fbpx
Wikipedia

Italianers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Italiaans.

Die Italianers (Italiaans: italiani [itaˈljaːni]) is 'n nasie en etniese groep inheems aan die Italiaanse Skiereiland en omliggende eilande soos Korsika, Sardinië en Sisilië.[19][20] Hulle deel 'n gemeenskaplike Italiaanse kultuur, afkoms en praat Italiaans of 'n ander Romaanse taal as moedertaal.[21][22][23] Italianers vorm die titulêre nasie van Italië, waar hulle 91% van die bevolking uitmaak,[24] terwyl volgens die wetlike sin die hele bevolking van Italië Italianers is.

Italianers

Totale bevolking: ca. 140 miljoen
Belangrike bevolkings  in:  Italië 56 miljoen[1]

 Brasilië 32 miljoen[2]
 Argentinië 20,5 miljoen[3][4]
 Verenigde State 17,3 miljoen[5]
 Venezuela 1,7 miljoen[6]
 Frankryk 1,5 miljoen[7]
 Kanada 1,5 miljoen[8]
 Uruguay 1,1 miljoen[2]
 Australië 916 121[9]
 Duitsland 830 000[10]
 Switserland 545 274[11]
 België 451 825[12]
 Chili 184 997[2]
 Verenigde Koninkryk 130 000[13]
 Meksiko 85 000[14]
 Suid-Afrika 77 400[2]
 Spanje 38 694[2]
 Oostenryk 29 287[15]
 Albanië 19 000[16]
 Kroasië 17 807
 Tsjeggië 3 503[17]
 Roemenië 3 203[18]

Taal: Italiaans en ander tale (SisiliaansNapolitaansKorsikaansSardiesLadiniesPiëmontees • Liguries • Emiliano-Romagnolo • LombardiesVenesiaansFriulaansRomansch)
Geloofsoortuiging: Rooms-Katolieke Kerk (oorwegend)
Verwante etniese groepe: Ander Romaanse volke soos Franse, Katalane, Portugese, Roemene en Spanjaarde

Behalwe Italië leef Italianers nog in omliggende lande soos Duitsland, Frankryk,[25] San Marino, Switserland en die Vatikaanstad, maar die meeste Italianers het hulle in Noord- en Suid-Amerikaanse lande soos Argentinië, Brasilië, Kanada, Uruguay, Venezuela en die Verenigde State gevestig, veral sedert die 19de eeu, na die Unifikasie van Italië. Klein minderhede van Italianers leef sedert eeue heen in Kroasië en Slowenië, veral in Dalmasië en op die skiereiland van Istrië.

Met die uitbreiding van die Italiaanse Ryk in die Middellandse See en Oos-Afrika in die eerste helfde van die 20ste eeu het sommige Italianers in lande soos Libië en Somalië gevestig, maar as gevolg van Italië se nederlaag in die Tweede Wêreldoorlog is hulle weer uitgedryf. Nadat Wes-Duitsland in die 1950's en 1960's sy grootste ekonomiese opswaai beleef het, die sogenaamde "Wirtschaftswunder", is Italianers saam met Turke en ander nasies van die Middellandse See genooi om in dié land te gaan werk en woon.

Italianers het 'n groot invloed en bydrae tot wetenskap, kuns, tegnologie, kookkuns, sport, regsgeleerdheid en bankwese,[26] beide in die buiteland en wêreldwyd.[27] Italianers is algemeen bekend vir hul lokalisme, sowel regionaliste en munisipaliste[28] asook hul aandag aan klere en respek vir gesinswaardes.[29] Die meeste pouse van die Rooms-Katolieke Kerk was Italianers, altesaam 217.

