fbpx Islamitiese kalender
Wikipedia

Islamitiese kalender

Die Islamitiese kalender (Arabies: التقويم الهجري‎, at-taqwīm al-hidjrī) is 'n jaartelling vanaf die jaar waarin die hidjra (die emigrasie van die profeet Mohammed van Mekka na Medina) plaasgevind het, en kom ooreen met 15 Julie of 16 Julie 622 in die Gregoriaanse kalender. Die kalender in Islam word gebruik om fees- en vasdae te bepaal, maar ook as algemene kalender in Saoedi-Arabië en enkele omliggende lande. In die alledaagse lewe van die Islamitiese lande word egter die Gregoriaanse kalender gebruik. Huurgeld, salarisse, ens. word volgens die Gregoriaanse kalender betaal, wat ook vir landbou ingespan word indien geen tradisionele sonkalender soos die Berberkalender of die Koptiese kalender gebruik word nie, want 'n maankalender is nie geskik vir landbouwerk nie.

Islamitiese kalenderstempel uitgereik by King Khalid-lughawe (10 Radjab 1428/24 Julie 2007)
Islamitiese kalender, Linden-Museum, Stuttgart, Duitsland
Tunisiese kalenderbladsy van 14 Januarie 1999/26 Ramadan 1419 in Arabies en Frans
Islamitiese kalender tydens die vasmaand Ramadan
Burgerlike en hidjra-vestigingsdatums van 'n biblioteek in Jerusalem se historiese binnestad

Jare word volgens die Islamitiese kalender aangedui met AH (Anno Hegirae) wat 'n Latynisiering van hidjra is. Die Islamitiese jaar tel 12 maanmaande met altesaam 354 of 355 dae en is daarom ongeveer 11 dae korter as die sonjaar. Die gevolg is dat Asjoera, Ramadan, Suikerfees, Offerfees en al die ander herdenkings elke jaar een en 'n halwe week vroeër is volgens die Gregoriaanse kalender.

Inhoud

Die Islamitiese maande het die volgende name:

  1. Muharram ul Haram (of korter Muharram) محرّم
  2. Safar صفر
  3. Rabi'-oel-Awwal (Rabi' I) ربيع الأول
  4. Rabi'-oel-Akhir (of Rabi' al-Thaany) (Rabi' II) ربيع الآخر أو ربيع الثاني
  5. Djoemaada-oel-Awwal (Djoemaada I) جمادى الأول
  6. Djoemaada-oel-Akhir (of Doemaada al-THaany) (Jumaada II) جمادى الآخر أو جمادى الثاني
  7. Radjab رجب
  8. Sja‘bān شعبان
  9. Ramadan رمضان
  10. Sjawwal شوّال
  11. Dhu'l Qa'dah (of Thw al-Qi'dah) ذو القعدة
  12. Dhu'l Hidjdja (of Thw al-Hidjdja) ذو الحجة

Die Islamitiese weeksdae:

  1. Jaum al-ahad (يوم الأحد, letterlik: "eerste dag", Sondag)
  2. Jaum al-ithnajna (يوم الإثنين, letterlik: "tweede dag", Maandag)
  3. Jaum ath-thalatha' (يوم الثُّلَاثاء, letterlik: "derde dag", Dinsdag)
  4. Jaum al-arba'a' (يوم الأَرْبعاء, letterlik: "vierde dag", Woensdag)
  5. Jaum al-khamis (يوم خَمِيس, letterlik: "vyfde dag", Donderdag)
  6. Jaum al-djoem'a (يوم الجُمْعَة, letterlik: "versameldag", Vrydag)
  7. Jaum as-sabt (يوم السَّبْت, letterlik: ""sabbatdag", Saterdag)
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Lys van Islamitiese herdenkings.

Die Islamitiese feesdae:

  1. 1 Muharram: Nuwejaar
  2. 10 Muharram: Asjoera
  3. 12 (Soenniete) of 17 (Sjiiete) Rabi'-oel-Awwal: Mawlid an-Nabi
  4. 27 Rajab: Laylat al-Miraadj
  5. 15 Sja‘bān: Laylat al-Baraat
  6. 1 – 29 of 30 Ramadan: Vasmaand
  7. 21 (Soenniete) of 27 (Sjiiete) Ramadan: Laylat al-Qadr
  8. 1 Sjawwal : Eid-oel-Fiter (Suikerfees)
  9. 10 Dhu'l Hidjdja: Eid-oel-Adha (Offerfees)

Slegs Eid-oel-Fiter en Eid-oel-Adha word algemeen as Islamitiese feeste beskou; die ander is kultureel of gebaseer op 'n bepaalde geloofsoortuiging.

  1. (in Nederlands). Universiteit van Utrecht. Geargiveer vanaf op 26 April 2018. Besoek op12 Desember 2018.

