×
Irannese volke

Die Irannese volke is 'n Indo-Europese etnolinguistiese groep wat die sprekers van die Irannese tale behels. Hulle is inheems aan die Irannese hoogland tussen die Eufraat-Tigrisrivier in die weste, die Kaukasus in die noordweste, die Kaspiese See en Sentraal-Asië in die noorde, die Indus in die ooste en die Persiese Golf in die suide met lande soos Iran, Afghanistan, Pakistan en Tadjikistan. Die verspreiding van beide die Irannese volke en Irannese tale het met die uitbreiding van die Persiese Ryk gepaard gegaan.

Irannese volke

Totale bevolking: 210–235 miljoen
Belangrike bevolkings in: Hoofsaaklik in Iran, Suid-Ossetië (de facto), Afghanistan, Turkye, Tadjikistan, Irak, Sirië, Pakistan asook in Georgië, Rusland, Azerbeidjan, Bahrein, Oman, Koeweit, Oesbekistan, Turkmenistan, Hongarye, Kasakstan, Armenië, Israel, Volksrepubliek China (Xinjiang), Verenigde Koninkryk, Frankryk, Nederland, Swede, Indië, Duitsland, Meksiko, Argentinië, Brasilië, Kanada en die Verenigde State
Taal: Irannese tale soos Beloetsji, Koerdies, Osseties, Pasjtoe, Persies en Tadjiks
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam (insluitende Soefisme, Sjiitiese Islam, ongebonde, Agnostisisme, Christendom (Oosters-Ortodokse Kerk, Protestantisme en Rooms-Katolieke Kerk), Ateïsme, Zoroastrisme, Judaïsme, Baha’i, Paganisme, Jesiede
Verwante etniese groepe: Etniese groepe soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Koerde, Ossetiërs, Pasjtoene, Perse en Tadjike
Die verspreiding van moderne Irannese tale. Die vier grootste tale in dié taalfamilie is:

Die grootste etniese groepe (volgens bevolking) is: Perse (90 miljoen), Pasjtoene (49 miljoen), Koerde (30–32 miljoen), Tadjike (16–20 miljoen), Beloetsje (10 miljoen) en Hasara (7–8 miljoen). Hulle praat Irannese tale soos Persies (57 miljoen), Pasjtoe (ca. 50 miljoen), Koerdies (30 miljoen), Dari (ca. 12,5 miljoen), Tadjiks (ca. 8 miljoen), Beloetsji (5 miljoen) of Zazaki (2–4 miljoen) as moedertaal.

  1. (in Engels). Encyclopædia Iranica. vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op2 Februarie 2019.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 20, 2021

irannese, volke, indo, europese, etnolinguistiese, groep, sprekers, irannese, tale, behels, hulle, inheems, irannese, hoogland, tussen, eufraat, tigrisrivier, weste, kaukasus, noordweste, kaspiese, sentraal, asië, noorde, indus, ooste, persiese, golf, suide, l. Die Irannese volke is n Indo Europese etnolinguistiese groep wat die sprekers van die Irannese tale behels 1 Hulle is inheems aan die Irannese hoogland tussen die Eufraat Tigrisrivier in die weste die Kaukasus in die noordweste die Kaspiese See en Sentraal Asie in die noorde die Indus in die ooste en die Persiese Golf in die suide met lande soos Iran Afghanistan Pakistan en Tadjikistan Die verspreiding van beide die Irannese volke en Irannese tale het met die uitbreiding van die Persiese Ryk gepaard gegaan Irannese volkeTotale bevolking 210 235 miljoenBelangrike bevolkings in Hoofsaaklik in Iran Suid Ossetie de facto Afghanistan Turkye Tadjikistan Irak Sirie Pakistan asook in Georgie Rusland Azerbeidjan Bahrein Oman Koeweit Oesbekistan Turkmenistan Hongarye Kasakstan Armenie Israel Volksrepubliek China Xinjiang Verenigde Koninkryk Frankryk Nederland Swede Indie Duitsland Meksiko Argentinie Brasilie Kanada en die Verenigde StateTaal Irannese tale soos Beloetsji Koerdies Osseties Pasjtoe Persies en TadjiksGeloofsoortuiging Hoofsaaklik Soennitiese Islam insluitende Soefisme Sjiitiese Islam ongebonde Agnostisisme Christendom Oosters Ortodokse Kerk Protestantisme en Rooms Katolieke Kerk Ateisme Zoroastrisme Judaisme Baha i Paganisme JesiedeVerwante etniese groepe Etniese groepe soos Beloetsje Hasara Jesiede Koerde Ossetiers Pasjtoene Perse en Tadjike Die verspreiding van moderne Irannese tale Die vier grootste tale in die taalfamilie is Persies of Farsi Pasjtoe Beloetsji Koerdies Die grootste etniese groepe volgens bevolking is Perse 90 miljoen Pasjtoene 49 miljoen Koerde 30 32 miljoen Tadjike 16 20 miljoen Beloetsje 10 miljoen en Hasara 7 8 miljoen Hulle praat Irannese tale soos Persies 57 miljoen Pasjtoe ca 50 miljoen Koerdies 30 miljoen Dari ca 12 5 miljoen Tadjiks ca 8 miljoen Beloetsji 5 miljoen of Zazaki 2 4 miljoen as moedertaal Verwysings Wysig IRAN vi IRANIAN LANGUAGES AND SCRIPTS in Engels Encyclopaedia Iranica Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020 Besoek op 2 Februarie 2019 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Irannese volke Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Irannese volke amp ol,