fbpx Irak
Wikipedia

Irak

Irak (Arabies: العراق, al-‘Irāq; Koerdies: عێراق, Eraq), amptelik die Republiek Irak (Arabies: جُمُهورية العِراق;, Jumhūrīyyat al-‘Irāq,(hulp·inligting); Koerdies: کۆماری عێراق, Komari Eraq), is 'n land in die Midde-Ooste en Suidwes-Asië. Irak grens aan Turkye in die noorde, Iran in die ooste, Koeweit in die suidooste, Saoedi-Arabië in die suidweste, en beide Sirië en Jordanië in die weste. Irak het ook 'n baie nou kuslyn aan die Persiese Golf wat strek tussen Iran in die ooste en Koeweit in die suide.

Republiek Irak
  • جمهورية العـراق(Arabies)
Nasionale leuse: الله أكبر
Allahu Akbar
(Arabies vir: "God is die grootste")
Volkslied: موطني
Mawtini
(Arabies vir: "My vaderland")
Hoofstad Bagdad

33°20′N44°26′O /33.333°N 44.433°O /33.333; 44.433

Grootste stad Bagdad
Amptelike tale Arabies en Koerdies
Regering Federale parlementêre
grondwetlike republiek
Barham Salih
Mustafa Al-Kadhimi
Onafhanklikheid
• Koninkryk
• Republiek
• Huidige grondwet
van die Verenigde Koninkryk
3 Oktober 1932
14 Julie 1958
15 Oktober 2005
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

437 072 km2 (58ste)
168 754 myl2
1,1
Bevolking
- 2018-skatting
- Digtheid

38 433 600 (36ste)
82,7 / km2 (125ste)
214,2 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2020-skatting

$752,678 miljard (34ste)
$18 755 (76ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2020-skatting

$232,745 miljard (48ste)
$5 799 (97ste)

MOI (2018) 0,689 (120ste) –medium
Gini (2012) 29,5medium
Geldeenheid Dinar (IQD)
Tydsone
- Somertyd
AST (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .iq
Skakelkode +964
Nasa-Satellietbeeld van Irak
Kaart van Irak
Topografiese kaart van Irak

Irak, vroeër bekend as Mesopotamië, het 'n bloeddorstige geskiedenis met gewelddadige oorloë teen Persië (nou Iran) en die Ottomaanse Ryk (nou Turkye). Irak, onder die bewind van die voormalige president Saddam Hoesein, was ook betrokke in drie van die grootste oorloë in die laaste helfte van die 20ste eeu, die Iran-Irakse Oorlog (1980–1988), die Golfoorlog (1991) en die Irakse Oorlog (2003), onderskeidelik ook as die Eerste, die Tweede en die Derde Golfoorlog bekend.

Inhoud

Irak lê in die gebied wat voorheen deel was van Mesopotamië ("Land van Twee Riviere", uit Grieks, weens sy ligging tussen die Eufraat- en Tigrisriviere), ook bekend as die wieg van die beskawing. Omstreeks 4 000 v.C. het die Sumeriese kultuur hier ontstaan en is die eerste skrif, die spykerskrif, ontwerp.

In 2340 v.C. het die Akkadiese militêre leier Sargon die gebied verower.

Onlangs

Irak het Koeweit op 2 Augustus 1990 eensydig ingeval en dit het gelei tot Operasie "Desert Storm" op 17 Januarie 1991 toe die Verenigde State en 28 ander lande Irak aangeval het met die seën van Verenigde Nasies-resolusie 678. Ongeveer 140 miljoen ton ammunisie is gebruik teen Irak, gelyk aan 7 Hirosjima-atoombomme. 'n Skietstaking is op 28 Februarie 1991 deur die Verenigde State aangekondig. Opstandigheid is deur die regering van Hoesein onderdruk.

Saddam Hoesein se Ba'ath-party het die land van 1968 tot 2003 met 'n ystervuis regeer. Hoesein het in 1979 as president van Irak aan bewind gekom toe generaal Ahmed Bakr deur middel van 'n staatsgreep afgesit is. Onder Hoesein se outokratiese bewind het Irak drie oorloë gevoer, die Iran-Irakse Oorlog, die Golfoorlog en die Irakse Oorlog.

Onder die bewind van die Ba'ath-party is die Soenni-gemeenskappe deur Hoesein se regering bevorder omdat hy deel van dié gemeenskap was. Die Sjiiete en Koerde het baie swaar gekry onder die regering, wat duisende van hulle uitgemoor het, veral omdat hulle 'n beweerde bedreiging vir die Ba'ath-regering was. Die regering se gewelddadige beleide het selfs veroorsaak dat die Sjiiete en Koerde die pro-Sjiïtiese Iran in die oorlog ondersteun het.

