×
Jeanne Zaidel-Rudolph

Jeanne Zaidel-Rudolph (OIB) (gebore 9 Julie 1948) is 'n Suid-Afrikaanse komponis, pianis en dosent. Sy was die eerste vrou wat in Suid-Afrika 'n doktorsgraad in musiekkomposisie verwerf het.

Jeanne Zaidel-Rudolph
Gebore9 Julie 1948 (1948-07-09) (73 jaar oud)
Standerton
Beroep(e)komponis, pianis, pedagoog

Inhoud

Zaidel-Rudolph is in Pretoria gebore en het op vyfjarige ouderdom begin klavier speel. Sy het onder Stefans Grové en andere aan die Universiteit van Pretoria gestudeer. Daarna het sy ook aan die Royal College of Music in Londen gestudeer waar sy opleiding in komposisie van John Lambert en Tristram Carey ontvang het. Nadat sy die Hongaarse komponis György Ligeti ontmoet het, is sy genooi om onder hom in Hamburg te studeer. Ligeti se gebruik van kontrapunte en toonkleur het Zaidel-Rudolph grootliks beïnvloed.

Zaidel-Rudolph het ook gespesialiseer in klavieruitvoering; haar onderwysers het Goldie Zaidel, Philip Levy en Adolph Hallis in Suid-Afrika en John Lill in Londen ingesluit. Zaidel-Rudolph het na Suid-Afrika teruggekeer en het die eerste vrou in die land geword wat 'n doktorsgraad in Komposisie verwerf het. Dit was in 1979 aan die Universiteit van Pretoria onder Stefans Grové.

In 1988, in die eerste volledige kommersiêle opname van die werke van 'n Suid-Afrikaanse kunsmusiekkomponis, het van haar komposisies op 'n EMI-album verskyn. Die taak is aan haar opgedra om 'n werk (Oratorio vir Menseregte) vir die Olimpiese Spele van 1996 in Atlanta te komponeer. In 1995 het sy 'n saamgestelde weergawe van Suid-Afrika se nuwe Volkslied op versoek van president Nelson Mandela verwerk. Sy het ook 'n lied (He walked to Freedom) geskryf vir die plegtigheid by die ontvangs van sy ere-doktorsgraad in 1997. In 2000, 2002 en 2003 het sy deelgeneem aan die vertoning "Celebration" in Kanada, die VSA en die Verenigde Koninkryk, waarvoor sy die musiek gekomponeer, gedirigeer en georkestreer het.

Zaidel-Rudolph se komposisies dek die meeste musikale genres en wissel van grootskaalse simfonie- tot kamer-, koor-, ballet-, rock-opera-, rolprent- en solo instrumentale musiek. Haar werke word gereeld in Afrika, Europa en Amerika uitgevoer. Zaidel-Rudolph het ook 'n groot bydrae gelewer tot Joodse musiek in Johannesburg.Sy het 'n noue verbintenis met die Sydenham-Highlands Noord-Hebreeuse Gemeente waarvan die mannekoor baie van Zaidel-Rudolph se komposisies uitgevoer het.

Zaidel-Rudolph werk sedert 1975 aan die Skool vir Musiek aan die Universiteit van die Witwatersrand, waar sy 'n professor in komposisie is.

  • In 1974 was sy die eerste Suid-Afrikaanse komponis wat die Cobbettprys vir komposisie aan die Royal College of Music ontvang het.
  • In 1986 het sy die eerste prys in die heel eerste Total Olie (SA) Kompetisie in Suid-Afrika gewen.
  1. Human Sciences Research Council. Group: Democracy and Governance (2000). Women marching into the 21st century. HSRC Press. pp. 171–173. ISBN 9780796919663.

