×
Jaghonde (sterrebeeld)

Die Jaghonde (Latyn: Canes Venatici) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep. Dit word dikwels in illustrasies uitgebeeld as die honde van die Veewagter, ’n aangrensende sterrebeeld.

Jaghonde
Latynse naam Canes Venatici
Genitief Canum Venaticorum
Afkorting CVn
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 13h
Deklinasie -40º
Grootte 465 vk. grade (38ste)
Kwadrant NQ3
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster Cor Caroli (α CVn)
Naaste ster DG Canum Venaticorum (DG CVn)
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 5
Bayer-/Flamsteed-sterre 21
Meteoorreëns Canes Venaticids
Aangrensende sterrebeelde
Groot Beer, Veewagter, Berenike se Hare
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die sterre van die Jaghonde is nie helder nie. In die klassieke tyd het Ptolemaeus hulle in die sterrebeeld Groot Beer ingesluit. In die Middeleeue is die honde as die Veewagter se honde geïdentifiseer weens ’n verkeerde vertaling van die woord "knuppel". (Sekere sterre van die Veewagter is aanvanklik geïdentifiseer as die Veewagter se knuppel.)

Johannes Hevelius was in die 17de eeu die eerste sterrekundige wat besluit het om dié sterre ’n afsonderlike sterrebeeld te maak. Hy het die noordelike hond Asterion ("klein ster") en die suidelike hond Chara ("vreugde") genoem. Hy het hulle is sy steratlas as die Jaghonde aangedui.

Die Draaikolk-sterrestelsel en sy kleiner metgesel, NGC 5195, in die sterrebeeld Jaghonde.

Die sterrebeeld bevat geen helder sterre nie; α en β CVn is net 3 en 4 mag onderskeidelik. Die helderste ster is Cor Caroli (α² CVn), wat genoem is na Karel I, die afgesette koning van Engeland. La Superba (Y CVn) is ’n veranderlike ster wat in 158 dae wissel tussen 4,7 en 6,2 mag.

Die Jaghonde bevat vyf Messier-voorwerpe, insluitende vier sterrestelsels. Een van die bekendstes is die Draaikolk-sterrestelsel (M51 of NGC 5194), ’n spiraalstelsel 37 miljoen ligjare van die Aarde af. Dit word dikwels beskou as een van die mooiste sigbare galaktikas. Dit het baie stervormende streke en newels in sy arms wat hulle pienk en blou verkleur in teenstelling met die ouer, geel kern. M51 het ’n kleiner metgesel, NGC 5195, wat baie min stervormende streke het en dus geel vertoon. Dit beweeg agter M51 verby en kan die rede wees vir die groter sterrestelsel se ontsaglike stervorming.

Messier 94 (of NGC 4736) is ’n sterrestelsel sowat 15 miljoen ligjare ver. Dit het ’n helder kern en spiraalvormige arms. Die buitestreke van die stelsel is besonder helder in die ultraviolet vanweë ’n ring van nuwe sterre om die kern wat 7 000 ligjare in deursnee is.

Y Canum Venaticorum, 'n halfreëlmatige wisselster, staan ook bekend as La Superba weens die sonderlinge kleur daarvan. Dit is een van die rooiste sterre bekend, en een van die helderste rooireus-koolstofsterre.
  1. Allen (1963). p. 105.
  2. Kunitzsch, P., (1959). Arabische Sternnamen in Europa. Wiesbaden: Otto Harassowitz. pp. 123–124.CS1 maint: extra punctuation (link) Kunitzsch, P., (1974). Der Almagest: Die Syntaxis Mathematica des Claudius Ptolemäus in arabisch-lateinischer Ūberlieferung. Wiesbaden: Otto Harassowitz. pp. 227–228.CS1 maint: extra punctuation (link) Kunitzsch, P., (1990). Der Sternkatalog des Almagest Die arabisch-mittelalterliche Tradition: II Die lateinische Ūbersetzung Gerhards von Cremona. Wiesbaden: Otto Harassowitz. pp. 48–49.CS1 maint: extra punctuation (link)
  3. Kunitzsch, P., and, Smart, T., (2006). A Dictionary of Modern Star Names: A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations (2nd Revised uitg.). Cambridge, MA: Sky Publishing. p. 22. ISBN 1-931559-44-9.CS1 maint: extra punctuation (link) AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  4. Hevelius, J., (1690). Firmamentum Soviescianum. Leipzig.CS1 maint: extra punctuation (link)
  5. Volgens sommige bronne is dit genoem na koning Karel II.
  6. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe. Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