Kaart van Irak se 18 provinsies

Irak bestaan uit 18 provinsies:

1. Bagdad
2. Salah ad Din
3. Diyala
4. Wasit
5. Maysan
6. Al Basrah
7. Dhi Qar
8. Al Muthanna
9. Al Qadisyah

10. Babil
11. Karbala
12. An Najaf
13. Al Anbar
14. Ninawa
15. Dhok
16. Arbil
17. At Ta'mim
18. As Sulaymaniyah

Die Shar Park in Arbil (Irakse Koerdistan) is in 2010 opgeknap

Die grootste dele van Irak is woestyn, alhoewel die gebied tussen die twee riviere uit uiters vrugbare grond bestaan. Die noord- en noordoostelike dele van die land bestaan hoofsaaklik uit bergreekse, terwyl die suidelike dele moerasagtige grond is. Die moerasse is egter deur Hoesein se regering gedreineer uit weerwraak teen die gebied se inwoners vir hul ondersteuning aan die Amerikaners na die Eerste Golfoorlog.

Irak het die vyfde grootste bekende ruoliereserwes ter wêreld.

Ongeveer 4 miljoen Irakiërs woon in die buiteland. Hulle bestaan hoofsaaklik uit Koerde en Sjiiete wat weens politieke onderdrukking uit Irak gevlug het. Binne Irak bestaan ongeveer 90% van die bevolking uit Arabiere. Die res bestaan hoofsaaklik uit Koerde (10%), Asiate (Assiriërs) en Turke.

Ongeveer 97% van die bevolking is Moslems (Sjiiete 64% en Soenniete 31%), 3% Gnostisisme/Jesiede en sowat 1% is Christene.

  1. . Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling (in Engels). Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op7 Mei 2020.
  2. (xslx). Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling (custom data acquired via website) (in Engels). Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020. Besoek op7 Mei 2020.
  3. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op7 Mei 2020.
  4. (in Engels). United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op7 Mei 2020.
  5. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op7 Mei 2020.
  6. (en)
  7. (en)
Algemeen