Publikasie datum: September 26, 2021

jeanne, zaidel, rudolph, gebore, julie, 1948, suid, afrikaanse, komponis, pianis, dosent, eerste, vrou, suid, afrika, doktorsgraad, musiekkomposisie, verwerf, gebore9, julie, 1948, 1948, jaar, standertonberoep, komponis, pianis, pedagoog, inhoud, opleiding, lo. Jeanne Zaidel Rudolph OIB gebore 9 Julie 1948 is n Suid Afrikaanse komponis pianis en dosent Sy was die eerste vrou wat in Suid Afrika n doktorsgraad in musiekkomposisie verwerf het 1 Jeanne Zaidel RudolphGebore9 Julie 1948 1948 07 09 73 jaar oud StandertonBeroep e komponis pianis pedagoog Inhoud 1 Opleiding 2 Loopbaan 3 Eerbewyse 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsOpleiding WysigZaidel Rudolph is in Pretoria gebore en het op vyfjarige ouderdom begin klavier speel Sy het onder Stefans Grove en andere aan die Universiteit van Pretoria gestudeer 1 Daarna het sy ook aan die Royal College of Music in Londen gestudeer waar sy opleiding in komposisie van John Lambert en Tristram Carey ontvang het Nadat sy die Hongaarse komponis Gyorgy Ligeti ontmoet het is sy genooi om onder hom in Hamburg te studeer Ligeti se gebruik van kontrapunte en toonkleur het Zaidel Rudolph grootliks beinvloed Zaidel Rudolph het ook gespesialiseer in klavieruitvoering haar onderwysers het Goldie Zaidel Philip Levy en Adolph Hallis in Suid Afrika en John Lill in Londen ingesluit Zaidel Rudolph het na Suid Afrika teruggekeer en het die eerste vrou in die land geword wat n doktorsgraad in Komposisie verwerf het Dit was in 1979 aan die Universiteit van Pretoria onder Stefans Grove Loopbaan WysigIn 1988 in die eerste volledige kommersiele opname van die werke van n Suid Afrikaanse kunsmusiekkomponis het van haar komposisies op n EMI album verskyn Die taak is aan haar opgedra om n werk Oratorio vir Menseregte vir die Olimpiese Spele van 1996 in Atlanta te komponeer In 1995 het sy n saamgestelde weergawe van Suid Afrika se nuwe Volkslied op versoek van president Nelson Mandela verwerk Sy het ook n lied He walked to Freedom geskryf vir die plegtigheid by die ontvangs van sy ere doktorsgraad in 1997 In 2000 2002 en 2003 het sy deelgeneem aan die vertoning Celebration in Kanada die VSA en die Verenigde Koninkryk waarvoor sy die musiek gekomponeer gedirigeer en georkestreer het Zaidel Rudolph se komposisies dek die meeste musikale genres en wissel van grootskaalse simfonie tot kamer koor ballet rock opera rolprent en solo instrumentale musiek Haar werke word gereeld in Afrika Europa en Amerika uitgevoer Zaidel Rudolph het ook n groot bydrae gelewer tot Joodse musiek in Johannesburg Sy het n noue verbintenis met die Sydenham Highlands Noord Hebreeuse Gemeente waarvan die mannekoor baie van Zaidel Rudolph se komposisies uitgevoer het Zaidel Rudolph werk sedert 1975 aan die Skool vir Musiek aan die Universiteit van die Witwatersrand waar sy n professor in komposisie is Eerbewyse WysigIn 1974 was sy die eerste Suid Afrikaanse komponis wat die Cobbettprys vir komposisie aan die Royal College of Music ontvang het In 1986 het sy die eerste prys in die heel eerste Total Olie SA Kompetisie in Suid Afrika gewen Verwysings Wysig 1 0 1 1 Human Sciences Research Council Group Democracy and Governance 2000 Women marching into the 21st century HSRC Press pp 171 173 ISBN 9780796919663 Eksterne skakels WysigDie Orde van Ikhamanga in Brons Toegeken aan Jeanne Zaidel Rudolph Geargiveer 3 Oktober 2018 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Jeanne Zaidel Rudolph amp ol,