jaghonde, sterrebeeld, jaghonde, latyn, canes, venatici, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, 17de, deur, johannes, hevelius, geskep, word, dikwels, illustrasies, uitgebeeld, honde, veewagter, aangrensende, sterrebeeld, jaghondelatynse, naam, canes, venaticigen. Die Jaghonde Latyn Canes Venatici is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim Dit is in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep Dit word dikwels in illustrasies uitgebeeld as die honde van die Veewagter n aangrensende sterrebeeld JaghondeLatynse naam Canes VenaticiGenitief Canum VenaticorumAfkorting CVnWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 13hDeklinasie 40ºGrootte 465 vk grade 38ste Kwadrant NQ3BesonderhedeHoofsterre 2Helderste ster Cor Caroli a CVn Naaste ster DG Canum Venaticorum DG CVn Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 3Messier voorwerpe 5Bayer Flamsteed sterre 21Meteoorreens Canes VenaticidsAangrensende sterrebeeldeGroot Beer Veewagter Berenike se HarePortaal Sterrekunde Inhoud 1 Geskiedenis 2 Ruimtevoorwerpe 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie sterre van die Jaghonde is nie helder nie In die klassieke tyd het Ptolemaeus hulle in die sterrebeeld Groot Beer ingesluit In die Middeleeue is die honde as die Veewagter se honde geidentifiseer weens n verkeerde vertaling van die woord knuppel Sekere sterre van die Veewagter is aanvanklik geidentifiseer as die Veewagter se knuppel 1 2 Johannes Hevelius was in die 17de eeu die eerste sterrekundige wat besluit het om die sterre n afsonderlike sterrebeeld te maak 3 Hy het die noordelike hond Asterion klein ster 4 en die suidelike hond Chara vreugde genoem Hy het hulle is sy steratlas as die Jaghonde aangedui 5 Ruimtevoorwerpe Wysig Die Draaikolk sterrestelsel en sy kleiner metgesel NGC 5195 in die sterrebeeld Jaghonde Die sterrebeeld bevat geen helder sterre nie a en b CVn is net 3 en 4 mag onderskeidelik Die helderste ster is Cor Caroli a CVn wat genoem is na Karel I die afgesette koning van Engeland 6 La Superba Y CVn is n veranderlike ster wat in 158 dae wissel tussen 4 7 en 6 2 mag Die Jaghonde bevat vyf Messier voorwerpe insluitende vier sterrestelsels Een van die bekendstes is die Draaikolk sterrestelsel M51 of NGC 5194 n spiraalstelsel 37 miljoen ligjare van die Aarde af Dit word dikwels beskou as een van die mooiste sigbare galaktikas Dit het baie stervormende streke en newels in sy arms wat hulle pienk en blou verkleur in teenstelling met die ouer geel kern M51 het n kleiner metgesel NGC 5195 wat baie min stervormende streke het en dus geel vertoon Dit beweeg agter M51 verby en kan die rede wees vir die groter sterrestelsel se ontsaglike stervorming 7 Messier 94 of NGC 4736 is n sterrestelsel sowat 15 miljoen ligjare ver Dit het n helder kern en spiraalvormige arms Die buitestreke van die stelsel is besonder helder in die ultraviolet vanwee n ring van nuwe sterre om die kern wat 7 000 ligjare in deursnee is Y Canum Venaticorum n halfreelmatige wisselster staan ook bekend as La Superba weens die sonderlinge kleur daarvan Dit is een van die rooiste sterre bekend en een van die helderste rooireus koolstofsterre Verwysings Wysig Allen 1963 p 105 Kunitzsch P 1959 Arabische Sternnamen in Europa Wiesbaden Otto Harassowitz pp 123 124 CS1 maint extra punctuation link Kunitzsch P 1974 Der Almagest Die Syntaxis Mathematica des Claudius Ptolemaus in arabisch lateinischer uberlieferung Wiesbaden Otto Harassowitz pp 227 228 CS1 maint extra punctuation link Kunitzsch P 1990 Der Sternkatalog des Almagest Die arabisch mittelalterliche Tradition II Die lateinische ubersetzung Gerhards von Cremona Wiesbaden Otto Harassowitz pp 48 49 CS1 maint extra punctuation link Star Tales Canes Venatici Kunitzsch P and Smart T 2006 A Dictionary of Modern Star Names A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations 2nd Revised uitg Cambridge MA Sky Publishing p 22 ISBN 1 931559 44 9 CS1 maint extra punctuation link AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Hevelius J 1690 Firmamentum Soviescianum Leipzig CS1 maint extra punctuation link Volgens sommige bronne is dit genoem na koning Karel II Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 Eksterne skakels WysigPhotographic Catalogue of Deep Sky Objects in Canes Venatici Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine The Deep Photographic Guide to the Constellations Canes Venatici Star Tales Canes Venatici deur Ian Ridpath Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jaghonde Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Jaghonde sterrebeeld amp ol,