Engels Praha eu Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2013 Besoek op 26 Januarie 2012 Jumelage Fes city Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2011 Besoek op 26 Januarie 2012 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jerusalem en Toerisme inligting oor Jerusalem op Wikivoyage ar en fr he Amptelike webwerf en fr Amptelike Unesco bladsy n Uitsig oor JerusalemOntsluit van https af wikipedia org w index php title Jerusalem amp ol,