Irak
irak, arabies, العراق, irāq, koerdies, عێراق, eraq, amptelik, republiek, arabies, هورية, الع, راق, jumhūrīyyat, irāq, luister, hulp, inligting, koerdies, کۆماری, عێراق, komari, eraq, land, midde, ooste, suidwes, asië, grens, turkye, noorde, iran, ooste, koewei. Irak Arabies العراق al Iraq Koerdies عێراق Eraq amptelik die Republiek Irak Arabies ج م هورية الع راق Jumhuriyyat al Iraq luister hulp inligting Koerdies کۆماری عێراق Komari Eraq is n land in die Midde Ooste en Suidwes Asie Irak grens aan Turkye in die noorde Iran in die ooste Koeweit in die suidooste Saoedi Arabie in die suidweste en beide Sirie en Jordanie in die weste Irak het ook n baie nou kuslyn aan die Persiese Golf wat strek tussen Iran in die ooste en Koeweit in die suide Republiek Irak جمهورية العـراق Arabies کۆماری عێراق Koerdies Vlag WapenNasionale leuse الله أكبر Allahu Akbar Arabies vir God is die grootste Volkslied موطني Mawtini Arabies vir My vaderland source source track track track track Hoofstad Bagdad 33 20 N 44 26 O 33 333 N 44 433 O 33 333 44 433Grootste stad BagdadAmptelike tale Arabies en KoerdiesRegering President Eerste minister Federale parlementere grondwetlike republiek Barham Salih Mustafa Al KadhimiOnafhanklikheid Koninkryk Republiek Huidige grondwet van die Verenigde Koninkryk 3 Oktober 1932 14 Julie 1958 15 Oktober 2005Oppervlakte Totaal Water 437 072 km2 58ste 168 754 myl2 1 1Bevolking 2018 skatting Digtheid 38 433 600 1 2 36ste 82 7 km2 125ste 214 2 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2020 skatting 752 678 miljard 3 34ste 18 755 3 76ste BBP nominaal Totaal Per capita 2020 skatting 232 745 miljard 3 48ste 5 799 3 97ste MOI 2018 0 689 4 120ste mediumGini 2012 29 5 5 mediumGeldeenheid Dinar a href ISO 4217 html title ISO 4217 IQD a Tydsone Somertyd AST UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD iqSkakelkode 964 Nasa Satellietbeeld van Irak Kaart van Irak Topografiese kaart van Irak Irak vroeer bekend as Mesopotamie het n bloeddorstige geskiedenis met gewelddadige oorloe teen Persie nou Iran en die Ottomaanse Ryk nou Turkye Irak onder die bewind van die voormalige president Saddam Hoesein was ook betrokke in drie van die grootste oorloe in die laaste helfte van die 20ste eeu die Iran Irakse Oorlog 1980 1988 die Golfoorlog 1991 en die Irakse Oorlog 2003 onderskeidelik ook as die Eerste die Tweede en die Derde Golfoorlog bekend Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Onlangs 2 Politiek 3 Provinsies 4 Geografie 5 Ekonomie 6 Demografie 7 Verwysings 8 Bronne 9 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigIrak le in die gebied wat voorheen deel was van Mesopotamie Land van Twee Riviere uit Grieks weens sy ligging tussen die Eufraat en Tigrisriviere ook bekend as die wieg van die beskawing Omstreeks 4 000 v C het die Sumeriese kultuur hier ontstaan en is die eerste skrif die spykerskrif ontwerp In 2340 v C het die Akkadiese militere leier Sargon die gebied verower Onlangs Wysig Irak het Koeweit op 2 Augustus 1990 eensydig ingeval en dit het gelei tot Operasie Desert Storm op 17 Januarie 1991 toe die Verenigde State en 28 ander lande Irak aangeval het met die seen van Verenigde Nasies resolusie 678 Ongeveer 140 miljoen ton ammunisie is gebruik teen Irak gelyk aan 7 Hirosjima atoombomme n Skietstaking is op 28 Februarie 1991 deur die Verenigde State aangekondig Opstandigheid is deur die regering van Hoesein onderdruk Politiek WysigSaddam Hoesein se Ba ath party het die land van 1968 tot 2003 met n ystervuis regeer Hoesein het in 1979 as president van Irak aan bewind gekom toe generaal Ahmed Bakr deur middel van n staatsgreep afgesit is Onder Hoesein se outokratiese bewind het Irak drie oorloe gevoer die Iran Irakse Oorlog die Golfoorlog en die Irakse Oorlog Onder die bewind van die Ba ath party is die Soenni gemeenskappe deur Hoesein se regering bevorder omdat hy deel van die gemeenskap was Die Sjiiete en Koerde het baie swaar gekry onder die regering wat duisende van hulle uitgemoor het veral omdat hulle n beweerde bedreiging vir die Ba ath regering was Die regering se gewelddadige beleide het selfs veroorsaak dat die Sjiiete en Koerde die pro Sjiitiese Iran in die oorlog ondersteun het Provinsies Wysig Kaart van Irak se 18 provinsies Irak bestaan uit 18 provinsies 1 Bagdad 2 Salah ad Din 3 Diyala 4 Wasit 5 Maysan 6 Al Basrah 7 Dhi Qar 8 Al Muthanna 9 Al Qadisyah 10 Babil 11 Karbala 12 An Najaf 13 Al Anbar 14 Ninawa 15 Dhok 16 Arbil 17 At Ta mim 18 As SulaymaniyahGeografie Wysig Die Shar Park in Arbil Irakse Koerdistan is in 2010 opgeknap Die grootste dele van Irak is woestyn alhoewel die gebied tussen die twee riviere uit uiters vrugbare grond bestaan Die noord en noordoostelike dele van die land bestaan hoofsaaklik uit bergreekse terwyl die suidelike dele moerasagtige grond is Die moerasse is egter deur Hoesein se regering gedreineer uit weerwraak teen die gebied se inwoners vir hul ondersteuning aan die Amerikaners na die Eerste Golfoorlog Ekonomie WysigIrak het die vyfde grootste bekende ruoliereserwes ter wereld 6 7 Demografie WysigOngeveer 4 miljoen Irakiers woon in die buiteland Hulle bestaan hoofsaaklik uit Koerde en Sjiiete wat weens politieke onderdrukking uit Irak gevlug het Binne Irak bestaan ongeveer 90 van die bevolking uit Arabiere Die res bestaan hoofsaaklik uit Koerde 10 Asiate Assiriers en Turke Ongeveer 97 van die bevolking is Moslems Sjiiete 64 en Soenniete 31 3 Gnostisisme Jesiede en sowat 1 is Christene Verwysings Wysig World Population prospects Population division Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling in Engels Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 7 Mei 2020 Overall total population World Population Prospects The 2019 Revision xslx Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling custom data acquired via website in Engels Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020 Besoek op 7 Mei 2020 3 0 3 1 3 2 3 3 en Iraq Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 7 Mei 2020 2019 Human Development Index Ranking in Engels United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 7 Mei 2020 Gini Index in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 7 Mei 2020 en http www eia gov cfapps ipdbproject IEDIndex3 cfm tid 5 amp pid 57 amp aid 6 en http www opec org opec web en data graphs 330 htmBronne WysigAlgemeen en Iraq Encyclopaedia Britannica Besoek op 7 Mei 2020 en Iraq Central Intelligence Agency Besoek op 7 Mei 2020 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Irak en Toerisme inligting oor Irak op Wikivoyage ar Amptelike webwerf van die Irakse presidentskap ar Amptelike webwerf van die Irakse kabinetOntsluit van https af wikipedia org w index php title Irak amp ol,