Verwysings

  1. "I cittadini non comunitari regolarmente soggiornanti" (in Italiaans). 5 Augustus 2014. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 13 Februarie 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 (it) (PDF). Migranti Torino. 30 April 2004. Besoek op 22 September 2012.
  3. (es) http://argentinainvestiga.edu.ar/noticia.php?titulo=historias_de_inmigrantes_italianos_en_argentina&id=1432#.Vq_4TbJ97IV
  4. (es) http://web.archive.org/web/20080227022729/http://www.migranti.torino.it/Documenti%20%20PDF/italianial%20ster05.pdf>¿
  5. (en) "Total ancestry categories tallied for people with one or more ancestry categories reported 2010 American Community Survey 1-Year Estimates". United States Census Bureau. Besoek op 30 November 2012.
  6. (es) "...el diplomático calcula que 5% o 6% de la población venezolana actual tiene origen italiano."
  7. (it) http://web.archive.org/web/20080227022729/http://www.migranti.torino.it/Documenti%20%20PDF/italianial%20ster05.pdf
  8. (en) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 23 Januarie 2016.
  9. "ABS Ancestry" (in Engels). 2012. vanaf die oorspronklike op 23 September 2017.
  10. SPIEGEL ONLINE, Hamburg, Duitsland. "Grafiken zur Migration in Deutschland: Wer kommt, wer geht – der Faktencheck". SPIEGEL ONLINE (in Duits). vanaf die oorspronklike op 3 April 2019.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  11. . http://www.bfs.admin.ch (Statistics) (in Duits). Neuchâtel: Swiss Federal Statistical Office, 2013. 30 Mei 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (XLS) op 4 Maart 2016. Besoek op 22 Desember 2013. External link in |website= (help)
  12. "Vreemde afkomst 01/01/2012" (in Nederlands). vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 29 Maart 2015.
  13. (en) http://www.ons.gov.uk/ons/rel/migration1/migration-statistics-quarterly-report/february-2012/population-by-country-of-birth-and-nationality.xls
  14. (es) "Episodio 10: Italianos". Canal Once. Besoek op 6 Julie 2015.
  15. "Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland". Statistik Austria (in Duits). vanaf die oorspronklike op 13 November 2019.
  16. "Italians looking for work in Albania – 19,000, says minister" (in Engels). ANSAmed. 15 Mei 2014. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 14 Junie 2014.
  17. "Number of foreigners" (in Engels). Czech Statistical Office. vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 22 Julie 2015.
  18. (ro) "(Excel) Populaţia stabilă după etnie şi religie – categorii de localităţi"; besoek op 24 November 2013
  19. "Criteria underlying legislation concerning citizenship" (in Engels). Italian Ministry of Interior. vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2019. Besoek op 22 September 2012.
  20. (it) Ruggiero Romano, Corrado Vivanti , (1972). 'I caratteri originali'. In: Giulio Einaudi Editore (ed), Storia d'Italia Einaudi. 1st ed. Torino: Einaudi. bl. 958–959.
  21. (it) Miti e simboli della rivoluzione nazionale. Treccani.it
  22. (it) Ethnic and Cultural Diversity by Country, James D. Fearon. Department of Political Science, Stanford University
  23. (en) Italy/Italians: Development of a Nation, how Italy became Italy, and how the Italians became Italians. worldology.com
  24. (in Italiaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2016. Besoek op 29 Maart 2015.
  25. (en) Cohen, Robin (1995). The Cambridge survey of world migration. Cambridge: Cambridge University Press. pp. 142–144. ISBN 0-521-44405-5.
  26. (en) Macesich, George (2000). Issues in Money and Banking. United States: Greenwood Publishing Group. p. 42. ISBN 0-275-96777-8.
  27. (en) Michael Barone (2 September 2010). "The essence of Italian culture and the challenge of the global age". Council for Research in Values and philosophy. Besoek op 22 September 2012.
  28. (en) Keating, Michael (2004). Regions and regionalism in Europe. Cheltenham: Edward Elgar Publishing. p. 378. ISBN 1-84376-127-0.
  29. "Italian family and culture" (in Engels). Syracuse University in Florence. vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2017. Besoek op 22 September 2012.

