fbpx
Wikipedia

Ismail Mahomed

Ismail Mahomed is in Pretoria gebore in Julie 1931. Hy het sy skoolloopbaan daar voltooi en gekwalifiseer as 'n prokureur, maar was egter van die Pretoria Balie uitgesluit, omdat slegs blankes destyds toegelaat was.

Ismail Mahomed

Ampstermyn
1998 – 2000
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Michael Corbett
Opgevolg deur Arthur Chaskalson

Persoonlike besonderhede
Gebore (1931-07-25)25 Julie 1931
Pretoria, Unie van Suid-Afrika
Sterf 7 Junie 2000 (op 68)
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Loopbaan

In 1991, ná die ontbanning van die African National Congress, was hy die eerste nie-blanke persoon in Suid-Afrika se geskiedenis om 'n permanente regter van die Hooggeregshof te word.

Mahomed het 'n groot bydrae in afgeleë gebiede gelewer, waar hy landelike gemeenskappe teen apartheidswette verteenwoordig het. Hy was nie, as 'n Indiër, toegelaat om in hotelle of in sekere provinsies soos die Oranje-Vrystaat te bly nie, en moes dikwels groot afstande reis om akkommodasie te vind.

Verslae toon dat Ismail Mahomed tussen 1975 en 1991 meer as enigiemand anders gedoen het om administratiefreg in Suid-Afrika te vorm. In Oktober 1996 is hy deur die Regsdienskommissie aangestel as die eerste Hoofregter van die nuwe demokratiese Suid-Afrika. Hy het ook die posisie van adjunkpresident van die Konstitusionele Hof vervul.

In Augustus 1999 het hy ge-oordeel oor die Patricia de Lille-saak, toe die ANC haar aangekla het van wangedrag in die Parlement. Hy het haar skorsing verwerp en die noodsaaklikheid vir onafhanklikheid van die regestelsel en die regering beklemtoon.

Hy was ook Regter van die Appèlhof en gesamentlik verantwoordelik vir 'n nuwe geregtelike gedragskode. Hy was instrumenteel in die opstel van die voorstel vir 'n dissiplinêre meganisme vir regters. Ismail Mahomed het ook as Hoofregter van Namibië gedien nadat hy Hoofregter van Suid-Afrika geword het.[1]

Dood

Ismail Mahomed het op die ouderdom van 68 aan pankreakanker gesterf.

Straatnaam

Justice Mahomed-straat (voorheen bekend as Walker-/Charlesstraat) in Pretoria is in 2012 na hom genoem.[2]

Verwysings

  1. "SA History Online" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op 10 Oktober 2015.
  2. "ShowMe: Pretoria's new street names" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019. Besoek op 10 Oktober 2015.
Voorafgegaan deur
Michael Corbett
Hoofregter van Suid-Afrika
1998–2000
Opgevolg deur
Arthur Chaskalson

Ismail Mahomed
ismail, mahomed, pretoria, gebore, julie, 1931, skoolloopbaan, daar, voltooi, gekwalifiseer, prokureur, maar, egter, pretoria, balie, uitgesluit, omdat, slegs, blankes, destyds, toegelaat, hoofregter, suid, afrikaampstermyn1998, 2000president, nelson, mandelav. Ismail Mahomed is in Pretoria gebore in Julie 1931 Hy het sy skoolloopbaan daar voltooi en gekwalifiseer as n prokureur maar was egter van die Pretoria Balie uitgesluit omdat slegs blankes destyds toegelaat was Ismail MahomedHoofregter van Suid AfrikaAmpstermyn1998 2000President Nelson MandelaVoorafgegaan deur Michael CorbettOpgevolg deur Arthur ChaskalsonPersoonlike besonderhedeGebore 1931 07 25 25 Julie 1931 Pretoria Unie van Suid AfrikaSterf 7 Junie 2000 op 68 Johannesburg Gauteng Suid Afrika Inhoud 1 Loopbaan 2 Dood 3 Straatnaam 4 VerwysingsLoopbaan WysigIn 1991 na die ontbanning van die African National Congress was hy die eerste nie blanke persoon in Suid Afrika se geskiedenis om n permanente regter van die Hooggeregshof te word Mahomed het n groot bydrae in afgelee gebiede gelewer waar hy landelike gemeenskappe teen apartheidswette verteenwoordig het Hy was nie as n Indier toegelaat om in hotelle of in sekere provinsies soos die Oranje Vrystaat te bly nie en moes dikwels groot afstande reis om akkommodasie te vind Verslae toon dat Ismail Mahomed tussen 1975 en 1991 meer as enigiemand anders gedoen het om administratiefreg in Suid Afrika te vorm In Oktober 1996 is hy deur die Regsdienskommissie aangestel as die eerste Hoofregter van die nuwe demokratiese Suid Afrika Hy het ook die posisie van adjunkpresident van die Konstitusionele Hof vervul In Augustus 1999 het hy ge oordeel oor die Patricia de Lille saak toe die ANC haar aangekla het van wangedrag in die Parlement Hy het haar skorsing verwerp en die noodsaaklikheid vir onafhanklikheid van die regestelsel en die regering beklemtoon Hy was ook Regter van die Appelhof en gesamentlik verantwoordelik vir n nuwe geregtelike gedragskode Hy was instrumenteel in die opstel van die voorstel vir n dissiplinere meganisme vir regters Ismail Mahomed het ook as Hoofregter van Namibie gedien nadat hy Hoofregter van Suid Afrika geword het 1 Dood WysigIsmail Mahomed het op die ouderdom van 68 aan pankreakanker gesterf Straatnaam WysigJustice Mahomed straat voorheen bekend as Walker Charlesstraat in Pretoria is in 2012 na hom genoem 2 Verwysings Wysig SA History Online in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019 Besoek op 10 Oktober 2015 ShowMe Pretoria s new street names in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019 Besoek op 10 Oktober 2015 Hierdie artikel omtrent n Suid Afrikaanse politikus is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Voorafgegaan deurMichael Corbett Hoofregter van Suid Afrika1998 2000 Opgevolg deurArthur Chaskalson Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ismail Mahomed amp oldid 2208431,