Islamitiese kalender
islamitiese, kalender, arabies, التقويم, الهجري, taqwīm, hidjrī, jaartelling, vanaf, jaar, waarin, hidjra, emigrasie, profeet, mohammed, mekka, medina, plaasgevind, ooreen, julie, julie, gregoriaanse, kalender, kalender, islam, word, gebruik, fees, vasdae, bep. Die Islamitiese kalender Arabies التقويم الهجري at taqwim al hidjri is n jaartelling vanaf die jaar waarin die hidjra die emigrasie van die profeet Mohammed van Mekka na Medina plaasgevind het en kom ooreen met 15 Julie of 16 Julie 622 in die Gregoriaanse kalender Die kalender in Islam word gebruik om fees en vasdae te bepaal maar ook as algemene kalender in Saoedi Arabie en enkele omliggende lande 1 In die alledaagse lewe van die Islamitiese lande word egter die Gregoriaanse kalender gebruik Huurgeld salarisse ens word volgens die Gregoriaanse kalender betaal wat ook vir landbou ingespan word indien geen tradisionele sonkalender soos die Berberkalender of die Koptiese kalender gebruik word nie want n maankalender is nie geskik vir landbouwerk nie Islamitiese kalenderstempel uitgereik by King Khalid lughawe 10 Radjab 1428 24 Julie 2007 Islamitiese kalender Linden Museum Stuttgart Duitsland Tunisiese kalenderbladsy van 14 Januarie 1999 26 Ramadan 1419 in Arabies en Frans Islamitiese kalender tydens die vasmaand Ramadan Burgerlike en hidjra vestigingsdatums van n biblioteek in Jerusalem se historiese binnestad Jare word volgens die Islamitiese kalender aangedui met AH Anno Hegirae wat n Latynisiering van hidjra is Die Islamitiese jaar tel 12 maanmaande met altesaam 354 of 355 dae en is daarom ongeveer 11 dae korter as die sonjaar Die gevolg is dat Asjoera Ramadan Suikerfees Offerfees en al die ander herdenkings elke jaar een en n halwe week vroeer is volgens die Gregoriaanse kalender Inhoud 1 Maande 2 Name van die weeksdae 3 Feesdae 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsMaande WysigDie Islamitiese maande het die volgende name Muharram ul Haram of korter Muharram محر م Safar صفر Rabi oel Awwal Rabi I ربيع الأول Rabi oel Akhir of Rabi al Thaany Rabi II ربيع الآخر أو ربيع الثاني Djoemaada oel Awwal Djoemaada I جمادى الأول Djoemaada oel Akhir of Doemaada al THaany Jumaada II جمادى الآخر أو جمادى الثاني Radjab رجب Sja ban شعبان Ramadan رمضان Sjawwal شو ال Dhu l Qa dah of Thw al Qi dah ذو القعدة Dhu l Hidjdja of Thw al Hidjdja ذو الحجةName van die weeksdae WysigDie Islamitiese weeksdae Jaum al ahad يوم الأحد letterlik eerste dag Sondag Jaum al ithnajna يوم الإثنين letterlik tweede dag Maandag Jaum ath thalatha يوم الث ل اثاء letterlik derde dag Dinsdag Jaum al arba a يوم الأ ر بعاء letterlik vierde dag Woensdag Jaum al khamis يوم خ م يس letterlik vyfde dag Donderdag Jaum al djoem a يوم الج م ع ة letterlik versameldag Vrydag Jaum as sabt يوم الس ب ت letterlik sabbatdag Saterdag Feesdae WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Lys van Islamitiese herdenkings Die Islamitiese feesdae 1 Muharram Nuwejaar 10 Muharram Asjoera 12 Soenniete of 17 Sjiiete Rabi oel Awwal Mawlid an Nabi 27 Rajab Laylat al Miraadj 15 Sja ban Laylat al Baraat 1 29 of 30 Ramadan Vasmaand 21 Soenniete of 27 Sjiiete Ramadan Laylat al Qadr 1 Sjawwal Eid oel Fiter Suikerfees 10 Dhu l Hidjdja Eid oel Adha Offerfees Slegs Eid oel Fiter en Eid oel Adha word algemeen as Islamitiese feeste beskou die ander is kultureel of gebaseer op n bepaalde geloofsoortuiging Verwysings Wysig De Islamitische Tijdrekening in Nederlands Universiteit van Utrecht Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2018 Besoek op 12 Desember 2018 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Islamitiese kalender nl De islamitische kalender Geargiveer 26 April 2018 op Wayback Machine en Islamic Western Calendar Converter en The Islamic Calendar of Turkey en The Umm al Qura Calendar of Saudi ArabiaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Islamitiese kalender amp ol,