Eksterne skakels

Italianers
italianers, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, italiaans, italiaans, italiani, itaˈljaːni, nasie, etniese, groep, inheems, italiaanse, skiereiland, omliggende, eilande, soos, korsika, sardinië, sisilië, hulle, deel, gemeenskaplike, italiaans. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Italiaans Die Italianers Italiaans italiani itaˈljaːni is n nasie en etniese groep inheems aan die Italiaanse Skiereiland en omliggende eilande soos Korsika Sardinie en Sisilie 19 20 Hulle deel n gemeenskaplike Italiaanse kultuur afkoms en praat Italiaans of n ander Romaanse taal as moedertaal 21 22 23 Italianers vorm die titulere nasie van Italie waar hulle 91 van die bevolking uitmaak 24 terwyl volgens die wetlike sin die hele bevolking van Italie Italianers is ItalianersTotale bevolking ca 140 miljoenBelangrike bevolkings in Italie 56 miljoen 1 Brasilie 32 miljoen 2 Argentinie 20 5 miljoen 3 4 Verenigde State 17 3 miljoen 5 Venezuela 1 7 miljoen 6 Frankryk 1 5 miljoen 7 Kanada 1 5 miljoen 8 Uruguay 1 1 miljoen 2 Australie 916 121 9 Duitsland 830 000 10 Switserland 545 274 11 Belgie 451 825 12 Chili 184 997 2 Verenigde Koninkryk 130 000 13 Meksiko 85 000 14 Suid Afrika 77 400 2 Spanje 38 694 2 Oostenryk 29 287 15 Albanie 19 000 16 Kroasie 17 807 Tsjeggie 3 503 17 Roemenie 3 203 18 Taal Italiaans en ander tale Sisiliaans Napolitaans Korsikaans Sardies Ladinies Piemontees Liguries Emiliano Romagnolo Lombardies Venesiaans Friulaans Romansch Geloofsoortuiging Rooms Katolieke Kerk oorwegend Verwante etniese groepe Ander Romaanse volke soos Franse Katalane Portugese Roemene en SpanjaardeBehalwe Italie leef Italianers nog in omliggende lande soos Duitsland Frankryk 25 San Marino Switserland en die Vatikaanstad maar die meeste Italianers het hulle in Noord en Suid Amerikaanse lande soos Argentinie Brasilie Kanada Uruguay Venezuela en die Verenigde State gevestig veral sedert die 19de eeu na die Unifikasie van Italie Klein minderhede van Italianers leef sedert eeue heen in Kroasie en Slowenie veral in Dalmasie en op die skiereiland van Istrie Met die uitbreiding van die Italiaanse Ryk in die Middellandse See en Oos Afrika in die eerste helfde van die 20ste eeu het sommige Italianers in lande soos Libie en Somalie gevestig maar as gevolg van Italie se nederlaag in die Tweede Wereldoorlog is hulle weer uitgedryf Nadat Wes Duitsland in die 1950 s en 1960 s sy grootste ekonomiese opswaai beleef het die sogenaamde Wirtschaftswunder is Italianers saam met Turke en ander nasies van die Middellandse See genooi om in die land te gaan werk en woon Italianers het n groot invloed en bydrae tot wetenskap kuns tegnologie kookkuns sport regsgeleerdheid en bankwese 26 beide in die buiteland en wereldwyd 27 Italianers is algemeen bekend vir hul lokalisme sowel regionaliste en munisipaliste 28 asook hul aandag aan klere en respek vir gesinswaardes 29 Die meeste pouse van die Rooms Katolieke Kerk was Italianers altesaam 217 Verwysings Wysig I cittadini non comunitari regolarmente soggiornanti in Italiaans 5 Augustus 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 13 Februarie 2016 2 0 2 1 2 2 2 3 2 4 it Italiani nel Mondo diaspora italiana in cifre PDF Migranti Torino 30 April 2004 Besoek op 22 September 2012 es http argentinainvestiga edu ar noticia php titulo historias de inmigrantes italianos en argentina amp id 1432 Vq 4TbJ97IV es http web archive org web 20080227022729 http www migranti torino it Documenti 20 20PDF italianial 20ster05 pdf gt en Total ancestry categories tallied for people with one or more ancestry categories reported 2010 American Community Survey 1 Year Estimates United States Census Bureau Besoek op 30 November 2012 es el diplomatico calcula que 5 o 6 de la poblacion venezolana actual tiene origen italiano it http web archive org web 20080227022729 http www migranti torino it Documenti 20 20PDF italianial 20ster05 pdf en Statistics Canada 2011 National Household Survey Data tables Besoek op 23 Januarie 2016 ABS Ancestry in Engels 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2017 SPIEGEL ONLINE Hamburg Duitsland Grafiken zur Migration in Deutschland Wer kommt wer geht der Faktencheck SPIEGEL ONLINE in Duits Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Bevolkerung Strukturerhebung der eidgenossischen Volkszahlung 2011 Bevolkerung nach Sprache und Religion Standige Wohnbevolkerung ab 15 Jahren nach zuhause gesprochenen Sprachen 2011 http www bfs admin ch Statistics in Duits Neuchatel Swiss Federal Statistical Office 2013 30 Mei 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike XLS op 4 Maart 2016 Besoek op 22 Desember 2013 External link in website help Vreemde afkomst 01 01 2012 in Nederlands Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019 Besoek op 29 Maart 2015 en http www ons gov uk ons rel migration1 migration statistics quarterly report february 2012 population by country of birth and nationality xls es Episodio 10 Italianos Canal Once Besoek op 6 Julie 2015 Bevolkerung nach Staatsangehorigkeit und Geburtsland Statistik Austria in Duits Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2019 Italians looking for work in Albania 19 000 says minister in Engels ANSAmed 15 Mei 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 14 Junie 2014 Number of foreigners in Engels Czech Statistical Office Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 22 Julie 2015 ro Excel Populaţia stabilă după etnie si religie categorii de localităţi besoek op 24 November 2013 Criteria underlying legislation concerning citizenship in Engels Italian Ministry of Interior Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2019 Besoek op 22 September 2012 it Ruggiero Romano Corrado Vivanti 1972 I caratteri originali In Giulio Einaudi Editore ed Storia d Italia Einaudi 1st ed Torino Einaudi bl 958 959 it Miti e simboli della rivoluzione nazionale Treccani it it Ethnic and Cultural Diversity by Country James D Fearon Department of Political Science Stanford University en Italy Italians Development of a Nation how Italy became Italy and how the Italians became Italians worldology com ISTAT in Italiaans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2016 Besoek op 29 Maart 2015 en Cohen Robin 1995 The Cambridge survey of world migration Cambridge Cambridge University Press pp 142 144 ISBN 0 521 44405 5 en Macesich George 2000 Issues in Money and Banking United States Greenwood Publishing Group p 42 ISBN 0 275 96777 8 en Michael Barone 2 September 2010 The essence of Italian culture and the challenge of the global age Council for Research in Values and philosophy Besoek op 22 September 2012 en Keating Michael 2004 Regions and regionalism in Europe Cheltenham Edward Elgar Publishing p 378 ISBN 1 84376 127 0 Italian family and culture in Engels Syracuse University in Florence Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2017 Besoek op 22 September 2012 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Italianers Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Italianers amp oldid 2227223,